Helpende hand vir senior burgers

Oumense in die Erongo-streek het 'n vroeë Kersgeskenk ontvang.

26 November 2019 | Local News

Walvisbaai • [email protected]

Die Erongo Trust vir Bejaardes het verlede week Woensdag N $ 260 304,67 van Belvedere Safari Adventures ontvang.

Die Trust is in 2004 gestig met Samuel Nuuyoma die Namibiese ambassadeur in Brasilië, Hafeni Ndemula die voormalige voorsitter van die Erongo-streekraad en King Mandume Muatunga ‘n voormalige burgemeester van Walvisbaai as bestuurslede.

Belvedere Safari Adventures het 'n konsessie wat in 2021 verval, in 2004 by die ministerie van Omgewingsake en Toerisme ontvang.

Die onderneming is werksaam in die Namib Naukluft Park en die Skeleton Coast Nasionale Park.

Matheus Amadhila van Belvedere Safari Adventures het sy dank uitgespreek teenoor almal wat 'n rol gespeel het om die skenking aan die ouderlinge moontlik te maak.



Ndemula het op sy beurt verduidelik dat die Vonds gestig is om na die ouderlinge van die streek om te sien.

'Ons het die Trust opgerig om die welstand van bejaardes te help bevorder. Die doel is egter nie net om hulle kontant te gee en dan weg te stuur nie. Ons kyk wat hulle nodig het en benaader dan ‘n verskaffer om an die nood om te sien. ”

Samuel Thaniseb het namens die bejaardes hulle dank uitgespreek teenoor die ondernemening.

“Dankie dat julle na ons omsien en nie van ons vergeet nie.”

Similar News

 

Gratis fiksheid vir inwoners

2 days ago - 18 February 2020 | Local News

Okombahe • [email protected] Okombahe spog nou met sy eie fiksheidsklub danksy ‘n inwoner van die dorp. Die klub het sy ontstaan te danke aan Simson...

Dapper vegtertjie benodig bystand

2 days ago - 18 February 2020 | Local News

Walvisbaai • [email protected] Nehemia Antoncich is ’n ware klein vegtertjie in elke sin van die woord. Hy het Downsindroom, ’n hartafwyking en ook swak...

Showers for Happy Land

2 days ago - 18 February 2020 | Local News

Henties Bay Carmen Hoases' selfless ­commitment to abandoned and abused children led to the establishment of Happy Land Safe Haven in ­Omdel, ­Henties Bay. The...

Low water levels affecting health

1 week ago - 12 February 2020 | Local News

The Karibib municipality has sent out an official warning about its water supply. In a media statement, the municipality said that the low levels of...

Korrupsie in die kollig

1 week ago - 12 February 2020 | Local News

Swakopmund • [email protected] Lede van die publiek het verlede Vrydagaand (7 Februarie) in die Tamariskia gemeenskapsaal op Swakopmund vergader om die Fishrot-skandaal te bespreek....

Skuiling vir dierevriende

1 week ago - 11 February 2020 | Local News

Swakopmund • [email protected] Donna Collins is geen vreemdeling wanneer dit kom by hulpverlening aan diere nie. Met die koms van die nuwe...

Vandale saai verwoesting

1 week ago - 11 February 2020 | Local News

Walvisbaai Die munisipaliteit van Walvisbaai het inwoners versoek om te help om voorvalle van vandalisme in die hawestad te voorkom. “Vandalisme hou groot gevare vir...

Coastal elephant at it again

1 week ago - 10 February 2020 | Local News

Walvis Bay • [email protected] and [email protected] The elephant bull that made a rare appearance on 24 December 2019 along the...

Outrage over puppy’s ears being cut off

1 week ago - 10 February 2020 | Local News

Walvis Bay · [email protected] Word spread like wildfire along the central coast on Sunday when it was discovered that a Pitbull puppy’s ears...

Town planning simplified

2 weeks ago - 04 February 2020 | Local News

Swakopmund • [email protected] With the new Town Planning Amendment Scheme Number 71, Swakopmund has reason to celebrate: Not only will it change the face...

Latest News

Plea in NIMT murder case

1 day - 19 February 2020 | Crime

Swakopmund • [email protected] Austrian-born Ernst Lichtenstrasser appeared in the Swakopmund magistrate's court earlier this week. Prosecutor Johannes Shangadi said that the police investigation into...

Nuwe wiele vir gesondheid

1 day - 19 February 2020 | Health

Swakopmund • [email protected] Die Amerikaanse ambassade in Namibië het ses Toyota Hilux bakkies vir die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste beskikbaar gestel.Die voertuie...

Vir vroue, deur vroue

1 day - 19 February 2020 | Events

Swakopmund • [email protected] Met vrouebemagtigingsvegters die wêreld oor op ’n missie, het Beatrice Schultz besluit om haar deel vir dié beweging te doen. Dus...

Search for missing Resplendent crew...

1 day - 19 February 2020 | Disasters

The Ohlthaver & List (O&L) Group of companies confirmed that the fishing vessel Fisher Bank docked at 06:30 this morning (19 February 2020) with all...

BREAKING NEWS

1 day - 18 February 2020 | Accidents

A fishing vessel belonging to Hangana Seafood sunk in the deep sea, according to reports just received.A source confirmed that the hake trawler Resplendent experienced...

Gratis fiksheid vir inwoners

2 days ago - 18 February 2020 | Local News

Okombahe • [email protected] Okombahe spog nou met sy eie fiksheidsklub danksy ‘n inwoner van die dorp. Die klub het sy ontstaan te danke aan Simson...

Dapper vegtertjie benodig bystand

2 days ago - 18 February 2020 | Local News

Walvisbaai • [email protected] Nehemia Antoncich is ’n ware klein vegtertjie in elke sin van die woord. Hy het Downsindroom, ’n hartafwyking en ook swak...

Showers for Happy Land

2 days ago - 18 February 2020 | Local News

Henties Bay Carmen Hoases' selfless ­commitment to abandoned and abused children led to the establishment of Happy Land Safe Haven in ­Omdel, ­Henties Bay. The...

Cementing ties

2 days ago - 18 February 2020 | Infrastructure

Pictured here are the Namport executive for information communication and technology Victor Ashikoto with the premier of South Africa's Gauteng province, David Makhura. Ashikoto hosted...

Load More