Inwoners bekommerd

Inwoners is onsteld oor ’n voorstel om die Nasionale Jeugsentrum op Hentiesbaai as ’n kwarantynfasiliteit te gebruik.

30 June 2020 | Local News

Herman /Honeb; Burgemeester; “Sou pasiënte daar gehuisves word, sal ons meer wil weet oor die veiligheidsmaatreëls wat gevolg word om ons inwoners te beskerm.”

Hentiesbaai • [email protected]





Hentiesbaai se inwoners is onstoke oor die teenwoordigheid van Covid-19-pasiënte wat op die kusdorp in kwarantyn gehou word.

Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr Kalumbi Shangula, het egter bevestig dat die groep wat tans op die dorp gehuisves word, nie positief vir die virus getoets het nie, maar wel daarvoor getoets is en nou op die uitslae wag.

“Hierdie mense is gevalle wat deur kontakopsporing en ander maniere van identifikasie gevind is,” het die minister verduidelik.

Vir ’n Hentiesbaai inwoner wat verkies om anoniem te bly, gaan dit egter meer oor die halsband as die hond.

“Daar is ’n huis waar die dokters en verpleegsters wat by die fasiliteit werk en in aanraking kom met die pasiënte, geakkommodeer is. Die huis is langs die outehuis geleë en oorkant die straat is ’n eenheid vir persone met Alzheimers. Die mense wat by die fasilitiet werk word geensins verhoed om inkopies te doen en vrylik in die dorp rond te beweeg nie,” sê sy.

Bejaardes is veral kwesbaar vir die virus.

“Dit is vir ons inwoners glad nie goed nie en nog só op die oumense se voorstoep.”

Volgens Hentiesbaai se burgemeester, Herman /Honeb, is daar tot sy kennis geen mense in die kwarantynfasiliteit op die dorp nie.

“Ons kantoor het nog geen amptelike woord ontvang oor enige pasiënte of vermoede gevalle wat daar gehuisves is nie. Ons verstaan die huidige situasie en ons simpatiseer, daarom wil ons alles in ons vermoë doen om te help. Ons het hierdie plek afgestaan spesifiek vir dié doeleinde. So vêr my kennis strek, is daar tans geen gevaar nie. Sou pasiënte daar gehuisves word, sal ons graag meer wil weet oor die veiligheidsmaatreëls wat gevolg word om ons inwoners te beskerm.”

Op verdere navraag het minister Shangula gesê die gesondheidsdirekteur in die streek, Anna Jonas, kan bevestig of daar enige persone is tans by hierdie fasiliteit gehuisves word.

Vrae wat aan Jonas gestuur is, het egter onbeantwoord gebly.

Similar News

 

Govt pays N$100m for Swakop hotel

1 day - 03 August 2021 | Local News

Windhoek ∙ [email protected] has approved a N$100 million purchase of the foreign-owned stake in Swakopmund Hotel and Entertainment Centre, after months of protracted negotiations.The hotel...

Home affairs minister, police chief patrol coastal streets

1 day - 03 August 2021 | Local News

Walvis Bay • [email protected] The minister of home affairs, immigration, safety and security Dr Albert Kawana accompanied by the inspector general of the...

Vandale pluk uitkykpunt se vere

1 day - 03 August 2021 | Local News

Meer as N$1 miljoen is belê in die Bird Paradise-projek wat sowat 1,3 km vanaf die Walvisbaai-sirkel en teen die C14-pad na die internasionale lughawe...

ECS kry nog 'n helpende hand

1 day - 03 August 2021 | Local News

Hentiesbaai • [email protected]á 'n toename in misdaad op Hentiesbaai, streef Erongo Community Services (ECS) nou om die veiligheid van die dorp te verbeter. Mnr....

Sorg vir verlate honde

2 days ago - 02 August 2021 | Local News

Swakopmund • [email protected] Mense met troeteldiere wat moet isoleer weens Covid, sit soms het hul hande in hul hare om nog steeds vir hul...

Swakopmunders warned to control pets

3 days ago - 01 August 2021 | Local News

Swakopmund • [email protected] The Swakopmund municipality issued a reminder to residents that their pets should be kept on leashes and under control when not...

CBD hotel home to vaccination point

6 days ago - 29 July 2021 | Local News

Swakopmund • [email protected] Hotel Zum Kaiser in Swakopmund’s central business district (CBD) now accommodates a vaccination point in the conferencing facility of the classy...

New school for Walvis Bay on the cards

1 week ago - 28 July 2021 | Local News

Walvis Bay • [email protected] After Walvis Bay municipal councillors previously disagreed on the selling price of land to Prosperity School Properties, a recommendation...

Howard declares Covid Task Force expenditures

1 week ago - 27 July 2021 | Local News

The chairperson of the Erongo Regional Council, Ciske Howard, has declared the costs attached to the 15-bed Covid-19 care facility set up by her Covid...

Liefdadigheid ken geen perke

1 week ago - 27 July 2021 | Local News

Walvisbaai • [email protected] Die Suid-Afrikaanse vlog-paar, Kareen en Louis Broodryk, of beter bekend as Fearless on Four Wheels, is tans op reis deur...

Latest News

You should mask up properly

1 hour ago | Business

Swakopmund • [email protected] QKR Namibia Navachab Gold Mine donated more than 37 000 face masks worth an estimated N$100 000 to the Erongo...

Over 70 000 Namibians await...

2 hours ago | Health

Windhoek ∙ [email protected] is scratching its head in the face of a vaccine crisis, with about 70 000 Namibians waiting for their overdue second dose...

‘Popping’ is out

2 hours ago | Art and Entertainment

Walvis Bay • [email protected] Producer Eduardo “ESB” Riobo has teamed up with fellow coastal artists Salvador Mouers and Eldino “Gemini” Majiedt for the track “Popping”,...

DRC fire victims get new...

2 hours ago | Ministries

Swakopmund • [email protected] The minister of home affairs, immigration, safety and security Albert Kawana recently handed over 33 identity documents (IDs) and birth certificates...

Suspected stock thieves on the...

2 hours ago | Crime

The police confirmed an incident of stock theft that took place at farm Waldheim between Thursday last week and Sunday, in the Karibib district. According...

Climate Ambassador Toolkit released

2 hours ago | Education

The global organiser of Earth Day, EARTHDAY.ORG, released the Africa Climate Ambassador Toolkit in partnership with a cohort of Sub-Saharan, youth-led organisations including Liberian Youth...

Fuel prices remain unchanged

1 day - 03 August 2021 | Energy

The ministry of mines announced that it will not adjust fuel prices given current economic circumstances, but warned that this may be short-lived.At the moment,...

Govt pays N$100m for Swakop...

1 day - 03 August 2021 | Local News

Windhoek ∙ [email protected] has approved a N$100 million purchase of the foreign-owned stake in Swakopmund Hotel and Entertainment Centre, after months of protracted negotiations.The hotel...

Home affairs minister, police chief...

1 day - 03 August 2021 | Local News

Walvis Bay • [email protected] The minister of home affairs, immigration, safety and security Dr Albert Kawana accompanied by the inspector general of the...

Load More