Henties Spar vier 'n kwarteeu

Spar Hentiesbaai het onlangs sy 25ste verjaardag gevier.

03 November 2020 | Local News

Daleen Agenbag; Eienaar; “Ek dink om suksesvol te wees moet jy uithou, aanhou en hard werk.”

Hentiesbaai • [email protected]



Die eienaar van Spar Hentiesbaai, me. Daleen Agenbag, kyk terug ná 25 jaar van dienslewe­ring aan die Hentiesbaai-gemeenskap vandat sy en haar man hulle op die dorp gevestig het.

“Ek dink om suksesvol te wees, moet jy uithou, aanhou en hard werk. Ek dink die span met wie jy werk, is ook uiters belangrik.”

Agenbag glo lojaliteit is 'n eienskap wat sy in spanlede soek, maar sy glo lojaliteit teenoor haar span is ewe belangrik.



Onverwags

Daleen en haar man, Johan, was voorheen in Namakwaland, Suid-Afrika, gevestig en nie een van hulle het ooit gedink hulle sou 'n bestaan in die kleinhandel maak nie.

Daleen was in modeontwerp en Johan 'n ingenieur. Haar ouers het die geleentheid op die vakansiedorpie in Namibië aan haar uitgewys.

“Ek dink dit was maar net hulle manier om ons in Namibië te kry,” sê sy oor haar ouers wat in die Gobabis-omgewing boer.

Spar Hentiesbaai het sy deure in 1995 met ses personeellede geopen. Die winkel was omtrent die helfte so groot as wat dit vandag is.

Tans staan die winkel met 60 individue sterk en is die volgende geslag Agenbags ook deel van die personeel.



Familiegees

Volgens Agenbag het Hentiesbaai se gemeenskap 25 jaar gelede hulle met ope arms verwelkom.

“Daar was 'n paar onafhanklike kleinhandelaars, maar niks soos 'n Spar om inkopies te doen nie, so ek dink hulle reaksie was goed toe ons oopgemaak het,” sê sy.

Volgens haar raak gereelde klante later deel van 'n wyer familiegroep.

“Ek dink ons het met die pandemie weer besef ons kliënte is regtig familie. Wanneer iemand vir 'n ruk nie kom inkopies doen nie, begin jy hulle soek en wonder oor hulle.”

Similar News

 

IPC fills top Walvis municipal seats

19 hours ago | Local News

Walvis Bay • [email protected] The Independent Patriots for Change (IPC) took charge of what is regarded as the key positions in the Walvis...

‘Vir haar wil ek ’n standbeeld bou’

1 day - 30 November 2020 | Local News

Swakopmund – [email protected] “Ek wil vir haar ’n standbeeld bou. Hierdie dapper, onselfsugtige mamma wat haar baba so oneindig liefhet dat sy alles op...

Seidler shares his expertise

1 week ago - 25 November 2020 | Local News

Swakopmund • [email protected] Renowned open water swimmer Phillip Seidler has undertaken to share his wealth of skills and knowledge by way of open water...

Plaaslike gimnas begin eie klub

1 week ago - 24 November 2020 | Local News

Walvisbaai • [email protected]­kein.com.na'n Walvisbaaise gimnas het besluit om haar eie ritmiese en aërobiese gimnastiekklub, die Atlantic Gymnastics Club, op die hawedorp te stig. Janice van...

Road safety campaign launched

1 week ago - 24 November 2020 | Local News

Walvis Bay • [email protected] The festive season road safety campaign was officially launched by the deputy minister of works and transport, Veikko Nkundi, at...

Dignity kits for Otweya residents

1 week ago - 24 November 2020 | Local News

Walvis Bay • [email protected] The United Nations Population Fund (UNFPA) donated 1 300 dignity (hygiene) kits valued at N$127 000 to the residents of...

Hospital being expanded

1 week ago - 23 November 2020 | Local News

Swakopmund • Erwin Leuschner “This facility will make a huge difference in the Erongo region, especially in terms of new born survival. This is...

Ballot papers for Karibib constituency to be reprinted

1 week ago - 22 November 2020 | Local News

Karibib The chief electoral and referenda officer of the Electoral Commission of Namibia (ECN), Theo Mujoro, has told political parties and candidates contesting the...

Swakop calls for increased ErongoRED shareholding

1 week ago - 21 November 2020 | Local News

Swakopmund • Erwin Leuschner The municipality of Swakopmund is demanding more shareholding in the regional electricity supplier ErongoRED.In light of this, town council instructed...

Swakopmund sets up a tourist protection unit

1 week ago - 21 November 2020 | Local News

Swakopmund • Erwin Leuschner More than five years after the closure of the tourist police office in Swakopmund, town council has decided on a...

Latest News

CAN says thank you

13 hours ago | Society

The Cancer Association of Namibia (CAN) officially wraps up its annual schedule this week.“Many important annual events and programmes could not take place this year...

Kersfees kom vroeg met laer...

13 hours ago | Energy

Goeie nuus vir motoriste is dat die pryse van petrol en diesel volgende week daal.Volgens die woordvoerder van die ministerie van myne en energie, mnr....

IPC fills top Walvis municipal...

19 hours ago | Local News

Walvis Bay • [email protected] The Independent Patriots for Change (IPC) took charge of what is regarded as the key positions in the Walvis...

Residents demand land and housing...

19 hours ago | Infrastructure

Swakopmund • [email protected] members of the Swakopmund Housing for All group handed over a petition at the Swakopmund municipality after a peaceful march from the...

Food Fest kom weer ...

1 day - 01 December 2020 | Events

Swakopmund • [email protected] Verlede jaar se Nedbank Food Fest het feesgangers op ’n geurige reis oor die hele wêreld geneem. Fest-organiseerder, Dalene...

Kom maak Geraas Oppie Koppie...

1 day - 01 December 2020 | Events

Spitzkoppe • [email protected] Na vanjaar se Spitzkoppe Rockfees weens die Covid-19-pandemie gekanselleer is, is daar ’n nuwe geleentheid vir musiekliefhebbers op die...

Clinic in the centre of...

1 day - 01 December 2020 | Health

Advertorial Swakopmunder Baby and Wellness Clinic opened its doors on 1 June 2019. The clinic is located in Sam Nujoma Avenue, a block away from...

TIDES

1 day - 01 December 2020 | Fishing

Tuesday, 1 December High 03:53 Low 09:34 High 15:54 Low 21:55 Wednesday, 2 December ...

Grumpy’s fishing report

1 day - 01 December 2020 | Fishing

The full moon always brings some good luck for anglers as it results in the high tide being super high and the opposite happens for...

Load More