Komitee vir werkvisums ingestel

’n Komitee is aangestel wat uitsluitlik op die uitreiking van korttermyn werkspermitte fokus.

29 October 2019 | Ministries

Walvisbaai • Leandrea Louw





’n Immigrasie-keuringsraad (ISB) komitee wat fokus op werkvisums is verlede week in die Erongo-streek in die lewe geroep.

Die ministerie van binnelandse sake en immigrasie het besef meeste dringende aansoeke om korttermyn-indiensnemingspermitte is veral in die visserybedryf, herstelwerksbedryf sowel as myne in die Erongo-streek afkomstig.

Om nie die werksaamhede in die bedryf te kniehalter nie, is daar besluit om die ISB-komitee by die Walvisbaai-doeanekantore daar te stel om dienste te lewer waar dit benodig word.

Die komiteelede is Jona Kamati (ministerie van binnelandse sake), Beatha Amadhila (Namibiese vloot), Uakumbirua Kamatundu (ministerie van binnelandse sake), Salome Amukalu (ministerie van arbeid), Emmanuel Samuel (Namibiese vloot) en Frans Daniel, ’n lid van die Namibiese sentrale intelligensie diens.

Die adjunkminister van binnelandse sake en immigrasie, Maureen Hinda-Mbuende, het verduidelik dat die komitee verskillende ministeries en ander staatsinstansies byeenbring. “Die idee is om te verseker dat alle betrokkenes die geleentheid kry om deel te neem en dienste nader te bring na waar dit nodig is. Ons wil ook verseker dat alle moontlike belemmerings dadelik uitgeskakel word.”

Hinda-Mbuende het gese dat die integrasie van migrasie in die VN 2030-agenda vir volhoubare ontwikkeling in 2015 ’n belangrike mylpaal in die bevordering van ’n holistiese siening oor migrasie en migrante is.

“Gevolglik kan ’n aantal teikens onder die VN-doelwitte vir volhoubare ontwikkeling (SDGs) nie volledig bereik word as migrante en migrasie nie voldoende in ons ontwikkelingsbeleid benut word nie. Daar word gepoog om ’n nasionale migrasiebeleid op te stel. Na verwagting sal dit meer duidelikheid oor beleid rakende migrasiebestuur bewerkstellig.”

Hinda-Mbuende het benadruk dat die komitee ’n verantwoordelikheid het en moet verseker dat dienste gelewer word.

“Die lede is verantwoordelik om toe te sien dat slegs vaardighede wat nie in Namibië beskikbaar is nie, ingevoer word. Op dieselfde manier het die nywerhede die verantwoordelikheid om toe te sien dat hulle ’n geskoolde arbeidsmag skep sodat meer Namibiërs in diens geneem kan word.”

Similar News

 

Passport application process improved

2 weeks ago - 30 October 2019 | Ministries

Swakopmund • Adolf Kaure The Ministry of Home Affairs and Immigration launched the pilot of a new passport data capturing system at the Erongo...

Vloot herdenk 15de bestaansjaar

4 weeks ago - 22 October 2019 | Ministries

Walvis Bay • Adolf Kaure Die Namibiese vloot het onlangs sy 15de bestaansjaar by die vlootbasis op Walvisbaai herdenk. By die geleentheid het die...

Joint law enforcement operation kicks-off

1 month - 26 September 2019 | Ministries

Swakopmund • Adolf KaureThe 10th Trans Kalahari Corridor Management Committee joint law enforcement operation was launched near Swakopmund on Wednesday.The operation, which is conducted by...

Oil spill preparedness tested

3 months ago - 11 August 2019 | Ministries

Walvis Bay • Otis Finck Namibia hosted a transboundary training workshop on oil spill preparedness and table-top exercise in Walvis Bay from 6 to 9...

Pushing for increased fish consumption

3 months ago - 04 August 2019 | Ministries

Government wants to achieve at least 20.4 kg fish consumption per person per year within the current financial year.The Namibian Fish Consumption Trust in collaboration...

Approval for coastal landfill site

3 months ago - 28 July 2019 | Ministries

Walvis Bay • Leandrea Louw The minister of environment and tourism, Pohamba Shifeta, approved the Walvis Bay landfill site on Wednesday. Shifeta...

The One Ocean Hub project unpacked

3 months ago - 21 July 2019 | Ministries

Narraville Namibia will participate in demand driven research and processes under the auspices of The One Ocean Hub project. Representatives from...

Hope for housing backlog

4 months ago - 07 July 2019 | Ministries

Walvis Bay • Adolf Kaure The urban and rural development ministry recently held a high level consultative retreat in Walvis Bay, bringing together regional governors,...

Reducing the threat of terrorism

4 months ago - 07 July 2019 | Ministries

Irene-Mari van der Walt Nigerian and Namibian law enforcement officials attended a Chemical Awareness and Scene Management (CHASM) training course at The Dome in...

Sustainable Blue Economy policy takes shape

4 months ago - 23 June 2019 | Ministries

Walvis Bay - Otis Finck The technical committee on Blue Economy hosted a public consultative meeting on the Sustainable Blue Economy Policy at...

Latest News

Pastor remains behind bars for...

19 hours ago | Crime

Walvis Bay • [email protected] Marvin Damaseb (39), a pastor from Holy Ghost Fire Ministries in Walvis Bay, appeared in the magistrate’s court on a...

First MRF plant for Erongo...

1 day - 17 November 2019 | Environment

Swakopmund • [email protected] The first material recovery facility (MRF) in the Erongo region was launched at Rent-a-Drum in Swakopmund on Friday. The N$2 million...

Tourism forum to be established...

1 day - 17 November 2019 | Tourism

Walvis Bay • [email protected] The Walvis Bay Municipality will be establishing the Walvis Bay Tourism Forum in February 2020. At the announcement on...

Development at Extension 39

1 day - 17 November 2019 | Infrastructure

Swakopmund • [email protected] A handover ceremony of services and infrastructure by the Swakopmund municipality and Block 9 took place at Extension 39 in the...

Namibiese rolprent op Swakopmund se...

1 day - 17 November 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • [email protected] Die lang verwagte #LANDoftheBRAVEfilm het gisteraand sy debuut langs die kus gemaak ná die rolprent op 10 Oktober reeds in Windhoek...

Walvis Bay Golf Club news...

2 days ago - 16 November 2019 | Sports

The field was not big for the PISCS/FOX Designs monthly medal competition. A few guys were on tour, some played the Rossmund Sages...

Sport stars shine at De...

4 days ago - 15 November 2019 | Sports

Walvis Bay • [email protected] Courtney Mouton was named senior sportswoman and Timothy Coleman senior sportsman of the year at De Duine High School’s annual...

Former squash world champion in...

6 days ago - 12 November 2019 | Sports

Swakopmund The WB Hardware Coastal Open is taking place 15, 16 and 17 November 2019 at the SFC Squash Courts in Swakopmund. Namibia has...

Vroeë Kersgeskenk vir senior burgers...

1 week ago - 12 November 2019 | Local News

Walvisbaai · [email protected] plaaslike haarkappers het laas Woensdag 31 senior burgers van die Kuisebmond-outehuis verras. Petra Pelma van Petra’s Hair Studio en Bradley...

Load More