Küska kroon nuwe koninklikes
-
2 Week Ago 21 June 2022 - 2022-06-21 13:04:00
Die 35ste Küska het amptelik ná ’n afwesigheid van drie jaar weens die Covid-19-pandemie afgeskop met die aanwysing van die nuwe Prinzenpaar. Die nuwe koninklikes is prins Erwin die Eerste (Leuschner) – The Sheriff of Protocol en prinses Benita die Eerste (von Schmettau) – The Purple Bee. Swakopmund se burgemeester, me. Louisa Kativa, het amptelik die sleutels van die kusdorp die naweek aan die paartjie oorhandig. Küska eindig eerskomende Saterdag by die SFC-sportgronde op die dorp en sluit ’n week van feesvieringe waaronder ’n dames- en twee internasionale aande af. Foto Stefan Noechel
Comments
Erongo
No comments have been left on this article