Ou rapport maak opslae

’n Graad 9-leerling se vorderingsverslag het onlangs ’n storm in die sosiale media ontketen.

28 January 2020 | Education

Sebastian Sibanga; Hoof Sekondêre Skool Swakopmund: “. . . die sosiale media platform het ‘n ‘herrinneringe’-funksie waarmee die gebruiker dinge wat hulle jare terug geplaas het weer kan sien.”

Swakopmund • [email protected]





Tonge aan die kus het behoorlik geklap nadat ’n graad 9-leerling van dié streek se vorderingsverslag aangedui het hy is weens sy ouderdom bevorder.

Die betrokke leerling het volgens die rapport geen vak geslaag nie.

Die rapport wys hy het Afrikaans tweede taal in die eerste en tweede termyn geslaag, maar kon in die derde termyn slegs 36% behaal.

Onderaan die verslag word aangedui die seun (wie nou ‘n geskatte 18 jaar oud is) word weens sy ouderdom na graad 10 bevorder.

Tydens ‘n vergadering oor die kwessie het mnr. Sebastian Sibanga, die hoof van Sekondêre Skool Swakopmund, aan onderwysowerhede vertel die rapport is twee jaar oud.



“Die rapport is in 2018 op Facebook geplaas en die sosiale media platform het ‘n ‘herrinneringe’-funksie waarmee die gebruiker dinge wat hulle jare terug geplaas het weer kan sien. Dit is presies wat gebeur het. Die rapport is onlangs weer op Facebook geplaas en het toe die oe van ander gevang,” het Sibanga verduidelik.

Me. Ernfriede Stephanus, onderwysdirekteur in die Erongostreek, het reeds voor die vergadering by die skool gesê die voorval word ondersoek. Uitslae word elke jaar volgens haar op streeksvlak en by individuele skole behoorlik geëvalueer.

tephanus het die publisering van sulke inligting as ongehoord bestempel.

“Hierdie situasie kan ’n negatiewe impak op die leerling hê. Skoolkinders ken mekaar en ons weet nie hoe sy klasmaats hom sal behandel nou dat die inligting bekend is nie,” het sy gesê.

Die leerling se registeronderwyser van verlede jaar het bevestig hy gaan steeds skool. Volgens die onderwyser het die seun nooit probleem veroorsaak nie.

“Hy is stil, skaam en teruggetrokke en is geensins ‘n probleemkind nie,” het sy beklemtoon. In 2018 het die leerling volgens die onderwyser trauma beleef wat sy prestasie negatief beïnvloed het. Stephanus en Sibanga het saamgestem met die verklaring.

Similar News

 

Cosdec en dorp smee nouer bande

8 hours ago | Education

Swakopmund Die bestuurskomitee van Swakopmund se munisipale raad het aanbeveel die raad keur ?’n versoek van die Sentrum vir die Ontwikkeling van...

Pandemie verander skole se jaarplanne

5 days ago - 25 March 2020 | Education

Swakopmund • [email protected] Ná president Hage Geingob se aankondiging van ’n noodtoestand weens die teenwoordigheid van Covid-19 in die land, is skole gesluit met...

Bee with a difference

3 weeks ago - 06 March 2020 | Education

Walvis Bay • [email protected] The Portuguese college Camöes Namibia, held the Bee Different spelling competition last recently. It was the first of its kind...

Turn your passion into a career

1 month - 11 February 2020 | Education

SwakopmundThe 2020 academic year at the COSDEF Arts and Crafts Centre officially commenced while the registration process is on-going. The trainees’ induction and placement in...

Walvis Bay Primary School garden revamped

1 month - 04 February 2020 | Education

Walvis Bay • [email protected] Grade 7 learners of Walvis Bay Primary School began their year with citizenship, which is one of seven transformational characteristics...

Teachers urged to stay away from politics

2 months ago - 28 January 2020 | Education

Swakopmund • [email protected] The deputy minister of education, arts and culture (MEAC), Anna Nghipondoka, cautioned teachers to stay away from politics while teaching.Nghipondoka addressed...

School constructs its own classrooms

2 months ago - 20 January 2020 | Education

Walvis Bay • [email protected] The principal of Flamingo Primary School Ursula Damens announced that afternoon classes introduced for approximately 240 grade 2 learners at...

Educating through media

2 months ago - 19 January 2020 | Education

Walvis Bay • [email protected] Kiburi Media Solutions, a multifaceted company from the coast, aims to mitigate the pre-school readiness problem faced by children with...

Nuwe skooljaar begin

2 months ago - 16 January 2020 | Education

Swakopmund • [email protected] Opvoeding in staatskole loop aanhoudend deur weens begrotings wat aanhou krimp en klasse wat aanhou groei.Vir die direkteur van onderwys in...

Namport legal eagle soars high

4 months ago - 19 November 2019 | Education

Carol Jaimy Schroeder was amongst 250 maritime leaders from 79 countries that graduated at the World Maritime University (WMU) during the first week of November...

Latest News

Tuinier oes reusepatat

8 hours ago | Local News

Swakopmund · [email protected] Ben Tjimune, ’n tuinier van Swakopmund, het verlede Dinsdag ’n reusepatat met ’n gewig van 115 kg by sy skoonsuster, me. Cecelie...

Cosdec en dorp smee nouer...

8 hours ago | Education

Swakopmund Die bestuurskomitee van Swakopmund se munisipale raad het aanbeveel die raad keur ?’n versoek van die Sentrum vir die Ontwikkeling van...

Olivia opens up about hair...

8 hours ago | Health

Swakopmund • [email protected] Local radio personality Olivia Christians (38) recently discovered that she has acute alopecia areata, a condition that causes hair loss....

Namport geared to curb spread...

8 hours ago | Infrastructure

Namport’s acting chief executive Kavin Harry said the company remains committed to playing its part in supporting the World Health Organisation and government’s efforts to...

AfriTin Mining up and running...

8 hours ago | Business

AfriTin announced in mid-March that it has begun selling concentrate, in line with the parameters set by an off-take agreement signed in August 2019. “The...

Grumpy's fishing report

8 hours ago | Fishing

Outdoor Centre • Grumpy GramowskiAnglers on the boats made some good kob catches especially in the area of Mile 6. What's quite impressive is that...

Public still not adhering to...

9 hours ago | Health

Walvis Bay • [email protected] Rear Admiral Sinsy Nghipandua, the commander of the Namibian Navy, said that a total disregard for lockdown measures is the biggest...

Chinese vessels found in Namibian...

16 hours ago | Fishing

Swakopmund • [email protected] Six Chinese vessels discovered in Namibian waters last week are currently moored at the Namibian Navy base harbour.The crew has...

Ignorance is bliss

1 day - 29 March 2020 | Health

Walvis Bay • [email protected] The construction of a 150-bed containerised isolation medical facility located behind the Walvis Bay State Hospital is on track....

Load More