Ontsoutingsaanleg les Erongo streek se dors

Daar is 50 miljard liter seewater ontsout en geen beserings het voorgekom sedert die begin van produksie tot nou by ‘n plaaslike ontsoutingsaanleg.

26 November 2019 | Business

Wlotzkasbaken • Leandrea Louw

Die Erongo-ontsoutingsaanleg het 50 miljoen kubieke meter (50 miljard liter) drinkwater geproduseer sedert dit in 2010 begin werk het.

Die anleg is geleë naby Wlotzkasbaken in die Namibwoestyn, en is die grootste omgekeerde osmose-ontsoutingsaanleg in Suider-Afrika.

'n Seremonie was gehou om die feit dat daar nie 'n enkele besering met verlore tyd (LTI) gedurende hierdie periode ondervind is nie te vier.



Die ontsoutingsaanleg is oorspronklik deur Orano (destyds AREVA Resources Namibia) gebou om water aan sy Trekkopje-myn naby Arandis te lewer.

Dit lewer egter nou 'n belangrike bydrae tot die algehele drinkwaterleweringstelsel wat deur NamWater bestuur word met ongeveer 75% van die totale drinkwater vir die dorp Swakopmund, asook water vir die uraanmyne en ander nywerhede in die omgewing.

Die fabriek was ontwikkel en word besit deur Orano Mining Namibia, en word bedryf deur Nafasi Water (voorheen bekend as Aveng Water).

Onder die bestuur van Suzie Nkambule die uitvoerende hoof en E2 Investments South Africa, lewer Nafasi Water betroubare gehalte water aan nywerhede by die kusstreek in samewerking met Orano en ander vennote in die mark.

“Ons is verbind tot Namibië en wil voortgaan om te belê in langtermyn-waterveiligheidsontwikkelings in Suider-Afrika. Ons doel is om die kosbare volumes water in Sub-Saharan Afrika te bewaar, terwyl toegang tot alternatiewe waterbronne vir drinkbare en industriële gebruik verseker word,” het Nkambule gese.

Die voortdurende produksie van drinkwater word deur die vraag bepaal, maar die huidige kapasiteit van die aanleg is 20 miljoen kubieke meter per jaar.

Dit kan egter opgegradeer word om 26 miljoen kubieke meter per jaar te produseer. Daar is ook die moontlikheid van verdere uitbreiding om ‘n miljoen kubieke meter water te voorsien, sou toekomstige aanvraag dit verg.

Hilifa Mbako, die besturende direkteur van Orano Mining, het gesê dat die ontsoutingsaanleg reeds 'n kritieke rol in die voorsiening van water in die streek vervul.

“Met die uraanbedryf wat tekens van herstel toon, benodig die bedryf 'n volhoubare en betroubare waterbron. Die beskikbaarheid van water deur 'n ontsoutingsaanleg kan die potensiaal ontwikkel van die nywerheidsektor en die landbou sektor ook.”

Mbako het bygevoeg dat die maatskappy trots is om die volhoubaarheid van die mynbedryf in die streek te kan ondersteun.



“Ons is bereid om 'n groter rol te speel om 'n algehele oplossing te vind wat die mees betroubare en koste-effektiewe watervoorsiening aan die plaaslike industrie, myne en bevolkingsgroepe sal verseker.”

Similar News

 

Eet in die wolke

6 days ago - 03 December 2019 | Business

Swakopmund • [email protected] is nie vir sissies nie.Hiervan kan enige besoeker aan FlyDining getuig en binnekort gaan Swakopmund ook spog met een van dié unieke...

Nuwe gesig vir supermark

1 week ago - 26 November 2019 | Business

Karibib • [email protected] Woermann Brock (WB) Supermark Karibib is onlangs vanuit die grond af op oorgebou. Luidens Konrad Schwieger, die bemarkingsbestuurder by die winkelgroep, het...

Hotel vir middedorp beplan

1 month - 05 November 2019 | Business

Walvisbaai • Otis Finck Die bestuurskomitee van Walvisbaai se munisipale raad het toestemming verleen vir die verkoop van twee erwe in die middedorp vir die...

SWAiTEX kicks off

1 month - 09 October 2019 | Business

Swakopmund • Adolf Kaure The Namibia Chamber of Commerce and Industry (NCCI) 2019 Swakopmund International Trade Expo (SWAiTEX) was launched at The Dome in...

Go-ahead for ­seaweed harvesting

2 months ago - 08 October 2019 | Business

Swakopmund - Adolf Kaure An application by Hallie Investment to harvest seaweed has been approved by the municipality. The company initially obtained permission from the...

Husab and union working towards resolving impasse

2 months ago - 25 September 2019 | Business

Swakopmund · Otis Finck Frieda Abraham, the public relations officer and secretary to the chief executive officer (CEO) of Swakop Uranium, confirmed...

Groot planne vir nuwe winkelsentrum

2 months ago - 24 September 2019 | Business

Usakos - Otis Finck Riwayn Doeseb en Franco Narib van Upper Level Investments het planne vir die oprigting van die Coastal Gateway-winkelsentrum aan...

O&L Leisure and TAWUN signs 3 year wage agreement

2 months ago - 19 September 2019 | Business

Under the agreement wage agreement reached with the Tourism and Allied Workers Union of Namibia last week, O&L Leisure (a subsidiary of the Ohlthaver...

NYC looking to sponsor entrepreneurs

2 months ago - 10 September 2019 | Business

Swakopmund The National Youth Council of Namibia (NYC) is looking to sponsor 70 young entrepreneurs who would like to showcase their businesses at the Swakopmund...

NAMCOR gets N$3.2 billion SU tender

3 months ago - 27 August 2019 | Business

Arandis - Adolf Kaure Swakop Uranium (SU) and the National Petroleum Corporation of Namibia (NAMCOR) signed a five-year diesel and lubricants supply contract worth N$3.2...

Latest News

Desert Dash delivers once more...

1 day - 07 December 2019 | Sports

Swakopmund · [email protected] Nedbank Desert Dash competitors competed in various categories such as the solo (men’s and women), mixed two, four as well as four...

Headmaster arrested for corruption

3 days ago - 05 December 2019 | Crime

Swakopmund A 39-year old former headmaster of Vrede Rede Primary School, Lizette Hedwig Fisher-Lucas, was arrested on a charge of theft after she allegedly misused...

Danie van Antwerpen and Pikkie...

3 days ago - 05 December 2019 | Sports

The 54 players that competed in the Namib Mills better ball competition was the biggest field for many a month and what a good day...

Wêreldvigsdag herdenk

3 days ago - 05 December 2019 | Health

Walvisbaai • [email protected] Walvisbaai se munisipaliteit het Vrydag saam met die res van die wêreld, Wêreldvigsdag herdenk onder die tema “Gemeenskappe maak die verskil”.Tydens...

Fuel prices unchanged

5 days ago - 04 December 2019 | Energy

Fuel pump prices in Walvis Bay for 95 Octane Unleaded Petrol amount to N$ 13.05 per liter and that of Diesel 50 ppm is N$...

Fishermen protest against ‘fishrot’ accused

5 days ago - 03 December 2019 | Crime

Walvis Bay · [email protected] Approximately 300 fishermen held a peaceful demonstration outside the Kuisebmond Stadium in Walvis Bay earlier today.The fishermen, who are all unemployed...

Strawberry Fields Forever!

6 days ago - 03 December 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • [email protected] Strawberry Fields Vocal Training Academy hosted a show to commemorate the past year on Saturday evening. “The evening was just for...

Youth stand against femicide

6 days ago - 03 December 2019 | Local News

Walvis Bay • [email protected] The Youth Against Femicide (YAF) movement operating with the backing of Dipogenic Media, are in the process of hosting...

“Rol met my” – op...

6 days ago - 03 December 2019 | Health

Swakopmund • [email protected]ë is berug vir die talle motorongelukke wat op sy paaie voorkom asook die gepaardgaande verlies van lewens. Naas die fisiese gevolge, raak...

Load More