Hupstoot vir kankervereniging

Walvisbaaiers het weer eens gewys hulle het harte van goud.

08 October 2019 | Events

Walvisbaai · Otis Finck

Die Bank Windhoek-tak op Walvisbaai het weer eens ’n suksesvolle stap-, hardloop-, fietsry- en pretdaggeleentheid aangebied ter ondersteuning van die Kankervereniging van Namibië (CAN) en kankerlyers in die land.

Vanjaar het 180 deelnemers aangetree vir dié geldinsamelingsprojek. Dit was die tweede keer dat die bank dié inisiatief gereël het.

Me. Anita Menges van Bank Windhoek het gesê verlede jaar is meer as N$11 000 ingesamel en vanjaar N$17 250. Deelnemers het vrywilliglik veel meer as die vereiste inskrywingsgeld van N$100 vir volwassenes en N$50 vir kinders betaal, volgens haar.

Christo Smit en Adriaan Boonzaaier het die eerste plek in die 5 km-harloopitem gedeel met 'n tyd van 29 minute 07 sekondes. Ethan Snyders het die 10 km-draf in ’n tyd van 47 minute gewen, en Dirk Kotze die 30 km-fietsry in 60 minute.

Similar News

 

Tyd vir eenheid

6 days ago - 03 December 2019 | Events

Walvisbaai •[email protected] en jonk het Sondag tydens die Dag van Eenheid op die grasperk oor die Walvisbaai-munisipaliteit die feestyd amptelik verwelkom.Dié geleentheid word jaarliks deur...

Hentiesbaai wil potensiaal ontsluit

2 weeks ago - 19 November 2019 | Events

Hentiesbaai ·[email protected] Vanjaar se Hentiesbaai-ontwikkelingsekspo vind vanaf 27 tot 30 November by die sokkerstadion op die dorp plaas. Stigterspresident Sam Nujoma is die beskermheer,...

Hawedorp herdenk herintegrasie

1 month - 04 November 2019 | Events

Walvisbaai • Leandrea Louw Ná Namibie se onafhanklikwording op 21 Maart 1990 het Walvisbaai op 1 Maart 1994 weer amptelik deel van die land...

Erongo Business and Tourism Expo in full swing

1 month - 01 November 2019 | Events

Walvis Bay • Leandrea Louw The 13th annual Erongo Business and Tourism Expo kicked off yesterday afternoon with the festivities continuing until Saturday. At...

­Empowering women in the ­maritime sector

1 month - 29 October 2019 | Events

Walvis Bay • Leandrea Louw The Association for Women in the Maritime Sector in Eastern and Southern Africa (WOMESA Namibia) hosted World Maritime...

Silver jubilee celebrations for Walvis Bay

1 month - 23 October 2019 | Events

Walvis Bay • Leandrea Louw The 2nd of November will see a flurry of activities taking place to celebrate the reintegration of Walvis Bay...

Makietie se musikante

1 month - 23 October 2019 | Events

Swakopmund · Iréne-Mari van der Walt “Destination Swakopmund” het die kunstenaars wat by die KIA Makietie op 6 en 7 Desember gaan optree, aangekondig....

Silver jubilee celebrations for Walvis Bay

1 month - 22 October 2019 | Events

Walvis Bay • Leandrea Louw The 2nd of November will see a flurry of activities taking place to celebrate the reintegration of Walvis Bay...

Erongo Business and Tourism Expo byna hier

1 month - 22 October 2019 | Events

Walvisbaai • Verskaf Die 13de jaarlikse Erongo sake- en toerisme ekspo vind aan die einde van hierdie maand plaas. Ondanks die huidige resessie, het hierdie...

Vloot vier 15 jaar

1 month - 15 October 2019 | Events

Die Namibiese vloot het op 7 Oktober sy 15de bestaansjaar gevier en Saterdag 'n ope dag as deel van die feesvieringe gehou. Om die verrigtinge...

Latest News

Desert Dash delivers once more...

1 day - 07 December 2019 | Sports

Swakopmund · [email protected] Nedbank Desert Dash competitors competed in various categories such as the solo (men’s and women), mixed two, four as well as four...

Headmaster arrested for corruption

3 days ago - 05 December 2019 | Crime

Swakopmund A 39-year old former headmaster of Vrede Rede Primary School, Lizette Hedwig Fisher-Lucas, was arrested on a charge of theft after she allegedly misused...

Danie van Antwerpen and Pikkie...

3 days ago - 05 December 2019 | Sports

The 54 players that competed in the Namib Mills better ball competition was the biggest field for many a month and what a good day...

Wêreldvigsdag herdenk

4 days ago - 05 December 2019 | Health

Walvisbaai • [email protected] Walvisbaai se munisipaliteit het Vrydag saam met die res van die wêreld, Wêreldvigsdag herdenk onder die tema “Gemeenskappe maak die verskil”.Tydens...

Fuel prices unchanged

5 days ago - 04 December 2019 | Energy

Fuel pump prices in Walvis Bay for 95 Octane Unleaded Petrol amount to N$ 13.05 per liter and that of Diesel 50 ppm is N$...

Fishermen protest against ‘fishrot’ accused

5 days ago - 03 December 2019 | Crime

Walvis Bay · [email protected] Approximately 300 fishermen held a peaceful demonstration outside the Kuisebmond Stadium in Walvis Bay earlier today.The fishermen, who are all unemployed...

Strawberry Fields Forever!

6 days ago - 03 December 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund • [email protected] Strawberry Fields Vocal Training Academy hosted a show to commemorate the past year on Saturday evening. “The evening was just for...

Youth stand against femicide

6 days ago - 03 December 2019 | Local News

Walvis Bay • [email protected] The Youth Against Femicide (YAF) movement operating with the backing of Dipogenic Media, are in the process of hosting...

“Rol met my” – op...

6 days ago - 03 December 2019 | Health

Swakopmund • [email protected]ë is berug vir die talle motorongelukke wat op sy paaie voorkom asook die gepaardgaande verlies van lewens. Naas die fisiese gevolge, raak...

Load More