Gruwelweek vir streek

Misdaadverslag

11 January 2020 | Crime

Swakopmund · Iréne-Mari van der Walt

Masen Awaseb (28) is Vrydag (10 Januarie) dood toe die 22-jarige Kondjeni Mwatukange na bewering met ‘n bakkie in ‘n grys Volkswagen Jetta vasgejaag het waaraan hy en twee ander mans besig was om te werk.

Die slagoffer en sy twee vriende is almal inwoners van Swakopmund.

Na bewering het Mwatukange ‘n Toyota Hilux-bakkie sonder toestemming van die eienaar gevat en roekeloos in die strate van die Usab-woonbuurt in Karibib gery. Die eienaar van die bakkie het glo gelê en slaap toe die voorval plaasgevind het.

Volgens die misdaadverslag van die Namibiese polisie in die Erongostreek wat deur adj-komm. Erastus Iikuyu vrygestel is, het Mwatukange eers in die Volkswagen Jetta vasgery wat die dood van Awaseb veroorsaak het.

Hy het toe daarna ook in ene Moses Nghililewanga se plakkershut ingery waar die voertuig tot stilstand gekom het. Niemand van die plakkershut is beseer nie.

Mwatukange het toe op vlug geslaan en die eienaar van die Toyota Hilux bakkie in kennis gaan stel van die ongeluk. Hy het hom eers die volgende oggend (Saterdag) aan polisiebeamptes by die Karibib-polisiestasie oorgegee.

Mwatukange staar nou sowat agt klagtes in die gesig wat strafbare manslag en ook roekelose en nalatige bestuur insluit. Hy sal waarskynlik Maandag op Karibib in die hof verskyn.

Op Walvisbaai is twee verberging van geboortes aangemeld.

Op 6 Januarie het 'n lid van Walvisbaai se publiek 'n plastieksak met 'n fetus van ongeveer 28 weke by die munisipale stortingsterrein ontdek.

Die fetus was al in ‘n gevorderde staat van ontbinding en is na die Walvisbaai-lykshuisgestuur vir verdere ondersoeke. Niemand is nog in verband met die saak inhegtenis geneem nie.

Na bewering het 'n vrou wat by die munisipale stortingsterrein werk op 8 Januarie tussen 13:30 en 15:00 ook daar die liggaam van 'n pasgebore babameisie ontdek.

Die vrou wat op die gru-toneel afgekom het, het haar kollegas laat weet wat toe die polisie in kennis gestel het.

Ook in hierdie geval is niemand nog inhegtenis geneem nie.

Similar News

 

Pastor remains behind bars

1 day - 22 January 2020 | Crime

Walvis Bay • [email protected] Marvin Damaseb (39), a pastor of Holy Ghost Fire Ministries in Walvis Bay, remains in custody on charges of kidnapping...

Cellphone robber arrested

2 weeks ago - 08 January 2020 | Crime

Walvis Bay · [email protected] of the suspects involved in a robbery in Walvis Bay on Tuesday was arrested in Kuisebmond earlier today. The Namibia Police...

Brutal murder shocks Swakopmund

1 month - 23 December 2019 | Crime

Swakopmund · [email protected] A 38 year old man, Erasmus Nekonga was murdered in Swakopmund’s Mondesa township on Saturday morning while sitting in his car.According...

Geen genade vir dronkbestuur

1 month - 17 December 2019 | Crime

Walvisbaai Dertien mense is vir dronkbestuur in die Erongostreek aangekeer. Volgens ao. Ileni Shapumba, bevelvoerder vir gemeenskapspolisiëring, is agt voorvalle op Walvisbaai aangeteken, vier...

Stolen cattle retrieved

1 month - 12 December 2019 | Crime

Karibib Erongo community policing commander Ileni Shapumba confirmed that members of the Namibian police, reservists and the Karibib District Watch successfully retrieved 13...

Demonstration against corruption hijacked

1 month - 10 December 2019 | Crime

Walvis Bay • [email protected] Hundreds of people took to the streets of Walvis Bay on foot and by car to demonstrate against corruption.The...

Headmaster arrested for corruption

1 month - 05 December 2019 | Crime

Swakopmund A 39-year old former headmaster of Vrede Rede Primary School, Lizette Hedwig Fisher-Lucas, was arrested on a charge of theft after she allegedly misused...

Fishermen protest against ‘fishrot’ accused

1 month - 03 December 2019 | Crime

Walvis Bay · [email protected] Approximately 300 fishermen held a peaceful demonstration outside the Kuisebmond Stadium in Walvis Bay earlier today.The fishermen, who are all unemployed...

Lengthy postponement for cocaine case

2 months ago - 21 November 2019 | Crime

Walvis Bay • [email protected] Grant Noble (37) and Azhar Dinath (63) who were busted in connection with a massive cocaine haul in 2017, appeared...

Robbery at Henties Bay campsite

2 months ago - 20 November 2019 | Crime

Henties Bay A case has been lodged at the Henties Bay police station after two tourists who were camping at a lodge on the outskirts...

Latest News

Kudus aiming for 7s glory

2 days ago - 22 January 2020 | Sports

Walvis Bay • [email protected] A group of 14 First National Bank (FNB) Kudu Rugby Club players and two officials departed for the Swartland...

Langasems maak reg vir aksie

2 days ago - 22 January 2020 | Sports

Swakopmund • [email protected] Bay Road Runners wil die jaar op ’n vinnige pas afskop met die klub se eie en eerste byeenkoms vir hardlopers langs...

Onderwys is die ruggraat van...

3 days ago - 21 January 2020 | Events

Swakopmund • [email protected] Die tema van Saterdag se maatskaplike verantwoordelikheidsdag aangebied deur Welwitschia Music Production (WMP) was “Wees jouself vir Namibië”. Hande is uitgereik by...

Geestesiektes: Breek die stigmas af...

3 days ago - 21 January 2020 | Health

Swakopmund • [email protected] Mense moet opgevoed word oor die verskeie mites rondom geestesiekes. Só sê me. Ilanza Klein (29), ’n aktivis wat haarself vir die...

These are Swakop’s top healthy...

3 days ago - 21 January 2020 | Business

Swakopmund • [email protected] Hero Multisave Supermarket emerged as the top butchery, Mobi Soft Serve as the top mobile kiosk and Museums Café as the...

Pushing beyond existing boundaries

3 days ago - 21 January 2020 | Business

According to Maersk, drilling operations planned for its Angola-Namibia campaign will be done at a world record water depth. Maersk said that the well in...

Grumpy’s fishing report

3 days ago - 21 January 2020 | Fishing

Slightly cleaner water made for tough fishing this past week and it appeared as if the fish disappeared. This was not totally the...

TIDES

3 days ago - 21 January 2020 | Fishing

Tuesday, 21 January Low 07:03 High 13:26 Low 19:41 High 02:00 Wednesday, 22 January High 02:04 Low...

Housing market remains under pressure

3 days ago - 20 January 2020 | Infrastructure

According to Ruusa Nandago, FNB Group Economist and author of the FNB Residential property report released on 16 January 2020, the index reached a historic...

Load More