African Vocals entoesiasties oor liefdadigheid

Ploeg terug in gemeenskap

02 March 2021 | Local News

Joel Nambuli; Groepleier; “Dit is tyd om te veg om ons kinders van die strate af te hou ...”

Swakopmund • [email protected]

Die a capella-groep, African Vocals, het onlangs ’n liefdadigheidsprojek in Swakopmund se DRC- informele nedersetting van stapel gestuur met die doel om terug in die gemeenskap te ploeg.

Ná baie tyd, harde werk en toewyding kon die groep onlangs die inisiatief van stapel stuur.

“Die idee is om ’n kinderkoor in die DRC te begin waar kinders sang, dans en verskillende musiekinstrumente kan leer bespeel,” het Regina Hink, die groep se bestuurder, gesê.

African Vocals is gereed om hul entoesiasme vir musiek oor te dra en om met kinders van verskillende ouderdomsgroepe te werk.

Verder is die groep bereid om sy musiektalent en -ervaring met die kinders te deel en hulle musiekteorie en basiese notasie te leer, asook om maklik toeganklike instrumente soos tromme en marimbas te leer bespeel.

“Dit is tyd om te veg om ons kinders van die strate af te hou, met al die gevare verbonde aan drank en dwelms wat op elke hoek beskikbaar is. Daarmee saam kan ons hoop gee en hulle inspireer om ’n droom te hê en daarvoor te werk,” het Joel Nambuli, die groepleier in die Erongostreek, gesê.

Die inisiatief sal deur die lede van die groep bestuur word, omdat hulle almal ’n unieke rol het om te speel, terwyl die verkose raadslede toesig oor die daaglikse bedrywighede hou.

African Vocals is ook die kans gebied om einde vanjaar ’n perseel vir die projek in die DRC oor te neem. Op dié perseel is infrastruktuur reeds beskikbaar wat bestaan uit twee vraghouers vir klaskamers, ’n vraghouer vir ’n kantoor en biblioteek, asook ’n vraghouer wat as kombuis kan dien. Daar is reeds ’n speelgrond sowel as ’n groentetuin.

Die groep het ook verskeie borge uit Duitsland gekry. Hierdie borge het ’n groot leemte in die organisasie gevul en sal die groep in staat stel om te begin sodra hulle die perseel oorneem.
Met al die Covid-19-regulasies, word dit moeiliker vir die groep om in groot getalle bymekaar te kom om hul nuwe inisiatief werklik aan die gang te kry. Die projek sal egter op klein skaal begin en streng onder die waarneming van alle regulasies.
Die Duitse borge het hul opgewondenheid uitgespreek oor die projek en hulle is ook gretig om die resultate te sien.

Similar News

 

Moving farewell over the Namib

41 minutes ago | Local News

Swakopmund As a symbol of respect and in line with the wishes of Hans Burkhardt who died at the beginning of the year, several...

Transportreus groet

1 day - 21 April 2021 | Local News

Walvisbaai •[email protected] Die stigter van Wesbank Transport, mnr. EP van Rooyen, is verlede week oorlede - ‘n paar weke voor sy 100ste verjaardag.Sy...

Nuwe tuiste vir brandslagoffer

2 days ago - 20 April 2021 | Local News

Swakopmund • [email protected] se kiesafdelingslid en voorsitter van die Erongostreekraad (ERC), me. Ciske Howard, het onlangs vier huise wat opgerig is met vooraf vervaardigde materiaal...

JWRA vra vir doeltreffendheid

2 days ago - 20 April 2021 | Local News

Walvisbaai • [email protected] Die raadslid wat die Joint Walvis Bay Residents Association (JWRA) in die munisipale raad verteenwoordig, mnr. Ronald Bramwell, het 'n mosie ter...

Paaldans wil inwoners fiks kry

2 days ago - 20 April 2021 | Local News

Walvisbaai • [email protected] Die wêreldkampioen-paaldanseres, me. Sonja Keil, het onlangs ’n paaldans- en fiksheidsateljee op Walvisbaai geopen. Volgens haar is dié sport soortgelyk aan gimnastiek....

Howard hands over food parcels

3 days ago - 18 April 2021 | Local News

Swakopmund • [email protected] Chairperson of the Erongo Regional Council (ERC), Ciske Howard, recently handed over food parcels to underprivileged residents of Swakopmund.Fifty-four...

Ons drinkwater is vuil, sê Karibib-inwoners

1 week ago - 13 April 2021 | Local News

Karibib • [email protected]a Mnr. Harald Ludwig, ’n inwoner van Karibib, het onlangs sy ontevredenheid oor die dorp se drinkwater in die sosiale...

Support for strays

1 week ago - 12 April 2021 | Local News

Swakopmund • [email protected] The Feed a Paw initiative is receiving some very welcome help from Fachwerk Biergarten that placed a donation box in Swakopmund.Young...

Council asked to look at pre-paid water meters

1 week ago - 12 April 2021 | Local News

Walvis Bay • [email protected] Landless Peoples Movement (LPM) councillor Stanley Bikeur tabled a motion concerning access to safe drinking water and sanitation being...

Former drug lord cautions youth

1 week ago - 12 April 2021 | Local News

Swakopmund • [email protected] The #BeFree Skrr Skrr dialogue took place at Swakopmund’s Infinity Lounge on Friday.One of the speakers was Fabian Langenhoven, a former...

Latest News

Buccaneers Summer League 21 concluded

22nd of April 16:41 | Sports

The final round of the Buccaneers Summer League tournament was played on 10 April, with congratulations going to Brandon Grane who defeated everyone in the...

LeSean Elshadai drops EP in...

22nd of April 15:49 | Art and Entertainment

Swakopmund • [email protected] Recording artist Clinton “LeSean Elshadai” Mulenga and Jonathan “Johnny Be Good” Luvindao recently released the EP (extended play) project Kaliyuga with...

Choose your most inspiring moment...

22nd of April 15:24 | Sports

Sports fans around the globe can be part of next month’s Laureus World Sports Awards by voting in an online poll to pick the Laureus...

Maria Nepembe triumphs at Zikomo...

1 minute ago | Art and Entertainment

Swakopmund • [email protected] Namibian socialite and entrepreneur Maria Nepembe scooped three accolades at the Zikomo Awards that took place in Lusaka, Zambia, recently.Nepembe took...

CFC extends its lead

31 minutes ago | Sports

The second round of the 2021 Bank Windhoek Fistball League saw Cohen Fistball Club (CFC) defeat hosts and rivals Sport Klub Windhoek (SKW) with a...

Moving farewell over the Namib...

41 minutes ago | Local News

Swakopmund As a symbol of respect and in line with the wishes of Hans Burkhardt who died at the beginning of the year, several...

‘Zero Hour’ set to premiere

49 minutes ago | Art and Entertainment

Swakopmund The short film Zero Hour premieres at the Mondesa Multi-Purpose Centre on Thursday at 18:30.“In this 10-minute short film, 22-year-old recent graduate Mbakoo...

Local visual arts sector is...

The Bank Windhoek Triennial 2020 Awards ceremony and exhibition opening takes place on Thursday (22 April 2021) at 16:00. With 491 submissions received of which...

Nande eet Rössmund vir brekfis...

15 hours ago | Sports

Likius Nande het met tien houe gewen toe Rössmund-klub buite Swakopmund vir die tweede keer die Standard Bank Swakop Ope aangebied het, as deel van...

Load More