Nuwer, beter Nissan

Plaaslike motorhandelaar opgradeer

07 October 2019 | Motors

Jaun Nel, Pupkewitz Nissan bestuurder, “Ek dink hierdie veranderinge gaan die proses ietwat makliker maak”

BYLINE: Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt

Pupkewitz Nissan Swakopmund spog nou met ‘n splinternuwe vertoonlokaal. Die nuwe skoulokaal sluit nou ‘n Haval skoukamer, ‘n tweede handse afdeling en die insluiting van ‘n finansiering- en versekerings – konsultant in.
“Voorheen moes die kliënt eers bank toe gaan om goedkeuring te kry voor ons die bal aan die rol kon sit, maar met die nuwe personeellid kommunikeer ons nou direk met die banke namens die kliënt en ons kan vining sien waarvoor die kliënt kwalifiseer en wat ons vir hulle kan doen,” het Jaun Nel, die bestuurder, gesê van die proses wat deur Michelle Mogotsi hanteer sal word.
Haval motors is in 2013 op die mark gebring, maar die Swakopmund Haval skoukamer is die eerste van sy soort in Namibië. Die handelsmerk spesialiseer in sportnutsvoertuie. “Mense is maar nog skrikkerig vir Haval omdat hy nog nuut is,” het Mogotsi gesê.
“Ons verkope was goed, een van ons verkoopsmanne het 5 kwotasies gekry en een kliënt het selfs geteken vir ‘n nuwe kar,” het Nel opgemerk.
Die opening van die nuwe vertoonlokaal het ook twee vlieë met een klapgekry siende dat dit deel gevorm het van die Pupkewitz Motor Fest 2019 – ‘n geleentheid waarby alle Pupkewitz motorhandelaars ‘n ope dag gehou het.

Similar News

 

Meer as ’n Mercedes

19 hours ago | Motors

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt M + Z Motors Swakopmund het onlangs ’n opedag gehou waar Jan Alleman die kans gekry...

Bigger and better Auto Show

2 months ago - 11 August 2019 | Motors

Swakopmund - Adolf KaureThe third edition of the Standard Bank Auto Show, organised by the events company Connect People to People, took place at the...

Quality used vehicles at Imperial Auto

6 months ago - 15 April 2019 | Motors

Imperial Auto is a used car dealership that has a lot to offer when it comes to buying and selling quality used cars....

Nissan NP300: Your modern day workhorse

6 months ago - 08 April 2019 | Motors

Nissan Pupkewitz Walvis Bay is now home to the brand new Nissan NP300 single cab 4x4 bakkie. Boasting a 2.5 diesel engine, this commonrail turbo...

Mahindra sets up shop at the coast

6 months ago - 23 March 2019 | Motors

ADVERTORIAL The oldest used car dealer at the coast, Cross Roads Car Sales, recently ventured into the new car market. The business, which was...

Handsome Toyota Hatch is here

7 months ago - 25 February 2019 | Motors

ADVERTORIAL The new three-range model ­Toyota Corolla Hatch is available with prices ranging from N$336 800 for the 1.2T Xs manual, N$347 400...

X-Rider Black Edition maak sy merk

1 year - 08 October 2018 | Motors

Dirk Gallowitz Terwyl Isuzu se X-Rider tydens die bekendstelling in 2016 as ’n beperkte model met net 700 eenhede bedoel was, het die gewildheid...

Nuwe baadjie vir Land Cruiser 200

1 year - 08 October 2018 | Motors

Toyota se Land Cruiser 200 is voorwaar een van die heersers onder voertuie in Afrika.Die kombinasie van ’n sewesitplek-sportnutsuitleg, legendariese Land Cruiser-veldryvermoë, robuuste leerraam-onderstel en...

A-kandidaat

1 year - 01 October 2018 | Motors

Dirk Gallowitz Die A-Klas het al ’n vêr pad gery sedert die internasionale bekenstelling van die eerste model nagenoeg 21 jaar gelede.Toendertyd se Mercedes-Benz...

Elegante Sweed in ‘n stylvolle jas

1 year - 17 September 2018 | Motors

Die 2018 XC60 is die tweede generasie XC60 en is vroeër vanjaar welverdiend aangewys as Wêreld Motor van die Jaar. Die pragtige SUV is in...

Latest News

Around the wicket

16 hours ago | Sports

The Namibia FNB Kwata Cricket Fun day took place at the Cricket Oval in Walvis Bay last Saturday. The fun day saw more than 270...

Science Week off to a...

19 hours ago | Science

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt The Scientific Society Swakopmund celebrates Science Week with a film festival from 14 to 18 October.The...

Meer as ’n Mercedes

19 hours ago | Motors

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt M + Z Motors Swakopmund het onlangs ’n opedag gehou waar Jan Alleman die kans gekry...

Nuwe komitee vir Narraville se...

2 days ago - 15 October 2019 | Local News

Walvisbaai • Leandrea Louw Inwoners van Narraville het onlangs 'n komitee aangewys as verteenwoordigende spreekbuis van die gemeenskap wat betref kwessies, uitdagings en ontwikkeling...

Nog 'n hupstoot vir kankervereniging

2 days ago - 15 October 2019 | Local News

Swakopmund • Leandrea Louw Die Erongo-tak van die Kankerver­eniging van Namibië (CAN) het Saterdag sy grootste, jaarlikse geldinsamelingsveldtog, die Hats and Roses-geleentheid, op Swakopmund...

Vloot vier 15 jaar

2 days ago - 15 October 2019 | Events

Die Namibiese vloot het op 7 Oktober sy 15de bestaansjaar gevier en Saterdag 'n ope dag as deel van die feesvieringe gehou. Om die verrigtinge...

NamGreenWood help herwin

2 days ago - 15 October 2019 | Local News

Swakopmund • Adolf KaureDie Swakopmund-munisipaliteit het tydens sy maandelikse agendavergadering NamGreenWood Ent CC toestemming gegee om herwinbare materiaal van die Swakopmund-stortingsterrein te verwyder. NamGreenWood het...

N$120 miljoen. se

2 days ago - 15 October 2019 | Energy

Arandis • Adolf KaureVisepresident Nangolo Mbumba het onlangs Sertum Ener­gy Namibia se N$120 miljoen-sonkragaanleg by Orano se Trekkopje-myn ingewy. Die 5 megawatt- fotovoltaïese aanleg lê...

Tjivikua at the helm

2 days ago - 15 October 2019 | Local News

The Walvis Bay Corridor Group (WBCG) has welcomed its new chief executive officer, Mbahupu Tjivikua, who joined the team on 1 October. Tjivikua has rejoined...

Load More