Vloot herdenk 15de bestaansjaar

Beskerming van Namibië se maritieme hulpbronne

22 October 2019 | Ministries

Agteradmiraal Sinsy Nghipandua; Vlootbevelvoerder; “… die vloot is geskep om ons land se maritieme belange te beskerm.”

Walvis Bay • Adolf Kaure



Die Namibiese vloot het onlangs sy 15de bestaansjaar by die vlootbasis op Walvisbaai herdenk.

By die geleentheid het die vloot­bevelvoerder, skout-admiraal Sinsy Nghipandua, gesê die veiligheid van ons land se maritieme domein, gepaard met sy maritieme hulpbronne was die raamwerk vir die vloot se ontwikkeling van 'n kuspatrollie na dié van maritieme afskrikmiddel met kragprojeksie­vermoë.

“Binne hierdie paradigma, is die ontwikkeling en professionalise­ring van ons vloot aangekondig en nagestreef ten einde dit vir die land moontlik te maak om sy maritieme belange te beskerm,” het Nghipandua gesê.

Hy het gesê die reis het in 1999 begin toe die NDF die maritieme vleuel se hoofkantoor in Windhoek gevestig het en daarna 'n vlootbasis in Walvisbaai, kort na 'n pioniergroep bestaande uit die hoofkantoor se bevel en personeel, skeepskapteine en offisiere asook administratiewe personeel, in Rio de Janeiro, Brasilië, gegradueer het.

Op 7 Oktober 2004 is die vleuel omskep in 'n volwaardige vloot.

Volgens Nghipandua dui die transformasie op Namibië se wil en ywer om sy maritieme belange te beskerm en verdedig.

“Daarmee saam het dit ons in lyn gebring met ons twee sustersdienste, naamlik die Namibiese weermag en die Namibiese lugmag.”

Hy het bygevoeg dat die NDF ­onlangs 'n verdedigingsoorsig gedoen het wat sekere gapings in die mag se ontwerp identifiseer het, wat vereis dat meer verrig word op vaardigheidsverkryging en voorbereiding van die mag ten einde die soort mededingende voordeel te bekom wat die NDF benodig teen enige moontlike teenstander.

“Verlede jaar het ons die '­Namibian Navy Operation Agenda 2018 to 2022' bekend gestel waarin ons ons strategiese doelwitte herdefinieer het en ons organisasie herstruktureer het in lyn met onlangse verdedigingsoorsigte,” het hy gesê.

Met dié agenda is die weermag gereed om vaardighede te verkry in terme van die vloot se ontwerp en vlak, en om daardie vaardighede te integreer om die vloot se eskaders in werking te stel deur te fokus op die simmetriese verhouding van leerstellings en samewerking wat as gesamentlike en gekombineerde strategiese benaderings tot die maritieme omgewing bydra.

“Laastens sal ons die magte oplei en dril op die presiese manier wat ons vir 'n toekomstige geveg ­verwag,” het hy gesê.

Similar News

 

Fuel prices remain unchanged

1 month - 02 June 2020 | Ministries

Demand for refined oil products has risen in the face of easing Covid-19 lockdown regulations. Monthly reviews also show an over recovery on Diesel 50ppm...

Fuel prices drop

3 months ago - 29 March 2020 | Ministries

The minister of mines and energy Tom Alweendo announced that fuel pump prices will decrease. The price of 95 Octane Unleaded Petrol will decrease...

Polisie kom in vrede

3 months ago - 26 March 2020 | Ministries

Swakopmund • [email protected] Die Namibiese polisiediens waarsku dat dit die nodige stappe sal doen om te verseker dat veiligheidsmaatreëls wat deur president Hage Geingob...

Green Valley site inaugurated

6 months ago - 20 December 2019 | Ministries

Walvis Bay • [email protected] The Green Valley site, also known as Farm 37, was officially inaugurated by the minister of urban and rural development...

Passport application process improved

8 months ago - 30 October 2019 | Ministries

Swakopmund • Adolf Kaure The Ministry of Home Affairs and Immigration launched the pilot of a new passport data capturing system at the Erongo...

Komitee vir werkvisums ingestel

8 months ago - 29 October 2019 | Ministries

Walvisbaai • Leandrea Louw ’n Immigrasie-keuringsraad (ISB) komitee wat fokus op werkvisums is verlede week in die Erongo-streek in die lewe geroep. ...

Joint law enforcement operation kicks-off

9 months ago - 26 September 2019 | Ministries

Swakopmund • Adolf KaureThe 10th Trans Kalahari Corridor Management Committee joint law enforcement operation was launched near Swakopmund on Wednesday.The operation, which is conducted by...

Oil spill preparedness tested

10 months ago - 11 August 2019 | Ministries

Walvis Bay • Otis Finck Namibia hosted a transboundary training workshop on oil spill preparedness and table-top exercise in Walvis Bay from 6 to 9...

Pushing for increased fish consumption

11 months ago - 04 August 2019 | Ministries

Government wants to achieve at least 20.4 kg fish consumption per person per year within the current financial year.The Namibian Fish Consumption Trust in collaboration...

Approval for coastal landfill site

11 months ago - 28 July 2019 | Ministries

Walvis Bay • Leandrea Louw The minister of environment and tourism, Pohamba Shifeta, approved the Walvis Bay landfill site on Wednesday. Shifeta...

Latest News

Phosphate mining remains a thorn...

49 minutes ago | Business

Windhoek • [email protected] After environment minister Pohamba Shifeta withdrew a clearance certificate for planned phosphate extraction due to pressure by conservationists, the future of...

Covid cases still climbing

4 hours ago | Health

The minister of health and social services Dr Kalumni Shangula announced 22 new positive Covid-19 cases earlier today. One of the latest registered cases is...

Danny Boy set to motivate...

5 hours ago | Sports

Swakopmund • [email protected] Swakopmund-based boxing champion Albinius “Danny Boy” Felesianu (33) intends to hold motivational talks with the youth of Rehoboth in the near...

Kindergartens at the abyss

8 hours ago | Education

Swakopmund • [email protected] Frustration and disappointment is increasing at kindergartens in Swakopmund and Walvis Bay.“I am still committed to allowing centers for early childhood...

Finance offices closed in harbour...

23 hours ago | Health

Walvis Bay •[email protected] The ministry of finance inland revenue offices in Walvis Bay will be closed until further notice.This decision follows due to the possibility...

Katelin bags gold at Dutch...

1 day - 08 July 2020 | Sports

Walvis Bay· [email protected] Coastal karateka Katelin Martin (25) who is a member of the Goju-Kai dojo in Walvis Bay, was crowned the Dutch Open...

Fisheries Observers office closed

1 day - 08 July 2020 | Health

Walvis Bay • [email protected] The Fisheries Observers Agency (FOA) offices were closed on Tuesday afternoon after one of their employees tested positive for Covid-19.Stanley...

New beginnings for Langer Heinrich

1 day - 08 July 2020 | Business

Swakopmund • [email protected] “Paladin’s focus is to restart operations at Langer Heinrich uranium mine,” said managing director Ian Purdy. “Our existing infrastructure and ten...

Bibberweer vanaf Donderdag verwag

1 day - 08 July 2020 | Weather

Windhoek · [email protected] Koue toestande word reeds vanaf Donderdag in die Weste verwag. Teen Vrydag en oor die naweek sal dit na verwagting...

Load More