Meer as ’n Mercedes

Kies en keur uit dié karre

16 October 2019 | Motors

Bennie Thirion, M + Z Motors Swakopmund verkoopsman; “Daar was belangstelling… ons het lekker gesels en gelag ook!”

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt


M + Z Motors Swakopmund het onlangs ’n opedag gehou waar Jan Alleman die kans gekry het om motors in die vertoonkamer vir ’n toetslopie te neem. Die fokus was op die Mercedes-Benz GLE wat pas in Swakopmund aangekom het.
’n GLE sal jou omtrent N$1.2 miljoen uit die sak jag, maar met 180 KW se krag is dié bedrag nie so woes nie, veral nie gesien vanuit die GLE se ruim en luukse kajuit nie.
Verkoopsman Bennie Thirion se gunsteling “speelkar” in die M + Z vertoonkamer is die Jeep Wrangler Rubicon, wat met 209 KW onder sy enjinkap huisves.
Thirion, wat onlangs by M + Z Motors Swakopmund aangesluit het, vertel dat die Wrangler Rubicon se kragstuur en seepgladde ratkas dit die ideale alle terreinvoertuig (ATV) maak.
Aan luukshede was daar ook geen tekort nie, met Alfa Romeo se Giulia wat ook by die opedag gesig gewys het. En as jy die wind in jou hare op die ooppad verkies, was daar verskeie Harley-Davidsons om van te kies en keur.
Thirion vertel dat die opedag nie net gedien het as ’n geleentheid vir M + Z Motors om hulle staal te wys nie. “Ons wil hê mense moet weet ons is meer as net Mercedes – ons het Jeeps en Harleys en Alfas ook.”
Thirion glo die dag het goed afgeloop. “Daar was baie belangstelling. Dis altyd vir ons lekker en ons het lekker gesels en gelag ook!”

Similar News

 

Nuwer, beter Nissan

7 months ago - 07 October 2019 | Motors

BYLINE: Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt Pupkewitz Nissan Swakopmund spog nou met ‘n splinternuwe vertoonlokaal. Die nuwe skoulokaal sluit nou ‘n Haval skoukamer,...

Bigger and better Auto Show

9 months ago - 11 August 2019 | Motors

Swakopmund - Adolf KaureThe third edition of the Standard Bank Auto Show, organised by the events company Connect People to People, took place at the...

Quality used vehicles at Imperial Auto

1 year - 15 April 2019 | Motors

Imperial Auto is a used car dealership that has a lot to offer when it comes to buying and selling quality used cars....

Nissan NP300: Your modern day workhorse

1 year - 08 April 2019 | Motors

Nissan Pupkewitz Walvis Bay is now home to the brand new Nissan NP300 single cab 4x4 bakkie. Boasting a 2.5 diesel engine, this commonrail turbo...

Mahindra sets up shop at the coast

1 year - 23 March 2019 | Motors

ADVERTORIAL The oldest used car dealer at the coast, Cross Roads Car Sales, recently ventured into the new car market. The business, which was...

Handsome Toyota Hatch is here

1 year - 25 February 2019 | Motors

ADVERTORIAL The new three-range model ­Toyota Corolla Hatch is available with prices ranging from N$336 800 for the 1.2T Xs manual, N$347 400...

X-Rider Black Edition maak sy merk

1 year - 08 October 2018 | Motors

Dirk Gallowitz Terwyl Isuzu se X-Rider tydens die bekendstelling in 2016 as ’n beperkte model met net 700 eenhede bedoel was, het die gewildheid...

Nuwe baadjie vir Land Cruiser 200

1 year - 08 October 2018 | Motors

Toyota se Land Cruiser 200 is voorwaar een van die heersers onder voertuie in Afrika.Die kombinasie van ’n sewesitplek-sportnutsuitleg, legendariese Land Cruiser-veldryvermoë, robuuste leerraam-onderstel en...

A-kandidaat

1 year - 01 October 2018 | Motors

Dirk Gallowitz Die A-Klas het al ’n vêr pad gery sedert die internasionale bekenstelling van die eerste model nagenoeg 21 jaar gelede.Toendertyd se Mercedes-Benz...

Elegante Sweed in ‘n stylvolle jas

1 year - 17 September 2018 | Motors

Die 2018 XC60 is die tweede generasie XC60 en is vroeër vanjaar welverdiend aangewys as Wêreld Motor van die Jaar. Die pragtige SUV is in...

Latest News

Erongo combat ready

4th of June 21:38 | Crime

Walvis Bay •[email protected] The second phase of operation Namib Desert, a joint crime law enforcement exercise, was launched on Thursday in the Erongo...

Stage 1 Covid-19 lockdown extended...

4th of June 21:26 | Local News

The minister of information and communication technology Dr Peya Mushelenga announced that it is not feasible to lift the Stage 1 Lockdown imposed as from...

Business as usual

9 hours ago | Local News

Walvis Bay •[email protected] The number of businesses operating in the habour town during stage 1 of lockdown is a cause for concern, says...

Dippenaar magistrate denies allegations of...

10 hours ago | Crime

Swakopmund After an eight-month break, the marathon trial against murder accused Jandré Dippenaar continued at the regional court in Swakopmund this week.At the start of...

No new Covid-19 cases

21 hours ago | Health

According to health minister Dr Kalumbi Shangula, Case No 22 (a fisherman who tested positive) is still on a ventilator in the ICU, but is...

Governor pledges to tackle corruption...

1 day - 03 June 2020 | Local News

Swakopmund Instruments and institutions for integrity, transparency and accountability are put to the test when it comes to ensuring that the resources earmarked...

Stappe teen fopnuus-verspreider

1 day - 03 June 2020 | Business

Walvisbaai • ire[email protected] Ná die bevestiging dat ’n trokdrywer positief vir Covid-19 getoets het, het gerugte oor die gesondheidstatus van alle drywers wat by...

Attitude towards lockdown worrisome

1 day - 03 June 2020 | Local News

Walvis Bay • [email protected] Erongo governor Neville Andre joined local law enforcement officers on patrol through Walvis Bay on Tuesday. Walvis Bay mayor...

Erongo Desalination Plant celebrates ten-year...

1 day - 03 June 2020 | Local News

Wlotzkasbaken • Contributed The Erongo Desalination Plant (EDP) celebrated its tenth anniversary with a video conference celebration on Monday.The managing director of Orano Mining...

Load More