Interne veranderinge by Orano

Hilifa Mbako bevorder

14 January 2020 | Business

Hilifa Mbako;Orano; “... ons is besig om ’n langtermyn verskaffingsooreenkoms te bespreek.”

Swakopmund

Orano Mynbougroep se bestuurende direkteur, Hilifa Mbako, beklee sedert 1 Januarie 2020 die rol van uitvoerende voorsitter ná ’n dekade by die maatskappy.

“Hierdie strategiese skuif sal hom (Mbako) in staat stel om op meer visioenêre eksterne aspekte van die maatskappy te fokus,” aldus ’n verklaring deur Orano.

Die vorige finansiële bestuurder, Tommie Gouws, beklee nou Mbako se pos ná hy die afgelope 13 jaar by Orano werksaam is. Met sy breedvoerige ondervinding in die finansiële veld, sal Gous in sy nuwe rol nog steeds toesig hou oor die finansiële department.

“Alle uraanmarkspelers moet op die toekoms voorberei en gereed wees vir ’n noemenswaardige toename in aanvraag,” het die maatskappy gesê.

Mbako het gesê dat as deel van die maatskappy se plaaslike integrasiebeleid, Orano sal voortgaan om plaaslike bevolkings in die Erongostreek, veral Spitzkoppe, Arandis, Swakopmund en Usakos, te ondersteun.

“Orano se betrokkenheid in Namibië strek verder as net die Trekkopje-projek; die Erongo ontsoutingsaanleg is ’n belangrike fasiliteit in die streek se water behoeftes. Ons werk nou saam met NamWater om water aan die Erongostreek te voorsien en is tans besig om ’n langtermyn verskaffingsooreenkoms te bespreek,” het Mbako gesê.

Similar News

 

These are Swakop’s top healthy eateries

2 days ago - 21 January 2020 | Business

Swakopmund • [email protected] Hero Multisave Supermarket emerged as the top butchery, Mobi Soft Serve as the top mobile kiosk and Museums Café as the...

Pushing beyond existing boundaries

2 days ago - 21 January 2020 | Business

According to Maersk, drilling operations planned for its Angola-Namibia campaign will be done at a world record water depth. Maersk said that the well in...

Nuwe hotel vir Walvisbaai

1 week ago - 14 January 2020 | Business

Walvisbaai • [email protected] Die City Centre Hotel wat in die hartjie van Walvisbaai se middedorp geleë is, het onlangs sy deure amptelik geopen.Plaaslike...

Kospakkies bring trane van vreugde

1 week ago - 14 January 2020 | Business

Verteenwoordigers van Erongo Marine Enterprises (EME) het op Kersdag kospakkies aan 260 bejaardes langs die kus versprei. Die maatskappy het ook geskenke aan 32 weeskinders...

DP World, !Nara Namib take hands

1 week ago - 14 January 2020 | Business

Global trade enabler DP World signed a Memorandum of Understanding (MoU) with !Nara Namib Free Economic Industrial Zone some time ago. The partnership seeks...

Lugballon gaan unieke uitsig bied

1 month - 24 December 2019 | Business

Swakopmund • [email protected] Destination Swakopmund is tans hard aan die werk om Swakopmund in ‘n alles-in-een-toerismebestemming te omskep. Vanuit die inisiatief spruit reeds...

Kraatz pushing skills development

1 month - 11 December 2019 | Business

Another nine NIMT students were taken on board the Kraatz internship program at the company based in Walvis Bay. They will be trained for the...

Eet in die wolke

1 month - 03 December 2019 | Business

Swakopmund • [email protected] is nie vir sissies nie.Hiervan kan enige besoeker aan FlyDining getuig en binnekort gaan Swakopmund ook spog met een van dié unieke...

Ontsoutingsaanleg les Erongo streek se dors ...

1 month - 26 November 2019 | Business

Wlotzkasbaken • Leandrea Louw Die Erongo-ontsoutingsaanleg het 50 miljoen kubieke meter (50 miljard liter) drinkwater geproduseer sedert dit in 2010 begin werk het.Die anleg is...

Nuwe gesig vir supermark

1 month - 26 November 2019 | Business

Karibib • [email protected] Woermann Brock (WB) Supermark Karibib is onlangs vanuit die grond af op oorgebou. Luidens Konrad Schwieger, die bemarkingsbestuurder by die winkelgroep, het...

Latest News

Kudus aiming for 7s glory

1 day - 22 January 2020 | Sports

Walvis Bay • [email protected] A group of 14 First National Bank (FNB) Kudu Rugby Club players and two officials departed for the Swartland...

Langasems maak reg vir aksie

1 day - 22 January 2020 | Sports

Swakopmund • [email protected] Bay Road Runners wil die jaar op ’n vinnige pas afskop met die klub se eie en eerste byeenkoms vir hardlopers langs...

Onderwys is die ruggraat van...

2 days ago - 21 January 2020 | Events

Swakopmund • [email protected] Die tema van Saterdag se maatskaplike verantwoordelikheidsdag aangebied deur Welwitschia Music Production (WMP) was “Wees jouself vir Namibië”. Hande is uitgereik by...

Geestesiektes: Breek die stigmas af...

2 days ago - 21 January 2020 | Health

Swakopmund • [email protected] Mense moet opgevoed word oor die verskeie mites rondom geestesiekes. Só sê me. Ilanza Klein (29), ’n aktivis wat haarself vir die...

These are Swakop’s top healthy...

2 days ago - 21 January 2020 | Business

Swakopmund • [email protected] Hero Multisave Supermarket emerged as the top butchery, Mobi Soft Serve as the top mobile kiosk and Museums Café as the...

Pushing beyond existing boundaries

2 days ago - 21 January 2020 | Business

According to Maersk, drilling operations planned for its Angola-Namibia campaign will be done at a world record water depth. Maersk said that the well in...

Grumpy’s fishing report

2 days ago - 21 January 2020 | Fishing

Slightly cleaner water made for tough fishing this past week and it appeared as if the fish disappeared. This was not totally the...

TIDES

2 days ago - 21 January 2020 | Fishing

Tuesday, 21 January Low 07:03 High 13:26 Low 19:41 High 02:00 Wednesday, 22 January High 02:04 Low...

Housing market remains under pressure

3 days ago - 20 January 2020 | Infrastructure

According to Ruusa Nandago, FNB Group Economist and author of the FNB Residential property report released on 16 January 2020, the index reached a historic...

Load More