Westside reis nou in styl

Ouers het geld ingesamel om ’n skoolbus vir ’n skool te koop, wat vir langer as ’n dekade sonder sy eie vervoer moes klaarkom.

12 October 2021 | Local News

Veneza Rheeder; Skoolhoof; “Sou alle ouers hande vat en verantwoordelikhede deel, kan die skool die droom verwesenlik om teen 2022 nóg ’n minibus aan te skaf.”

Michelline Nawatises • [email protected]







Ho?rskool Westside wat meer as 1 200 leerlinge akkommodeer, het twee maande gelede ’n 16-sitplekbus aangeskaf.

Die skoolhoof, Veneza Rheeder, wat die leisels 310 dae gelede oorgeneem het, het gesê die ouers het ’n insamelingsinisiatief van stapel gestuur om vervoer vir die skool te bekom.

“Die bus het 16-sitplekke en die skool het dit kontant gekoop. Dus het ons geen skuld nie. My grootste wens is dat die skool binne die volgende vyf jaar, nog vier minibusse kan koop. Ons is ’n gekombineerde skool met meer as 1 000 leerlinge,” het Rheeder gesê.

Aangesien die skool poog dat elke leerling sy of haar skoolloopbaan ten volle kan geniet, is die ouers eers ingelig en is daar vir ouerbetrokkenheid gevra.

“Ons het die skool se behoeftes met hulle gedeel en daarna hul hulp gevra deur ’n vrywillige bydrae van N$150 per kind per kwartaal.”

Rheeder het bygevoeg die skool kon in ’n maand N$7 000 insamel.

“As elke leerling N$300 per jaar bydra, sal ons N$540 000 kan insamel. Deur al die ouers aan boord te hê, kan die skool teen die einde van 2022 die volgende minibus koop en só ons droom verwesenlik.”

Volgens Rheeder is die leerlinge opgewonde nadat die bussie afgelewer is en kan hulle nie wag om daarvan gebruik te maak nie.

“Die skool gaan die bus slegs vir spesiale geleenthede gebruik, soos onder meer uitstappies, en nie vir daaglikse rondry nie,” het sy beklemtoon.

Die departementshoof, William Innes, het gesê hy is dankbaar vir die bus, aangesien dit meer blootstelling sal gee aan die leerlinge wat by sport en kulturele aktiwiteite betrokke is.

Vennootskap

Signworld Swakopmund het die skool se wapen en leuse op die bus geborg ter waarde van N$5 500.

“Skole het baie deurgemaak sedert die uitbreking van Covid. My vriende se kinders is by die skool ingeskryf en hulle het niks anders as goeie woorde oor die skool nie. Ons wou ook die leerlinge se gemoedere lig,” het Cornelius van Wyk, eienaar van die onderneming, gesê.

Wenslys

Die skoolgebou wat in ’n vervalle toestand is, het ook sorg nodig, aangesien die skool reeds meer as 40 jaar oud is.

Die kragtoevoer verg aandag, dakke lek en sommige vensters kan nie oopmaak nie. ’n Speelgrond is ook ’n noodsaaklikheid vir die preprimêre leerlinge wat deur speel leer.

Die sportveld kort ook aandag.

Similar News

 

Kry jou tuingereedskap gereed

1 day - 26 October 2021 | Local News

Swakopmund • [email protected] Die Namibian Community Skills Development Foundation (Cosdef) gaan op 6 November die eerste varsgroentemark en ook ’n landbouprojek by...

Effective crime curbing

1 day - 25 October 2021 | Local News

Walvis Bay • [email protected] “Community involvement in children’s lives is of huge importance,” says inspector Illeni Shapumba, the unit commander for community affairs in...

Community projects boosted

1 day - 25 October 2021 | Local News

Swakopmund • [email protected] Reptile Mineral Resources and Exploration handed over medical equipment, scholarships and educational tools with a combined value of N$191,000 to various...

Namib Mills’ silos nearly complete

2 days ago - 24 October 2021 | Local News

Walvis Bay • [email protected] Towering above a few buildings and reaching into the skyline of Walvis Bay, are two 5200 ton silos at the Namib...

Road closes for filming

4 days ago - 22 October 2021 | Local News

Walvis Bay •[email protected] Coastal residents that make use of the B2 road between Walvis Bay and Swakopmund have been advised to use an...

Covid victims remembered

4 days ago - 22 October 2021 | Local News

Swakopmund • [email protected] The Ciske Task Force organised and presented the Swakop Unite event on Thursday. On the occasion, historic buildings were illuminated...

Hyena in town caught on camera

4 days ago - 22 October 2021 | Local News

Swakopmund • [email protected] Speculation is running wild after images of a hyena roaming around Swakopmund surfaced on social media. A resident warned...

Miss Supranational visits TASK

6 days ago - 20 October 2021 | Local News

Walvis Bay • [email protected] Namibia’s Miss Supranational title holder Chanique Rabe and her team recently visited the Twaloloka Aid Support & Kindness (TASK)...

Seal Products dispute still unresolved

6 days ago - 20 October 2021 | Local News

Henties Bay • [email protected] Fisheries’ minister Derek Klazen says that the issue surrounding Seal Products in Henties Bay is far from being...

Shebeen taps open

6 days ago - 20 October 2021 | Local News

Swakopmund ∙ Leena Ndakevondjo Shebeen operators in Mondesa are in a jovial mood, after they received some good news; They’ve been allowed to extend...

Latest News

MICT's say on SIM card...

4 hours ago | Technology

Following government’s policy directive that all SIM cards in Namibia must be registered, the Ministry of Information and Communication Technology (MICT) said that after consultations...

Supatronix Doubles Squash League

4 hours ago | Sports

This year saw Buccaneers Club introduce a new event.The Supatronix Doubles league, commenced on 13 October. With the short space of time left to the...

SBN’s Geises top of the...

21 hours ago | Banking

Standard Bank Namibia Holdings chief executive Mercia Geises features in the 17th position on the list of 50 women CEOs leading corporate Africa.Africa.com undertook a...

Pastels in the spotlight at...

21 hours ago | Art and Entertainment

Various artists are currently displaying their pastel artwork at the Fine Art Gallery in Swakopmund. These artists include Paul Dixon, Werner Schröder, Rosemarie Kuchling, Paul...

CATS programme beneficial

21 hours ago | Education

Manica Namibia has been affiliated with the Commercial Advancement Training Scheme (CATS) programme since 2005, and has had over 39 intakes, with an impressive pass...

Construction sector recovery to take...

21 hours ago | Economics

Windhoek ∙ [email protected] For the past five years, the construction sector continued with a downward trend. The sector recorded negative growth rates of 41.1%,...

Getooi teen kanker

1 day - 26 October 2021 | Events

Walvisbaai • [email protected] Die Walvisbaai-tak van die Kankervereniging van Namibië (CAN) het ’n spoggerige kuier, uitstappie en fietsrit by die Atlantis-sportklub op...

Kry jou tuingereedskap gereed ...

1 day - 26 October 2021 | Local News

Swakopmund • [email protected] Die Namibian Community Skills Development Foundation (Cosdef) gaan op 6 November die eerste varsgroentemark en ook ’n landbouprojek by...

Grumpy’s fishing report

1 day - 26 October 2021 | Fishing

The sand sharks are in the shallows which in turn brings the bigger predators closer too. A lot of anglers, including even the most...

Load More