Nuwe gesig vir supermark

‘n winkel op Karibib spog met n splinternuwe baadjie

26 November 2019 | Business

Konrad Schwieger; Bemarkingsbestuurder; “Die nuwe Duitse styl gebou is beslis iets is waarop die hele dorp baie trots is.”

Karibib • [email protected]

Woermann Brock (WB) Supermark Karibib is onlangs vanuit die grond af op oorgebou.

Luidens Konrad Schwieger, die bemarkingsbestuurder by die winkelgroep, het die ontwerp van die winkel so pas uit die 1900’s gearriveer op die dorp.

“Karibib het baie geskiedenis, ons wou hê dat dit moes in pas by die gevoel van die dorp, maar ook dat dit die geskiedenis van die dorp moet weerspiëel.”

Rudolph Fourie, die bestuurende direkteur van WB Supermarkte, sê dat die winkel presies soos die ou oorspronklike gebou lyk.

“Ons het alles gedoen, tot die gietyster hekkies het behoue gebly in ‘n poging om die geskiedenis van die dorp te laat voort leef.”

Fourie meen egter dat van die problem wat in toeka se tyd ondervind was by die gebou in die verlede sal bly.

“Ons het baie parkering en twee ingange daar gestel sodat alles nie so beknop hoef te wees nie,” sê hy.

Die winkel staan ook gereed met ‘n vrugte en groente afdeling wat skrik vir niks. Daar is ook ‘n bakery wat varsgebakte lekkernye sal bied en ‘n wegneem afdeling waar vars, warm wegneemetes gevind kan word.

“Die nuwe Duitse styl gebou is beslis iets is waarop die hele dorp baie trots is. Ons het ook die FNB bank en die Pep winkel groep by ons. Die idee was om alles bymekaar te hou,” sê Schwieger.

Hierdie Desember kan Karibib inwoners, asook toeriste wat daar verbygaan, met graagte inloer vir ‘n paar winskopies.

Die WB Supermarkets landswyd gaan ‘n spanpoging aanwend vanaf 3 Desember tot 6 Januarie om die beste produkte teen afslagpryse aan te bied.

Inligting oor die spesiale aanbiedinge gaan vervat word in ‘n 8 bladsy boekie verkrygbaar by WB Supermark Karibib.

Enige vrae of kwale kan aangemeld word by die WB Supermarkte se Facebook blad.

“Ons wil hê die kliënte moet vir ons kan sê waar ons kan verbeter en is konstant op ons Facebook blad om te kyk waar ons kan help,” sê Schwieger.

Similar News

 

Interne veranderinge by Orano

3 days ago - 14 January 2020 | Business

Swakopmund Orano Mynbougroep se bestuurende direkteur, Hilifa Mbako, beklee sedert 1 Januarie 2020 die rol van uitvoerende voorsitter ná ’n dekade by die maatskappy.“Hierdie...

Nuwe hotel vir Walvisbaai

3 days ago - 14 January 2020 | Business

Walvisbaai • [email protected] Die City Centre Hotel wat in die hartjie van Walvisbaai se middedorp geleë is, het onlangs sy deure amptelik geopen.Plaaslike...

Kospakkies bring trane van vreugde

3 days ago - 14 January 2020 | Business

Verteenwoordigers van Erongo Marine Enterprises (EME) het op Kersdag kospakkies aan 260 bejaardes langs die kus versprei. Die maatskappy het ook geskenke aan 32 weeskinders...

DP World, !Nara Namib take hands

3 days ago - 14 January 2020 | Business

Global trade enabler DP World signed a Memorandum of Understanding (MoU) with !Nara Namib Free Economic Industrial Zone some time ago. The partnership seeks...

Lugballon gaan unieke uitsig bied

3 weeks ago - 24 December 2019 | Business

Swakopmund • [email protected] Destination Swakopmund is tans hard aan die werk om Swakopmund in ‘n alles-in-een-toerismebestemming te omskep. Vanuit die inisiatief spruit reeds...

Kraatz pushing skills development

1 month - 11 December 2019 | Business

Another nine NIMT students were taken on board the Kraatz internship program at the company based in Walvis Bay. They will be trained for the...

Eet in die wolke

1 month - 03 December 2019 | Business

Swakopmund • [email protected] is nie vir sissies nie.Hiervan kan enige besoeker aan FlyDining getuig en binnekort gaan Swakopmund ook spog met een van dié unieke...

Ontsoutingsaanleg les Erongo streek se dors ...

1 month - 26 November 2019 | Business

Wlotzkasbaken • Leandrea Louw Die Erongo-ontsoutingsaanleg het 50 miljoen kubieke meter (50 miljard liter) drinkwater geproduseer sedert dit in 2010 begin werk het.Die anleg is...

Hotel vir middedorp beplan

2 months ago - 05 November 2019 | Business

Walvisbaai • Otis Finck Die bestuurskomitee van Walvisbaai se munisipale raad het toestemming verleen vir die verkoop van twee erwe in die middedorp vir die...

SWAiTEX kicks off

3 months ago - 09 October 2019 | Business

Swakopmund • Adolf Kaure The Namibia Chamber of Commerce and Industry (NCCI) 2019 Swakopmund International Trade Expo (SWAiTEX) was launched at The Dome in...

Latest News

Genesa to wow the coast...

7 hours ago | Art and Entertainment

Swakopmund • [email protected] Germany-based musician Genesa Handrick is the star attraction at the Welwitschia Music Production (WMP) Social Responsibility Day taking place at the...

Nuwe skooljaar begin

1 day - 16 January 2020 | Education

Swakopmund • [email protected] Opvoeding in staatskole loop aanhoudend deur weens begrotings wat aanhou krimp en klasse wat aanhou groei.Vir die direkteur van onderwys in...

“Tides of Talents” to commence

1 day - 16 January 2020 | Art and Entertainment

Swakopmund • [email protected] The Tides of Talents group exhibition opening at the Fine Art Gallery on Friday (tomorrow), features contemporary works by young artists...

Gerugte van brandstigting onwaar

1 day - 16 January 2020 | Local News

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt Met ‘n eenvoudige “onbekend” as rede vir die oorsaak van ‘n brand wat Saterdag ‘n huis op Swakopmund...

“Tides of Talents” to commence

3 days ago - 14 January 2020 | Art and Entertainment

Swakopmund • [email protected] The Tides of Talents group exhibition opening at the Fine Art Gallery on Friday at 10:00, features contemporary works by young...

Interne veranderinge by Orano

3 days ago - 14 January 2020 | Business

Swakopmund Orano Mynbougroep se bestuurende direkteur, Hilifa Mbako, beklee sedert 1 Januarie 2020 die rol van uitvoerende voorsitter ná ’n dekade by die maatskappy.“Hierdie...

Residents discouraged to vote at...

3 days ago - 14 January 2020 | Local News

Walvis Bay • [email protected] Returning officer Jeff Manale told members of the public not to leave larger areas like Kuisebmond or Narraville to vote...

Adri toor met koekversierings

3 days ago - 14 January 2020 | Art and Entertainment

Swakopmund • [email protected] As jong meisie was Adri Myall (42) reeds dol daaroor om koeke te versier en het aandagtig gekyk hoe haar tannie Mienie...

Nuwe hotel vir Walvisbaai

3 days ago - 14 January 2020 | Business

Walvisbaai • [email protected] Die City Centre Hotel wat in die hartjie van Walvisbaai se middedorp geleë is, het onlangs sy deure amptelik geopen.Plaaslike...

Load More