Polisie kom in vrede

Geen rede vir paniek

26 March 2020 | Ministries

Hage Geingob; President; “Die regering besef dat hierdie drastiese maatreëls is.”

Swakopmund • [email protected]


Die Namibiese polisiediens waarsku dat dit die nodige stappe sal doen om te verseker dat veiligheidsmaatreëls wat deur president Hage Geingob afgekondig is om die verspreiding van COVID-19 te bekamp, toegepas word.

Pres. Geingob het op 17 Maart ’n noodtoestand afgekondig toe die eerste COVID-19 gevalle in Namibië bevestig is. Namibië se COVID-19 gevalle staan tans op sewe.

Geingob het gesê dat die beweging van inwoners van die Khomas- en Erongostreek vanaf middernag op Vrydag, 27 Maart tot Donderdag, 16 April beperk gaan word.

“Die regering besef hierdie is drastiese maatreëls, maar dit is noodsaaklik om toe te pas om die gesondheid, sekuriteit en veiligheid van alle Namibiërs te verseker,” het die president tydens ’n mediakonferensie gesê.

Adjunkkommisaris Kauna Shikwambi het namens die polisiediens gesê dat daar geen rede vir vrees of paniek is nie.

Polisiebetrokkenheid kan dikwels lede van die publiek geïntimideerd laat voel, maar Shikwambi het die versekering gegee dat die polisiediens nie kwaad wil stook nie.

“Ons sal soos gewoonlik met ons werk voortgaan. Vingerafdrukke sal vir tyd en wyl nie geneem word tensy dit ’n noodgeval is nie. Lede van die mag sal areas patrolleer en groot groepe opbreek, veral die jeug wat geneig is om in groepe saam te drom. Ons sal dit egter op die mees vreedsame wyse moontlik doen,” sê sy.

Die algehele beweging van mense is nie opgeskort nie, maar Shikwambi sê indien so ’n besluit geneem word, sal die polisie die maatreëls streng toepas.

“Ons wil hê die publiek moet rustig wees en die reëls volg. Ons is nie hier om mense te skiet of seer te maak nie. Ons wil hê hierdie kwessie moet so vinnig as moontlik sy gang loop. Dit sal egter net gebeur as almal doen wat die regering van hulle verwag,” sê sy.

Similar News

 

Fuel prices increase

1 week ago - 31 March 2021 | Ministries

The mines and energy ministry announced a 50c per liter increase on petrol and diesel pump prices effective a 00:01 on 7 April 2021.Consumers will...

New and renewed fishing right holders announced

2 weeks ago - 30 March 2021 | Ministries

Fisheries and marine resources minister Albert Kawana today announced the outcome of the 5 176 fishing right applications which were submitted on or before 31...

Namibia praised for pandemic action

3 weeks ago - 17 March 2021 | Ministries

Swakopmund • [email protected] Last Sunday marked a year since health minister Dr Kalumbi Shangula announced the arrival of Covid-19 in Namibia. Looking back, Shangula...

Fuel price increase announced

2 months ago - 01 February 2021 | Ministries

The ministry of mines and energy announced a significant increase of 50c per litre for both petrol and diesel prices fuel pump prices at the...

Fisheries minister shuts down ‘gossip mongers’

2 months ago - 28 January 2021 | Ministries

The minister of fisheries and marine resources Dr Albert Kawana refuted allegations circulating on social media that his ministry is favouring Tunacor. Kawana said that...

Covid vaccine: Healthcare workers, vulnerable persons first in line

2 months ago - 14 January 2021 | Ministries

Namibia has made progress in preparation to acquire suitable Covid-19 vaccines, health minister Dr Kalumbi Shangula said.“We will provide additional details in coming days. The...

Ministry readying to reopen schools

2 months ago - 14 January 2021 | Ministries

Swakopmund • [email protected] The ministry of education, arts and culture (MoEAC) will table a plan of action on the reopening of schools for the...

Ipinge takes on Kawana

2 months ago - 13 January 2021 | Ministries

Affirmative Repositioning (AR) Erongo Regional Desk representative Knowledge Ipinge says that the ministry of fisheries and marine resources (MFMR) under the guidance of minister Albert...

Govt clamps down on clearing agents

3 months ago - 08 January 2021 | Ministries

Windhoek ∙ Phillepus UusikiThe government is in the final stage of introducing more stringent rules that clearing agencies must meet in order to be licensed.The...

Fuel prices remain unchanged

3 months ago - 04 January 2021 | Ministries

Fuel pump prices remain as is this month, despite under-recoveries on petroleum products by the ministry of mines and energy in December 2020. Fuel pump...

Latest News

One dead, three injured in...

19 hours ago | Accidents

Usakos A 31-year-old man died and three others sustained injuries in an accident that occurred on the B2 highway 10km from Usakos...

Park fees increase

20 hours ago | Tourism

The Ministry of Environment, Forestry and Tourism has introduced new park entrance and conservation fees for visitors, effective 1 April 2021.In a media statement, the...

Private sektor mag entstowwe invoer

20 hours ago | Health

Windhoek ∙ [email protected] Die private sektor en wel groothandelaars en verspreiders mag Covid-19-entstowwe van geloofwaardige bronne na Namibië invoer om die verkryging van entstowwe...

Man found dead in shack

20 hours ago | Crime

A Walvis Bay resident allegedly committed suicide yesterday. According to NamPol regional spokesperson in the Erongo region, Inspector Ileni Shapumba, the deceased purportedly hung...

Nuwe kruising vir Walvisbaai

1 day - 13 April 2021 | Infrastructure

Walvisbaai • [email protected] Walvisbaai spog met 'n splinternuwe kruising wat Kuisebmond met die B2-pad tussen Walvisbaai en Swakopmund verbind. Die kruising van N$5,5...

Ons drinkwater is vuil, sê...

1 day - 13 April 2021 | Local News

Karibib • [email protected] Mnr. Harald Ludwig, ’n inwoner van Karibib, het onlangs sy ontevredenheid oor die dorp se drinkwater in die sosiale...

TIDES

1 day - 13 April 2021 | Fishing

Tuesday, 13 April High 04:09 Low 10:06 High 16:28 Low 22:10 Wednesday, 14 April...

Grumpy’s fishing report

1 day - 13 April 2021 | Fishing

The southern beaches, specifically Paaltjies, again produced some fish of a decent size in the 2kg to 6kg range. Sardines were the preferred bait,...

NIMT-wag eerste op die moordtoneel

1 day - 12 April 2021 | Crime

Windhoek ∙ [email protected] 'n Sekuriteitswag van die Namibiese Instituut vir Mynbou en Tegnologie (Nimt) op Arandis het Donderdag getuig hoe hy twee jaar gelede...

Load More