Hupstoot vir Shack Dwellers

Geldinsameling ’n uitdaging

11 November 2019 | Infrastructure

Hafeni Ndemula; Oudvoorsitter: Erongo-streeksraad; . . . op soek na ’n manier om van armoede te ontsnap. ;

Walvisbaai • [email protected]om.na


Die Walvis Bay Shack Dwellers het N$1 miljoen van die Erongo-streeksraad deur middel van die kiesafdeling-ontwikkelingsfonds (CDF) ontvang.

Die groep van 4 364 lede, gevestig in Kuisebmond en Narraville, is slegs ’n fraksie van mense wat nie huise op Walvisbaai besit nie, of wat buitensporige huurgeld betaal of in plakkershutte in agterplase woon.

Die groeplede het N$9.1 miljoen gespaar vir huislenings en ander onkostes wat gepaard gaan met die grond wat hul ontvang het vir die bou van huise.

Tans besit die groep 268 ongedienste erwe en kort sowat N$85 miljoen om grond in Narraville te diens. Die erwe is in ’n gebied met hoë duine wat die diensproses bemoeilik.

Volgens die voormalige voorsitter van die Erongo-streeksraad, Hafeni Ndemula, is Walvisbaai een van die dorpe waarheen mense van oraloor die land toenemend stroom.

“Die mense wat na Walvisbaai migreer, is op soek na groener weivelde en is meestal van lae-inkomstegroepe, op soek na ’n manier om van armoede te ontsnap. Ons mense kan nie ’n dak oor hul kop bekostig nie, maar dra by tot die groei van die land en, nog belangriker, tot die ekonomiese groei van Walvisbaai.”

Hafeni het gesê die raad is daartoe verbind om by te dra tot die ontwikkeling van die gemeenskappe en veral behuisingtekort in die Erongo-streek aan te spreek.

“Ons sien uit daarna om binnekort baksteenhuise in hierdie gebied te sien.”

Hy het lede aangemoedig om met hul leiers saam te werk en saam te staan.

Renathe Uises, een van die lede van die federasie, het gesê hulle het reeds N$330 000 aan die landmeter betaal.

“Om geld in te samel vir die diens grond is ’n uitdaging, aangesien al ons lede ’n lae inkomste verdien en hoofsaakliek fabriekwerkers is. Daarom doen ons 'n beroep op alle besighede, fabrieke en banke om ons droom om eie huise te besit, te laat realiseer,” het sy gesê.

Similar News

 

Cementing ties

1 day - 18 February 2020 | Infrastructure

Pictured here are the Namport executive for information communication and technology Victor Ashikoto with the premier of South Africa's Gauteng province, David Makhura. Ashikoto hosted...

Namport strengthens ties with France

1 day - 18 February 2020 | Infrastructure

Walvis Bay • [email protected] The Namibian Ports Authority (­Namport), Grand Port Maritime de Dunkerque (GPMD) and Agence Fran­çaise de Développement (AFD) signed a tripartite memorandum...

Bumpy road ahead

5 days ago - 14 February 2020 | Infrastructure

Swakopmund • [email protected] The Cross Border Road Transport – Regulators’ Forum (CBRT-RF) gathered at the Seaside Hotel to discuss progress over the two years...

Options are running out

1 week ago - 12 February 2020 | Infrastructure

Swakopmund • [email protected] “The threat to Windhoek remains a reality. We just don’t have enough water,” said NamWater’s managing director, Abraham Nehemia, during a...

New network tower for Walvis Bay

1 week ago - 09 February 2020 | Infrastructure

Byline - Walvis Bay • [email protected] The ground-breaking ceremony of a brand new network tower by PowerCom took place on Friday at Walvis...

Heading to the Port of Walvis Bay

2 weeks ago - 04 February 2020 | Infrastructure

More than 28 vessel already visited the Port of Walvis Bay in the first month of the year. According to the provisional port log released...

Manganese exports picking up

2 weeks ago - 04 February 2020 | Infrastructure

The first 30 000 tons of manganese for the year was shipped from the Port of Lüderitz on 11 January 2020, with the next shipment...

Unlocking trade potential

3 weeks ago - 28 January 2020 | Infrastructure

The Botswana Dry Port facility in Walvis Bay has been growing steadily since inception. It was opened in 2015 after an agreement was reached...

Passenger liner jetty a benefit

3 weeks ago - 28 January 2020 | Infrastructure

The port authority has already hosted more than 11 cruise liners in its current financial year. This means that the frequency of passenger vessel visits...

Housing market remains under pressure

4 weeks ago - 20 January 2020 | Infrastructure

According to Ruusa Nandago, FNB Group Economist and author of the FNB Residential property report released on 16 January 2020, the index reached a historic...

Latest News

Plea in NIMT murder case

14 hours ago | Crime

Swakopmund • [email protected] Austrian-born Ernst Lichtenstrasser appeared in the Swakopmund magistrate's court earlier this week. Prosecutor Johannes Shangadi said that the police investigation into...

Nuwe wiele vir gesondheid

14 hours ago | Health

Swakopmund • [email protected] Die Amerikaanse ambassade in Namibië het ses Toyota Hilux bakkies vir die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste beskikbaar gestel.Die voertuie...

Vir vroue, deur vroue

14 hours ago | Events

Swakopmund • [email protected] Met vrouebemagtigingsvegters die wêreld oor op ’n missie, het Beatrice Schultz besluit om haar deel vir dié beweging te doen. Dus...

Search for missing Resplendent crew...

23 hours ago | Disasters

The Ohlthaver & List (O&L) Group of companies confirmed that the fishing vessel Fisher Bank docked at 06:30 this morning (19 February 2020) with all...

BREAKING NEWS

1 day - 18 February 2020 | Accidents

A fishing vessel belonging to Hangana Seafood sunk in the deep sea, according to reports just received.A source confirmed that the hake trawler Resplendent experienced...

Gratis fiksheid vir inwoners

1 day - 18 February 2020 | Local News

Okombahe • [email protected] Okombahe spog nou met sy eie fiksheidsklub danksy ‘n inwoner van die dorp. Die klub het sy ontstaan te danke aan Simson...

Dapper vegtertjie benodig bystand

1 day - 18 February 2020 | Local News

Walvisbaai • [email protected] Nehemia Antoncich is ’n ware klein vegtertjie in elke sin van die woord. Hy het Downsindroom, ’n hartafwyking en ook swak...

Showers for Happy Land

1 day - 18 February 2020 | Local News

Henties Bay Carmen Hoases' selfless ­commitment to abandoned and abused children led to the establishment of Happy Land Safe Haven in ­Omdel, ­Henties Bay. The...

Cementing ties

1 day - 18 February 2020 | Infrastructure

Pictured here are the Namport executive for information communication and technology Victor Ashikoto with the premier of South Africa's Gauteng province, David Makhura. Ashikoto hosted...

Load More