Mnr. en Mej. Dwergieland gekroon

Tientalle seuns en meisies het om titels in 'n gewilde kompetisie meegeding.

08 October 2019 | Art and Entertainment

Walvisbaai • Leandrea Louw

Dwergieland Preprimêr het verlede week hul jaarlikse Meneer en Mejuffrou Dwergieland-skoonheidskompetisie aangebied.

Vyftien seuns en meisies het in die junior kategorie meegeding, en 17 seuns en meisies in die senior kategorie. Die deelnemers het op die verhoog in hul swem, ‘casual’ en aanddrag verskyn.

Ná deeglike beraadslaging deur die beoordelaars is Aaliyah Adonis gekroon as Mej. Dwergieland Junior en Eduardo Jeneke as mnr. Dwergieland Junior.

Die eerste prinses in die junior kategorie was Teyanna Rodkin en die tweede prinses Ereeza Iita. Frans Nghede is gekroon as die eerste prins, en die tweede prins is Marcello Britz.

Renezmay Andrews is gekroon as Mej. Dwergieland Senior. Rosalinda Dafonseca en Kendall Adonis is onderskeidelik eerste en tweede prinses.

Kevin Beukes is gekroon as Mnr. Dwergieland Senior, sy eerste prins is Shaldon Paulse en tweede prins Mbezira Kaiuina.

Mej. Persoonlikheid onder die juniors is Rozanne Elliot, en Renezmay Andrews is die Senior Mej. Persoonlikheid. Frans Nghede is Junior Mnr. Persoonlikheid en Mbizera Mnr. Senior Persoonlikheid.

Die beoordelaars was die voormalige Mej. Walvisbaai, Nicole Smith: die plaaslike geleentheidsbeplanner Yanni Bouwer, joernalis Leandrea Louw en die eienaar van Trends Walvisbaai, Albertina Angula.

Similar News

 

Painting the music scene red

1 week ago - 09 October 2019 | Art and Entertainment

Walvis Bay • Leandrea LouwLocal singer and songwriter Monique English will be releasing her second studio album on 30 November. Titled Red, the 12-track album...

Plié, jeté, ballet!

1 week ago - 09 October 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt The Swakopmund Arts Association hosts a ballet concert entitled Peter and The Wolf in a combined effort with...

Klein kuns, groot geheim

1 week ago - 08 October 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • Iréne-Mari van der WaltDie Kunsvereniging van Swakopmund het Vrydagaand sy Little Big Things-uitstalling geopen.Elke jaar word kuns anoniem by die geleentheid verkoop. Belangstellendes...

Little Big Secret

1 week ago - 06 October 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt The Arts Association Swakopmund opened their annual Little Big Things exhibition on Friday evening. Every year, art is...

Veiligheid van Vaughn se vlerk verlaat

1 week ago - 03 October 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund · Iréne-Mari van der Walt Vaughn Ahrens se se drommer en kitaarspeler het onlangs besluit om onder sy vlerk te uit. Jonny Wenk,...

Rocking the coast

3 weeks ago - 23 September 2019 | Art and Entertainment

Do you love rock music? Then you should not miss Swakop Rocks!This exciting new addition on the Namibian music calendar takes place on Saturday (28...

‘Donkie’ help Voortrekkers

1 month - 13 September 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt Die Swakopmund Voortrekkers is besig met geldinsameling in opdrag van hul gebiedsjeugleier, Anneke Burger. Die inisiatief is die...

Local artists on movie soundtrack

1 month - 09 September 2019 | Art and Entertainment

Walvis Bay • Leandrea Louw Afrikaans rapper Ike Adonis better known as Ixa and NAMA nominated singer Vaughn Ahrens recently added producing the title song...

Of hope and healing

2 months ago - 04 August 2019 | Art and Entertainment

Stars & Ashes, a collection of work created by local artist Urte Remmert opened at The Project Room in Windhoek on Friday. In 2015, a...

On a journey of self-discovery

2 months ago - 28 July 2019 | Art and Entertainment

Walvis Bay • Leandrea Louw Walvis Bay Private High School (WBPHS) recently hosted a musical titled The Journey. Written and directed by Leanri Paulsen,...

Latest News

Around the wicket

17 hours ago | Sports

The Namibia FNB Kwata Cricket Fun day took place at the Cricket Oval in Walvis Bay last Saturday. The fun day saw more than 270...

Science Week off to a...

20 hours ago | Science

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt The Scientific Society Swakopmund celebrates Science Week with a film festival from 14 to 18 October.The...

Meer as ’n Mercedes

20 hours ago | Motors

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt M + Z Motors Swakopmund het onlangs ’n opedag gehou waar Jan Alleman die kans gekry...

Nuwe komitee vir Narraville se...

2 days ago - 15 October 2019 | Local News

Walvisbaai • Leandrea Louw Inwoners van Narraville het onlangs 'n komitee aangewys as verteenwoordigende spreekbuis van die gemeenskap wat betref kwessies, uitdagings en ontwikkeling...

Nog 'n hupstoot vir kankervereniging

2 days ago - 15 October 2019 | Local News

Swakopmund • Leandrea Louw Die Erongo-tak van die Kankerver­eniging van Namibië (CAN) het Saterdag sy grootste, jaarlikse geldinsamelingsveldtog, die Hats and Roses-geleentheid, op Swakopmund...

Vloot vier 15 jaar

2 days ago - 15 October 2019 | Events

Die Namibiese vloot het op 7 Oktober sy 15de bestaansjaar gevier en Saterdag 'n ope dag as deel van die feesvieringe gehou. Om die verrigtinge...

NamGreenWood help herwin

2 days ago - 15 October 2019 | Local News

Swakopmund • Adolf KaureDie Swakopmund-munisipaliteit het tydens sy maandelikse agendavergadering NamGreenWood Ent CC toestemming gegee om herwinbare materiaal van die Swakopmund-stortingsterrein te verwyder. NamGreenWood het...

N$120 miljoen. se

2 days ago - 15 October 2019 | Energy

Arandis • Adolf KaureVisepresident Nangolo Mbumba het onlangs Sertum Ener­gy Namibia se N$120 miljoen-sonkragaanleg by Orano se Trekkopje-myn ingewy. Die 5 megawatt- fotovoltaïese aanleg lê...

Tjivikua at the helm

2 days ago - 15 October 2019 | Local News

The Walvis Bay Corridor Group (WBCG) has welcomed its new chief executive officer, Mbahupu Tjivikua, who joined the team on 1 October. Tjivikua has rejoined...

Load More