Veiligheid van Vaughn se vlerk verlaat

Jonny Wenk stel solo enkelsnit vry

03 October 2019 | Art and Entertainment

Jonny Wenk, musikant; “Ek voel goed oor die liedjie, ek wou eintlik net iets uitsit”

Swakopmund · Iréne-Mari van der Walt

Vaughn Ahrens se se drommer en kitaarspeler het onlangs besluit om onder sy vlerk te uit. Jonny Wenk, Ahrens se kitaarspeler het ‘n instrumentele enkelsnit vrygestel.

“Dit het eintlik vining gebeur, ek wou ‘n liedjie skryf en is toe na Adam se huis toe en hy het dit vervaardig en dit is uitgesit,” vertel Wenk van die proses wat volgens hom minder as ‘n dag geneem het.

Die vervaardiger van Wenk se snit, Adam Brandon-Kirby, is Vaughn Ahrens se drommer en het ook Ahrens se nuutste enkelsnit met Ixa vervaardig.

Ahrens se nuutste liedjie ‘My Ghosts’ is die temalied vir die eg namibiese #LANDoftheBRAVEfilm.

Wenk vertel dat Brandon-Kirby die meesterbrein agter die liedjie se titel, Clairvoyant, is. Clairvoyant is ‘n engelse woord wat gebruik word om sieners te beskryf.

“Dit was vining, ons het die liedjie so vining klaargemaak toe kort ons net ‘n naam en Adam het toe hierdie naam en ek het gedink dit sal cool wees”, lag Wenk. Hy gaan verder om te sê: “ek dink dit beskryf nogals ons huidige wêreld krisis.”

Wenk speel nou al elf jaar lank kitaar, wat beteken die 23 jarige het op die ouderdom van 12 begin. Hy vertel dat daar nog solo musiek in die pyplyn is, maar dat die logistieke nog eers in plek moet val.

Hy hou egter vol dat hy onder geen omstandighede vir Ahrens sal kan agterlos nie.

“Ek trek volgende jaar Duitsland toe, so dan sal ons eers moet sien, maar Vaughn en die band bly ‘n prioriteit.”


Similar News

 

Strawberry Fields Forever!

6 days ago - 03 December 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • [email protected] Strawberry Fields Vocal Training Academy hosted a show to commemorate the past year on Saturday evening. “The evening was just for...

There’s a fine line…

2 weeks ago - 21 November 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • [email protected] The opening of a solo exhibition by Michael Mansfield titled A Fine Line took place at Die Muschel in Swakopmund on...

Alles eg Namibies

2 weeks ago - 21 November 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • [email protected] Ná ’n lang gewag het #LANDoftheBRAVEfilm verlede naweek sy buiging in Swakopmund gemaak en spog dit met alles wat eg Namibies...

Namibiese rolprent op Swakopmund se silwerskerm

3 weeks ago - 17 November 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • [email protected] Die lang verwagte #LANDoftheBRAVEfilm het gisteraand sy debuut langs die kus gemaak ná die rolprent op 10 Oktober reeds in Windhoek...

Europa op Swakopmund silwerskerm

4 weeks ago - 09 November 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund · [email protected] Europese Unie (EU) het hierdie week ’n Europese Filmfees op Swakopmund aangebied. Vertonings het Maandag met The King of the...

Die engelstemme van Mondesa

1 month - 08 November 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • [email protected] ’n onlangse besoek aan die kus dwaal ek teen sononder by die die jetty in Swakopmund rond waar ek iets warms teen...

Danceable ‘Tolika’ released

1 month - 01 November 2019 | Art and Entertainment

Omaruru · Adolf KaureThe Omaruru-based music group Xtrazz recently released their latest single, “Tolika”.The trio who started making music together in 2010 and whose ages...

Painting the music scene red

2 months ago - 09 October 2019 | Art and Entertainment

Walvis Bay • Leandrea LouwLocal singer and songwriter Monique English will be releasing her second studio album on 30 November. Titled Red, the 12-track album...

Plié, jeté, ballet!

2 months ago - 09 October 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt The Swakopmund Arts Association hosts a ballet concert entitled Peter and The Wolf in a combined effort with...

Klein kuns, groot geheim

2 months ago - 08 October 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • Iréne-Mari van der WaltDie Kunsvereniging van Swakopmund het Vrydagaand sy Little Big Things-uitstalling geopen.Elke jaar word kuns anoniem by die geleentheid verkoop. Belangstellendes...

Latest News

Desert Dash delivers once more...

1 day - 07 December 2019 | Sports

Swakopmund · [email protected] Nedbank Desert Dash competitors competed in various categories such as the solo (men’s and women), mixed two, four as well as four...

Headmaster arrested for corruption

4 days ago - 05 December 2019 | Crime

Swakopmund A 39-year old former headmaster of Vrede Rede Primary School, Lizette Hedwig Fisher-Lucas, was arrested on a charge of theft after she allegedly misused...

Danie van Antwerpen and Pikkie...

4 days ago - 05 December 2019 | Sports

The 54 players that competed in the Namib Mills better ball competition was the biggest field for many a month and what a good day...

Wêreldvigsdag herdenk

4 days ago - 05 December 2019 | Health

Walvisbaai • [email protected] Walvisbaai se munisipaliteit het Vrydag saam met die res van die wêreld, Wêreldvigsdag herdenk onder die tema “Gemeenskappe maak die verskil”.Tydens...

Fuel prices unchanged

5 days ago - 04 December 2019 | Energy

Fuel pump prices in Walvis Bay for 95 Octane Unleaded Petrol amount to N$ 13.05 per liter and that of Diesel 50 ppm is N$...

Fishermen protest against ‘fishrot’ accused

5 days ago - 03 December 2019 | Crime

Walvis Bay · [email protected] Approximately 300 fishermen held a peaceful demonstration outside the Kuisebmond Stadium in Walvis Bay earlier today.The fishermen, who are all unemployed...

Strawberry Fields Forever!

6 days ago - 03 December 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • [email protected] Strawberry Fields Vocal Training Academy hosted a show to commemorate the past year on Saturday evening. “The evening was just for...

Youth stand against femicide

6 days ago - 03 December 2019 | Local News

Walvis Bay • [email protected] The Youth Against Femicide (YAF) movement operating with the backing of Dipogenic Media, are in the process of hosting...

“Rol met my” – op...

6 days ago - 03 December 2019 | Health

Swakopmund • [email protected]ë is berug vir die talle motorongelukke wat op sy paaie voorkom asook die gepaardgaande verlies van lewens. Naas die fisiese gevolge, raak...

Load More