Kospakkies bring trane van vreugde

Bejaardes het breed geglimlag toe ’n visonderneming hulle met kospakkies verras het.

14 January 2020 | Business

Verteenwoordigers van Erongo Marine Enterprises (EME) het op Kersdag kospakkies aan 260 bejaardes langs die kus versprei.

Die maatskappy het ook geskenke aan 32 weeskinders van die Happy Land Day Care en Kleuterskool in Hentiesbaai oorhandig en N$10 000 aan die Jonah Home-weeshuis in Walvisbaai geskenk as deel van sy jaarlikse welwillendheidsprogram.

Die kospakkies het noodsaaklike voedselitems bevat en is uitsluitlik aan kwesbare bejaardes in Swakopmund se Mondesa-, Tamariskia- en DRC-buurte sowel as in die Kamwandi woonbuurt op Hentiesbaai versprei.

Die senior burgers het hul dank teenoor die onderneming uitgespreek. Die kospakkies het verligting vir hulle gebring, aangesien baie in absolute armoede leef en nie altyd weet waar hul volgende ete vandaan gaan kom nie.

“Alhoewel ons nie na almal kan uitreik nie, probeer EME ’n klein verskil maak in die onderskeie streke van ons land deur in hierdie tyd kospakkies te versprei,” het die bestuurende direkteur, dr. Martha Uumati, tydens ’n byeenkoms vir bejaardes in die Lutherse Kerk in Mondesa gesê waar van die pakkies uitgedeel is.

Dr Uumati het gesê dit is belangrik om nie die bydrae wat bejaardes gelewer het om die weg vir die land se vryheid te baan, te vergeet nie.

Verlede jaar het die maatskappy kospakkies aan bejaardes in die Hardap-, Otjozundjupa- en Kunenestreek oorhandig.

Die skenkings is moontlik gemaak deur EME se trust vir korporatiewe maatskaplike ontwikkeling, die Arechanab Community Trust en ook die Unity Community Trust.

EME is 'n filiaal van die Oceana-groep. Die onderneming wat in Walvisbaai gebaseer is, is 'n leier in die maasbanker vis sektor en lewer topgehalte produkte aan plaaslike en internasionale markte.

Similar News

 

These are Swakop’s top healthy eateries

2 days ago - 21 January 2020 | Business

Swakopmund • [email protected] Hero Multisave Supermarket emerged as the top butchery, Mobi Soft Serve as the top mobile kiosk and Museums Café as the...

Pushing beyond existing boundaries

2 days ago - 21 January 2020 | Business

According to Maersk, drilling operations planned for its Angola-Namibia campaign will be done at a world record water depth. Maersk said that the well in...

Interne veranderinge by Orano

1 week ago - 14 January 2020 | Business

Swakopmund Orano Mynbougroep se bestuurende direkteur, Hilifa Mbako, beklee sedert 1 Januarie 2020 die rol van uitvoerende voorsitter ná ’n dekade by die maatskappy.“Hierdie...

Nuwe hotel vir Walvisbaai

1 week ago - 14 January 2020 | Business

Walvisbaai • [email protected] Die City Centre Hotel wat in die hartjie van Walvisbaai se middedorp geleë is, het onlangs sy deure amptelik geopen.Plaaslike...

DP World, !Nara Namib take hands

1 week ago - 14 January 2020 | Business

Global trade enabler DP World signed a Memorandum of Understanding (MoU) with !Nara Namib Free Economic Industrial Zone some time ago. The partnership seeks...

Lugballon gaan unieke uitsig bied

1 month - 24 December 2019 | Business

Swakopmund • [email protected] Destination Swakopmund is tans hard aan die werk om Swakopmund in ‘n alles-in-een-toerismebestemming te omskep. Vanuit die inisiatief spruit reeds...

Kraatz pushing skills development

1 month - 11 December 2019 | Business

Another nine NIMT students were taken on board the Kraatz internship program at the company based in Walvis Bay. They will be trained for the...

Eet in die wolke

1 month - 03 December 2019 | Business

Swakopmund • [email protected] is nie vir sissies nie.Hiervan kan enige besoeker aan FlyDining getuig en binnekort gaan Swakopmund ook spog met een van dié unieke...

Ontsoutingsaanleg les Erongo streek se dors ...

1 month - 26 November 2019 | Business

Wlotzkasbaken • Leandrea Louw Die Erongo-ontsoutingsaanleg het 50 miljoen kubieke meter (50 miljard liter) drinkwater geproduseer sedert dit in 2010 begin werk het.Die anleg is...

Nuwe gesig vir supermark

1 month - 26 November 2019 | Business

Karibib • [email protected] Woermann Brock (WB) Supermark Karibib is onlangs vanuit die grond af op oorgebou. Luidens Konrad Schwieger, die bemarkingsbestuurder by die winkelgroep, het...

Latest News

Kudus aiming for 7s glory

1 day - 22 January 2020 | Sports

Walvis Bay • [email protected] A group of 14 First National Bank (FNB) Kudu Rugby Club players and two officials departed for the Swartland...

Langasems maak reg vir aksie

1 day - 22 January 2020 | Sports

Swakopmund • [email protected] Bay Road Runners wil die jaar op ’n vinnige pas afskop met die klub se eie en eerste byeenkoms vir hardlopers langs...

Onderwys is die ruggraat van...

2 days ago - 21 January 2020 | Events

Swakopmund • [email protected] Die tema van Saterdag se maatskaplike verantwoordelikheidsdag aangebied deur Welwitschia Music Production (WMP) was “Wees jouself vir Namibië”. Hande is uitgereik by...

Geestesiektes: Breek die stigmas af...

2 days ago - 21 January 2020 | Health

Swakopmund • [email protected] Mense moet opgevoed word oor die verskeie mites rondom geestesiekes. Só sê me. Ilanza Klein (29), ’n aktivis wat haarself vir die...

These are Swakop’s top healthy...

2 days ago - 21 January 2020 | Business

Swakopmund • [email protected] Hero Multisave Supermarket emerged as the top butchery, Mobi Soft Serve as the top mobile kiosk and Museums Café as the...

Pushing beyond existing boundaries

2 days ago - 21 January 2020 | Business

According to Maersk, drilling operations planned for its Angola-Namibia campaign will be done at a world record water depth. Maersk said that the well in...

Grumpy’s fishing report

2 days ago - 21 January 2020 | Fishing

Slightly cleaner water made for tough fishing this past week and it appeared as if the fish disappeared. This was not totally the...

TIDES

2 days ago - 21 January 2020 | Fishing

Tuesday, 21 January Low 07:03 High 13:26 Low 19:41 High 02:00 Wednesday, 22 January High 02:04 Low...

Housing market remains under pressure

3 days ago - 20 January 2020 | Infrastructure

According to Ruusa Nandago, FNB Group Economist and author of the FNB Residential property report released on 16 January 2020, the index reached a historic...

Load More