Lip aflek lekker

Die wêreld in jou mond

17 December 2019 | Events

Zee Adams;besoeker;“Die musiek was uitmuntend en almal was vriendelik.”

Swakopmund • [email protected]


“Foodie” is ’n Engelse term vir iemand wat hou van kos en kosmaak.

Nedbank het die afgelope naweek aan foodies langs die kus die geleentheid gegee om hul liefde vir kos by die jaarlikse kosfees uit te leef. Daar was om van te kies en keur met burgers, pizza, seekos, tjips en ’n verskeidenheid van eksotiese disse op die spyskaart.

Die immergewilde Fachwerk-biertuin het ’n stalletjie gehad waar hulle Duitse kos na die fees gebring het. Asië was ook op die spyskaart, met Garnish Swakopmund se Indiese geregte en Cai Tai Thai se Chinese disse.

Een van die besoekers was Zee Adams, wat sê Garnish Swakopmund het gaste trakteer toe hulle met kosse begin eksperimenteer het.

Sy meen die Indiese stalletjie se besluit om pur (samoosa deeg) in ’n roomys “cone” vorm te maak, was uitsonderlik. Die inspirasie vir Garnish se idee was waarskynlik te danke aan die stalletjie oorkant hulle, waar pizza “cones” opgedis is.

Nog ’n besoeker, Jackie Woker, meen die fees was fantasties. Sy sê egter dat daar nie genoeg beligting in die aande was nie, en dat daar volgende keer meer skuduwee gedurende die dag beskikbaar moet wees.

Adams meen daar moet meer sitplek voor die verhoog wees sodat besoekers die optredes meer kan geniet. Sy stel ook voor dat daar aanwysers is sodat die publiek die toilette makliker kan vind.

“Hulle behoort sosiale media meer te gebruik in hul bemarking en om die publiek in te lig van wat by die fees aangebied word.”

Vir haar was die eerste aand ’n wonderlike ondervinding.

“Die musiek was uitmuntend, almal was vriendelik en mens kon nie ophou om die verskillende kosse te geniet nie. Die weer was perfek en alles het goed gewerk. Die tweede aand se wind het die ondervinding effens versuur, maar die dag was pragtig.”

Similar News

 

Face of Namibia om die draai

1 week ago - 04 February 2020 | Events

Walvisbaai • [email protected] Hierdie jaar se Face of Namibia-ekspo vind vanaf 31 Maart tot 5 April voor die Kuisebmond-stadion plaas. Dit is die vyfde skou...

Geologist makes her mark

2 weeks ago - 31 January 2020 | Events

Doctor Vickey Do Cabo discusses the unusual ride that life took her on during a talk which forms part of the Scientific Society of Swakopmund’s...

Innovasie dryf toerisme skou

2 weeks ago - 28 January 2020 | Events

Swakopmund • [email protected] word tans gemaak vir die Namibië Toerisme Ekspo (NTE), met inligtingsessies wat in uitgesoeke dorpe reg oor die land gehou word.Die NTE...

Groenewald wins scavenger hunt

2 weeks ago - 27 January 2020 | Events

Walvis Bay • [email protected] Robert Groenewald won the first scavenger hunt which took place at Dunes Mall. He emerged victorious after collecting 76 points....

Onderwys is die ruggraat van die samelewing ...

3 weeks ago - 21 January 2020 | Events

Swakopmund • [email protected] Die tema van Saterdag se maatskaplike verantwoordelikheidsdag aangebied deur Welwitschia Music Production (WMP) was “Wees jouself vir Namibië”. Hande is uitgereik by...

Amoré is Mej. Touchies

1 month - 31 December 2019 | Events

Hentiesbaai Amoré van Schalkwyk het die gesogte Mej. Touchies 2019 titel Donderdag in Hentiesbaai gewen. Die 20-jarige Van Schalkwyk het...

Night Market wows

1 month - 24 December 2019 | Events

Swakopmund • [email protected] The two-day December Night Market concluded on Saturday at the Swakopmund Hotel and Entertainment Centre. The market recorded an average attendance of...

Kerstradisie leef voort

1 month - 18 December 2019 | Events

Swakopmund • [email protected] Die Swakopmund munisipaliteit het sy jaarlikse Kersmark oor die naweek aangebied. In die verlede het dit in die parkeerarea agter die...

Feetjies betower op Swakopmund

2 months ago - 17 December 2019 | Events

Swakopmund • [email protected] Charzell Jacobs is die eerste Miss Summer Fairy Junior terwyl Izé-Lene van Wyk as Miss Summer Fairy Senior gekroon is.Altesame 17...

Klein Mejuffrou Walvisbaai gekroon

2 months ago - 16 December 2019 | Events

Walvisbay • [email protected] Drie skoonheidskoninginne is Vrydagaand in Walvisbaai gekroon. Hulle is Cline-Lee Kusch (Little Miss Walvis Bay), Drew-Ann Engelbrecht (Little Miss Walvis Bay...

Latest News

Kickboxers awarded

17 hours ago | Sports

Walvis Bay • [email protected] The Namibia RCFAI & Kickboxing Academy hosted their annual prize-giving ceremony recently. The club was established in 2016 and...

Bumpy road ahead

2 days ago - 14 February 2020 | Infrastructure

Swakopmund • [email protected] The Cross Border Road Transport – Regulators’ Forum (CBRT-RF) gathered at the Seaside Hotel to discuss progress over the two years...

Athletics season promises great action...

2 days ago - 14 February 2020 | Sports

Walvis Bay •[email protected] The athletics season is in full swing along the coast and right around the corner is the Zonal athletics meet....

Low water levels affecting health

4 days ago - 12 February 2020 | Local News

The Karibib municipality has sent out an official warning about its water supply. In a media statement, the municipality said that the low levels of...

Options are running out

4 days ago - 12 February 2020 | Infrastructure

Swakopmund • [email protected] “The threat to Windhoek remains a reality. We just don’t have enough water,” said NamWater’s managing director, Abraham Nehemia, during a...

Korrupsie in die kollig

4 days ago - 12 February 2020 | Local News

Swakopmund • [email protected] Lede van die publiek het verlede Vrydagaand (7 Februarie) in die Tamariskia gemeenskapsaal op Swakopmund vergader om die Fishrot-skandaal te bespreek....

Skuiling vir dierevriende

6 days ago - 11 February 2020 | Local News

Swakopmund • [email protected] Donna Collins is geen vreemdeling wanneer dit kom by hulpverlening aan diere nie. Met die koms van die nuwe...

Vandale saai verwoesting

6 days ago - 11 February 2020 | Local News

Walvisbaai Die munisipaliteit van Walvisbaai het inwoners versoek om te help om voorvalle van vandalisme in die hawestad te voorkom. “Vandalisme hou groot gevare vir...

Turn your passion into a...

6 days ago - 11 February 2020 | Education

SwakopmundThe 2020 academic year at the COSDEF Arts and Crafts Centre officially commenced while the registration process is on-going. The trainees’ induction and placement in...

Load More