Boggelrugwalvis spoel uit

14 January 2022 | Picture of the day

'n Boggelrugwalvis het gister laatmiddag by Langstrand Uitbreiding 1 tussen Swakopmund en Walvisbaai uitgespoel. Volgens 'n inwoner het die dooie walvis met laegety teen 'n rots reg voor die huise vasgespoel en gestrand geraak. Foto Vitaly Perevertaylo