Meer stadsbeplanners benodig

Stadsgroei

02 December 2019 | Government

Walvisbaai • [email protected]

’n Gebrek aan stadsbeplanners is ’n reuse-uitdaging vir die ontwikkeling van die land, met net nege geregistreerde professionele stadsbeplanners wat op die oomblik by plaaslike owerhede werk, terwyl vyf tans nog studeer.

Streeks- en plaaslike owerhede steun steeds op die private sektor as dit by stadsbeplanning kom, met net Swakopmund, Walvisbaai en Windhoek wat oor die dienste van voltydse stadsbeplanners beskik.

Die meeste dorp- en streeksrade het nie die finansiële vermoë om voltydse beplanners in diens te neem om hierdie funksies te verrig nie, en daarom word hierdie funksies aan private ondernemings uitgekontrakteer wanneer nuwe nedersettings ontwikkel word.

Die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling beskik slegs oor een geregistreerde professionele stads- en streekbeplanner.

Tydens die jaarlikse lenteskool van die Namibia Institute of Town and Regional Planners (NITRP) wat onlangs gehou is, het minister Peya Mushelenga hierdie situasie as kommerwekkend beskryf.

“Stads- en streekbeplanners het die verantwoordelikheid om toesig te hou oor stedelike beplanning en ontwikkeling regoor Namibië. Hulle is ook verantwoordelik vir die stigting van nuwe townships, aangesien hulle toesig hou oor ontwikkelings by plaaslike owerhede.

“Ek is verbaas die regering het net ’n paar geregistreerde professionele stads- en streeksbeplanners in diens. Dit wil voorkom asof ons van die private sektor afhanklik geraak het. Dit toon wel ’n sterk ondernemingsdinamika wat tot voordeel van alle Namibiërs kan wees.”

Mushelenga het gesê dat Namibië in 2000, net 27 geregistreerde professionele stadsbeplanners gehad het waarvan ses vir die regering gewerk het. “Vandag is daar meer mense in dié beroep, aangesien ons tans oor 57 professionele persone landwyd beskik en 25 aan die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (NUST) en universiteite in Suid-Afrika studeer.”

Similar News

 

Erongo food bank launched

1 month - 21 October 2019 | Government

Swakopmund · Adolf KaureThe objective of arresting hunger is a step closer to being realised, President Hage Geingob remarked at the official launch of a...

Hupstoot vir droogtehulp

2 months ago - 04 October 2019 | Government

Swakopmund · Otis Finck Walvis Bay Salt Holdings het N$100 000 vir die verligting van droogte omstandighede in die Erongo-streek beskikbaar gestel.Die besturende direkteur...

Village councils under scrutiny

2 months ago - 18 September 2019 | Government

Swakopmund • Adolf Kaure A four-day stakeholder briefing for village councils hosted by the Office of the Auditor-General began in Swakopmund on Monday, with...

Right board members key to success

2 months ago - 15 September 2019 | Government

Swakopmund • Adolf Kaure Speaking after the conclusion Public Enterprises Conference Namibia 2019 event, the Minister of Public Enterprises, Leon Jooste,...

Public enterprises a burden on the state

2 months ago - 12 September 2019 | Government

Swakopmund • Adolf Kaure The Ministry of Public Enterprises is conducting a two-day National Public Enterprises Conference at The Dome in Swakopmund, with stakeholders...

N$870m government park planned for Swakop

4 months ago - 04 August 2019 | Government

Swakopmund - Otis Finck The construction of a four-storey office park to accommodate the Erongo regional council (ERC), nine line ministries...

Geingob addresses regional issues

4 months ago - 21 July 2019 | Government

Swakopmund - Adolf KaureThe head of state, Dr Hage Geingob, accompanied by a team of ministers, deputy ministers and special advisors held a public meeting...

Money needed for capital projects

5 months ago - 07 July 2019 | Government

Walvis Bay Although provision was made for the installation of one traffic light this year at a cost of N$750 000, no traffic counts...

Much welcomed donation for farmers

5 months ago - 23 June 2019 | Government

Swakopmund • Adolf KaureHuab Fishing donated N$100 000 towards the office of the governor. The money is intended to bring some relief to farmers affected...

Regional council assists SMEs

5 months ago - 23 June 2019 | Government

Walvis Bay • Leandrea Louw The Erongo regional council donated drills, overlocker sewing machines and car wash equipment to seven beneficiaries on Wednesday.The council...

Latest News

Desert Dash delivers once more...

1 day - 07 December 2019 | Sports

Swakopmund · [email protected] Nedbank Desert Dash competitors competed in various categories such as the solo (men’s and women), mixed two, four as well as four...

Headmaster arrested for corruption

3 days ago - 05 December 2019 | Crime

Swakopmund A 39-year old former headmaster of Vrede Rede Primary School, Lizette Hedwig Fisher-Lucas, was arrested on a charge of theft after she allegedly misused...

Danie van Antwerpen and Pikkie...

3 days ago - 05 December 2019 | Sports

The 54 players that competed in the Namib Mills better ball competition was the biggest field for many a month and what a good day...

Wêreldvigsdag herdenk

3 days ago - 05 December 2019 | Health

Walvisbaai • [email protected] Walvisbaai se munisipaliteit het Vrydag saam met die res van die wêreld, Wêreldvigsdag herdenk onder die tema “Gemeenskappe maak die verskil”.Tydens...

Fuel prices unchanged

5 days ago - 04 December 2019 | Energy

Fuel pump prices in Walvis Bay for 95 Octane Unleaded Petrol amount to N$ 13.05 per liter and that of Diesel 50 ppm is N$...

Fishermen protest against ‘fishrot’ accused

5 days ago - 03 December 2019 | Crime

Walvis Bay · [email protected] Approximately 300 fishermen held a peaceful demonstration outside the Kuisebmond Stadium in Walvis Bay earlier today.The fishermen, who are all unemployed...

Strawberry Fields Forever!

6 days ago - 03 December 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • [email protected] Strawberry Fields Vocal Training Academy hosted a show to commemorate the past year on Saturday evening. “The evening was just for...

Youth stand against femicide

6 days ago - 03 December 2019 | Local News

Walvis Bay • [email protected] The Youth Against Femicide (YAF) movement operating with the backing of Dipogenic Media, are in the process of hosting...

“Rol met my” – op...

6 days ago - 03 December 2019 | Health

Swakopmund • [email protected]ë is berug vir die talle motorongelukke wat op sy paaie voorkom asook die gepaardgaande verlies van lewens. Naas die fisiese gevolge, raak...

Load More