Geingob kommentaar ‘nie haatspraak’

Politieke kenners gee menings

23 October 2020 | Government

Dr. Nico Horn; Politieke ontleder; “…ek dink regtig nie dit spruit uit rassehaat nie.”

Swakopmund • [email protected]


Oomblikke ná President Hage Geingob sy gevoel oor wit stemmers geuiter het, het ’n storm oor sy opmerkings op sosiale media losgebars.

Tydens die opening van SWAPO se verkiesingsveldtog het Geingob aangevoer dat wit Namibiërs “oorlog teen die SWAPO party verklaar het” en gesê dit is die stand van sake ten spyte van die afgelope drie dekades se demokrasie en vrede wat die party, volgens hom, bewerkstellig het.

SWAPO se sekrataris-generaal Sophia Shaningwa, het die president se uitlatings verdedig en gesê die woord “oorlog” wor.d gereeld in die omgangstaal gebruik in die aanloop tot verkiesings.

“Vir die president van SWAPO om sy kommer op ’n verkiesingsplatform uit te spreek oor ’n segment van ons wit landsgenote se vermeende registrasies om SWAPO van mag te verwyder, kom nie op rassediskriminasie neer nie,” het Shaningwa gese.

Sean Naude, van die Namibia Marshall Rangers, stem egter nie saam nie en het ’n saak teen die president gemaak.

“Wat beteken dit vir die toekoms van ons land as ons leierskap die einste wetgewing wat hulle onder eed belowe het om te verdedig het, oortree? Moet alle ‘wit’ Namibiërs nou vergelding van ons land se leier verwag sou ons kies om ander partye te ondersteun?” skryf Naude op sy sosiale media.

Die politieke ontleder Dr. Hoze Riruako, glo hierdie situasie moet op ’n meer beskaafde manier uitgestryk word.

“Dit is enigiemand se reg om ’n saak te maak as hulle voel hul grondwetlike regte word bedreig. Dit moet egter op ’n stiller manier hanteer word. Indien nie, kan dit in ’n rassedispuut uitloop,” sê hy.

Nog ’n politieke ontleder, dr Nico Horn, glo die redes wat Shaningwa aanvoer, het geen basis nie.

“Daar is tussen 50 000 en 60 000 wit mense in hierdie land uit ’n geskatte bevolking van 2,5 miljoen mense. Al stem elke blanke in hierdie land, is ons steeds polities afhanklik van ander Namibiërs wat dieselfde voel.”

Horn is van mening dat hierdie soort verklarings “politieke opportunisme” eerder as rassehaat of haatspraak is.

“Ek dink SWAPO is besig om stemme te verloor en moes ’n swart skaap vind om te blameer. Ek is bitter teleurgesteld oor hierdie voorval, maar ek dink regtig nie die oorsprong daarvan is rassehaat nie.”

Similar News

 

‘We heard you’ – Geingob

2 weeks ago - 10 November 2020 | Government

Walvis Bay • [email protected] President Hage Geingob says the Swapo government has heard the complaints and challenges of the Namibian people and is actively addressing...

Nuwe kantore vir ­Usakos-munisipaliteit

4 weeks ago - 27 October 2020 | Government

Die kantoorgebou van die Usakos-munisipaliteit, wat teen 'n beraamde koste van N$17 miljoen opgerig is, is die derde grootste munisipale kantoor in die Erongostreek, naas...

Cross-border travel restrictions eased

1 month - 21 October 2020 | Government

President Hage Geingob announced that Cabinet met this week to determine appropriate measures to be put in place, which will inform the next decisions in...

Advisory town planning boards replaced

1 month - 06 October 2020 | Government

Walvis Bay • [email protected] The Namibia Planning Advisory Board (NAMPAB) and the Townships Board have been replaced by the newly enacted Urban and Regional Planning...

Black vra dat geregtigheid geskied

1 month - 01 October 2020 | Government

Swakopmund • [email protected] aktivis Brian Black sê hy is keelvol vir die uitgerekte soektog na die vermiste N$660 miljard van die Staat se pensioenfonds (GIPF).Black...

Voter registration ‘slow’ but no extension necessary

2 months ago - 21 September 2020 | Government

Swakopmund • [email protected] The Namibian Electoral Commission (ECN) admitted that there were several challenges with the recently completed voter registration process, mainly due to...

State of emergency ends

2 months ago - 17 September 2020 | Government

President Hage Geingob announced that the State of Emergency will not be extended upon expiration at midnight on Thursday. The State of Emergency was declared...

Curfew restrains Covid

2 months ago - 12 September 2020 | Government

The situation pertaining to the Covid-19 pandemic in Namibia remains complex and is evolving.It is unfortunate that some Namibians believe that Covid-19 only affects others...

Lockdown measures extended - again

2 months ago - 11 September 2020 | Government

President Hage Geingob announced that the current moderate precautionary measures under Stage 3 of the State of Emergency which were set to lapse at midnight...

Travel restrictions lifted for Erongo

2 months ago - 28 August 2020 | Government

The rate of Covid-19 infection continues to accelerate and to date, Namibia has recorded 6,906 confirmed cases. It took 4 months to record the first...

Latest News

Namibian hake industry makes history

16 hours ago | Fishing

The Namibia hake trawl and longline fishery has become the first in Namibia, and the second in Africa, to meet the globally recognised standard for...

Paint before you move in!

17 hours ago | Life Style

Every homebuyer wants to add their personal touch to their property and turn their new house into a home. A great way to do this...

Seidler shares his expertise

17 hours ago | Local News

Swakopmund • [email protected] Renowned open water swimmer Phillip Seidler has undertaken to share his wealth of skills and knowledge by way of open water...

Hengelbonanza gaan voort

1 day - 24 November 2020 | Events

Hentiesbaai • [email protected] Nie eens Covid-19 kon daarin slaag om 'n stokkie voor die jaarlikse Hengelbonanza op Hentiesbaai te steek nie, wat sedert sy ontstaan...

Plaaslike gimnas begin eie klub

1 day - 24 November 2020 | Local News

Walvisbaai • [email protected]­kein.com.na'n Walvisbaaise gimnas het besluit om haar eie ritmiese en aërobiese gimnastiekklub, die Atlantic Gymnastics Club, op die hawedorp te stig. Janice van...

Road safety campaign launched

1 day - 24 November 2020 | Local News

Walvis Bay • [email protected] The festive season road safety campaign was officially launched by the deputy minister of works and transport, Veikko Nkundi, at...

Dignity kits for Otweya residents

1 day - 24 November 2020 | Local News

Walvis Bay • [email protected] The United Nations Population Fund (UNFPA) donated 1 300 dignity (hygiene) kits valued at N$127 000 to the residents of...

TIDES

1 day - 24 November 2020 | Fishing

Tuesday, 24 November Low 05:30 High 12:02 Low 18:22 High 00:37 Wednesday, 25 November Low...

Grumpy's fishing report

1 day - 24 November 2020 | Fishing

The clean or clear looking water along the shores contributed to the tough fishing conditions this past week. There is however a little bit...

Load More