Perdfris en gesond

'n Plaaslike mediese fonds het onlangs 'n ope dag aan die kus gehou.

08 October 2019 | Health

Prudence Swartz, diëetkundige; “Ek hou daarvan om soveel mense te kan help.”

Swakopmund •

Iréne-Mari van der Walt



Die mediese fonds Namibia Health Plan (NHP) het onlangs sy Welstand Ope Dag gehou.

Lede van die publiek kon hul bloeddruk, glukose- en ­cholesterolvlakke gratis laat toets.

Mense se gewig en lengte is geneem en dié inligting sal saam met ander uitslae gebruik word om 'n basiese gesondheidsverslag saam te stel.

Elke besoeker het 'n NHP-gesondheidsgids ontvang waarin die uitslae van die minimaal indringende toetse opgeteken is. Die gesondheidsgids bevat ook riglyne vir en die uitslae van die glukose-, bloeddruk- en cholesteroltoetse.

Daarna het 'n verpleegster dit met hulle bespreek en kon besoekers persoonlike gesprekke met verskeie gesondheidspesia­liste voer.

Estelle van Zyl, 'n biokinetikus, het gesê die ope dag is belangrik omdat mense nie altyd bewus is van biokinetika nie en dit dikwels vergelyk met fisioterapie, wat dit nie is nie.

Prudence Swartz sê die vooraftoetse het haar as dieëtkundige baie gehelp om pasiënte se persoonlike toestand te kan aanspreek.

“Ek hou daarvan, want dit is interdissiplinêr.

“Ons het die gim, 'n biokinetikus en oogkundiges, so as daar iets fout is wat ek nie kan diagnoseer nie, kan ek die persoon eenvoudig net in die regte rigting wys.

“Ek hou daarvan om soveel mense te kan help.”

Similar News

 

Become breast cancer aware

3 weeks ago - 24 September 2019 | Health

Walvis Bay • Leandrea Louw Erongo Radiology of the Erongo Medical Group pledged N$20 000 to the Cancer Association of Namibia (CAN) for...

Helping to curb Hepatitis E

1 month - 05 September 2019 | Health

Swakopmund • Adolf Kaure A non-toxic, chemical free, 100% biodegradable sanitizer that can be used to disinfect surfaces, purify contaminated water and disinfect tools has...

Unique partnership benefits hospital

4 months ago - 16 June 2019 | Health

Swakopmund - Otis Finck Steckels Toyota resolved to partner with and address a number of maintenance issues at the Swakopmund State Hospital. Rene...

Focus on menstrual health

4 months ago - 09 June 2019 | Health

Swakopmund - Adolf KaureMenstrual Hygiene Day was commemorated for a second time in the country at the Swakopmund Secondary School hall recently. Information to assist...

Living with lupus

4 months ago - 20 May 2019 | Health

Walvis Bay - Karl Philander Community members staged a march on World Lupus Day commemorated on Friday 10 May to raise public awareness about...

Tackling hepatitis E

4 months ago - 20 May 2019 | Health

Service at clinic deplorable

6 months ago - 15 April 2019 | Health

The current clinic in Narraville resembles a two-bedroom house and it urgently needs to be expanded, residents informed Walvis Bay council members during a discussion...

Tackling the hepatitis E outbreak

6 months ago - 08 April 2019 | Health

Walvis Bay - Otis Finck The ongoing outbreak of hepatitis E in several parts of the country prompted a proactive approach by the...

NSIF continues to invest in Namibia

6 months ago - 29 March 2019 | Health

The Namport Social Investment Fund (NSIF) last year responded to the plight of expectant mothers in and around Usakos by commissioning the construction of a...

Hepatitis E hits harbour town

7 months ago - 18 March 2019 | Health

The municipality of Walvis Bay called on residents not to panic in the wake of a reported hepatitis E outbreak in the coastal town. More...

Latest News

Around the wicket

17 hours ago | Sports

The Namibia FNB Kwata Cricket Fun day took place at the Cricket Oval in Walvis Bay last Saturday. The fun day saw more than 270...

Science Week off to a...

20 hours ago | Science

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt The Scientific Society Swakopmund celebrates Science Week with a film festival from 14 to 18 October.The...

Meer as ’n Mercedes

20 hours ago | Motors

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt M + Z Motors Swakopmund het onlangs ’n opedag gehou waar Jan Alleman die kans gekry...

Nuwe komitee vir Narraville se...

2 days ago - 15 October 2019 | Local News

Walvisbaai • Leandrea Louw Inwoners van Narraville het onlangs 'n komitee aangewys as verteenwoordigende spreekbuis van die gemeenskap wat betref kwessies, uitdagings en ontwikkeling...

Nog 'n hupstoot vir kankervereniging

2 days ago - 15 October 2019 | Local News

Swakopmund • Leandrea Louw Die Erongo-tak van die Kankerver­eniging van Namibië (CAN) het Saterdag sy grootste, jaarlikse geldinsamelingsveldtog, die Hats and Roses-geleentheid, op Swakopmund...

Vloot vier 15 jaar

2 days ago - 15 October 2019 | Events

Die Namibiese vloot het op 7 Oktober sy 15de bestaansjaar gevier en Saterdag 'n ope dag as deel van die feesvieringe gehou. Om die verrigtinge...

NamGreenWood help herwin

2 days ago - 15 October 2019 | Local News

Swakopmund • Adolf KaureDie Swakopmund-munisipaliteit het tydens sy maandelikse agendavergadering NamGreenWood Ent CC toestemming gegee om herwinbare materiaal van die Swakopmund-stortingsterrein te verwyder. NamGreenWood het...

N$120 miljoen. se

2 days ago - 15 October 2019 | Energy

Arandis • Adolf KaureVisepresident Nangolo Mbumba het onlangs Sertum Ener­gy Namibia se N$120 miljoen-sonkragaanleg by Orano se Trekkopje-myn ingewy. Die 5 megawatt- fotovoltaïese aanleg lê...

Tjivikua at the helm

2 days ago - 15 October 2019 | Local News

The Walvis Bay Corridor Group (WBCG) has welcomed its new chief executive officer, Mbahupu Tjivikua, who joined the team on 1 October. Tjivikua has rejoined...

Load More