Hulle dag se brood

Unieke inisiatief

04 October 2019 | Local News

Swakopmund · Iréne-Mari van der Walt

Die “Liefde Wen” inisiatief is uniek in die sin dat dit daad by woord sit.

Alhoewel belangstellendes ’n Liefde Wen-item by Mars Music in Swakopmund kan koop, gaan dit eintlik meer oor liefdadigheid – die verkope is maar net een manier waarop daar in die projek teruggeploeg word.

Liefde Wen samel gereeld boeke vir biblioteke in, en het al deur hul rugsakprojek en Feeding Namibia ’n daadwerklike verskil in verskeie gemeenskappe gemaak.

Feeding Namibia kom vanuit Liefde Wen en is teen N$0,84 ’n koppie sop en N$3,40 ’n porsie mieliepap, besig is om behoeftige Namibiërs te voer. “Die pryse is wonderlik en dis nie gemors kos wat voorgesit word nie, dis ordentilike porsies,” sê Freddie van Niekerk, eienaar van Mars Music.

Feeding Namibia werk onder andere saam met SeaWork, Promise Land Walvisbaai, Hand of Hope in Windhoek, Shofar-gemeentes, Festus Gonteb Skool in Mondesa en Kristines Soup Kitchen. “Baie mense nader ons en vra of hulle met die wins van hulle produk of diens kan help. Daar is byvoorbeeld ’n plaaslike motorwassery wat vir elke kar wat hulle was, ’n kind voer,” sê Van Niekerk.

Hy vertel ook van die TravelBuddy-inisiatief om drie kinders te voer vir elke padkaart wat hulle verkoop.
Hoewel individue self van die Feeding Namibia-produkte kan koop en uitdeel, hoop Van Niekerk om die gemeenskap en meer besighede betrokke te kry en sodoende die Feeding Namibia-projek wyer te laat strek.

Similar News

 

Nuwe komitee vir Narraville se mense

1 day - 15 October 2019 | Local News

Walvisbaai • Leandrea Louw Inwoners van Narraville het onlangs 'n komitee aangewys as verteenwoordigende spreekbuis van die gemeenskap wat betref kwessies, uitdagings en ontwikkeling...

Nog 'n hupstoot vir kankervereniging

1 day - 15 October 2019 | Local News

Swakopmund • Leandrea Louw Die Erongo-tak van die Kankerver­eniging van Namibië (CAN) het Saterdag sy grootste, jaarlikse geldinsamelingsveldtog, die Hats and Roses-geleentheid, op Swakopmund...

NamGreenWood help herwin

1 day - 15 October 2019 | Local News

Swakopmund • Adolf KaureDie Swakopmund-munisipaliteit het tydens sy maandelikse agendavergadering NamGreenWood Ent CC toestemming gegee om herwinbare materiaal van die Swakopmund-stortingsterrein te verwyder. NamGreenWood het...

Tjivikua at the helm

1 day - 15 October 2019 | Local News

The Walvis Bay Corridor Group (WBCG) has welcomed its new chief executive officer, Mbahupu Tjivikua, who joined the team on 1 October. Tjivikua has rejoined...

Diamonds are forever

2 days ago - 14 October 2019 | Local News

Swakopmund • Adolf Kaure A panel discussion on the future of Namibian diamonds took place at The Dome in Swakopmund recently.The discussion, which was...

Namibia’s thrust towards independence

6 days ago - 10 October 2019 | Local News

Swakopmund • Adolf Kaure The Swakopmund Scientific Society recently held a lecture by well-known author, social scientist and veteran community activist, Bob Kanḓetu, titled:...

Enhancing trade between Walvis Bay and Pointe-Noire

6 days ago - 10 October 2019 | Local News

Walvis Bay • Leandrea Louw A delegation led by Kandjo Jean Francois, mayor and parliamentarian from Pointe-Noire,...

Nuwe wiele vir verkeersbeamptes

1 week ago - 03 October 2019 | Local News

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt Die munisipaliteit van Swakopmund het agt splinternuwe Golf GTI’s ryker geword. Die tender is in middel Augustus aan Autohaus Swakopmund toegeken en...

Mondesa Heights launched

2 weeks ago - 27 September 2019 | Local News

Swakopmund – Adolf Kaure The municipality of Swakopmund and Elize Investment hosted a ground-breaking ceremony for the Mondesa Heights Development at the coastal town...

Cleaning up the harbor town

3 weeks ago - 25 September 2019 | Local News

Walvis Bay · Leandrea Louw Local companies, individuals and entities joined forces at the National Clean-Up day on Saturday in Walvis Bay. The...

Latest News

Around the wicket

2 hours ago | Sports

The Namibia FNB Kwata Cricket Fun day took place at the Cricket Oval in Walvis Bay last Saturday. The fun day saw more than 270...

Science Week off to a...

5 hours ago | Science

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt The Scientific Society Swakopmund celebrates Science Week with a film festival from 14 to 18 October.The...

Meer as ’n Mercedes

5 hours ago | Motors

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt M + Z Motors Swakopmund het onlangs ’n opedag gehou waar Jan Alleman die kans gekry...

Nuwe komitee vir Narraville se...

1 day - 15 October 2019 | Local News

Walvisbaai • Leandrea Louw Inwoners van Narraville het onlangs 'n komitee aangewys as verteenwoordigende spreekbuis van die gemeenskap wat betref kwessies, uitdagings en ontwikkeling...

Nog 'n hupstoot vir kankervereniging

1 day - 15 October 2019 | Local News

Swakopmund • Leandrea Louw Die Erongo-tak van die Kankerver­eniging van Namibië (CAN) het Saterdag sy grootste, jaarlikse geldinsamelingsveldtog, die Hats and Roses-geleentheid, op Swakopmund...

Vloot vier 15 jaar

1 day - 15 October 2019 | Events

Die Namibiese vloot het op 7 Oktober sy 15de bestaansjaar gevier en Saterdag 'n ope dag as deel van die feesvieringe gehou. Om die verrigtinge...

NamGreenWood help herwin

1 day - 15 October 2019 | Local News

Swakopmund • Adolf KaureDie Swakopmund-munisipaliteit het tydens sy maandelikse agendavergadering NamGreenWood Ent CC toestemming gegee om herwinbare materiaal van die Swakopmund-stortingsterrein te verwyder. NamGreenWood het...

N$120 miljoen. se

1 day - 15 October 2019 | Energy

Arandis • Adolf KaureVisepresident Nangolo Mbumba het onlangs Sertum Ener­gy Namibia se N$120 miljoen-sonkragaanleg by Orano se Trekkopje-myn ingewy. Die 5 megawatt- fotovoltaïese aanleg lê...

Tjivikua at the helm

1 day - 15 October 2019 | Local News

The Walvis Bay Corridor Group (WBCG) has welcomed its new chief executive officer, Mbahupu Tjivikua, who joined the team on 1 October. Tjivikua has rejoined...

Load More