Local News

Openbare toilet vir gemeenskap

1 day - 19 November 2019 | Local News

Swakopmund • [email protected] Die Namibiese korrektiewe dienste het onlangs op Omaruru ’n openbare badkamer in die Hakahana-nedersetting amptelik oorhandig. Die oorhandiging het saamgegaan met ’n skenking van N$1 030 se beddegoed aan die Erongo-streeksraad...

Kamplekke word blink gepoets

1 day - 19 November 2019 | Local News

Swakopmund • [email protected] Foto’s wat wat glo wys dat kampeergeriewe by Jakkalsputz afgebreek word, het onlangs ‘n bohaai op sosiale media veroorsaak. Mnr. Mufaro Nesongano, die skakelbeampte van Namibia Wildlife Resorts...

Dorpsraad sê oor Farm 37

1 week ago - 12 November 2019 | Local News

Walvisbaai • [email protected] Walvisbaaise munisipale raad het verskeie openbare vergaderings gehou met die oog daarop om inwoners in te lig oor die vordering gemaak in verband met Farm 37. Tydens die Kuisebmond-vergadering het die inwoners...

Vroeë Kersgeskenk vir senior burgers

1 week ago - 12 November 2019 | Local News

Walvisbaai · [email protected] plaaslike haarkappers het laas Woensdag 31 senior burgers van die Kuisebmond-outehuis verras. Petra Pelma van Petra’s Hair Studio en Bradley Matthys van Kaka’s Barbershop het by die outehuis opgedaag met...

Veiligheid vir bejaardes

1 week ago - 11 November 2019 | Local News

Swakopmund · [email protected] Die Swakopmund Retirement Village het gister vir die eerste keer hul noodplan ingeoefen.Die aftree oord het in Desember 2016 geopen en is volgens die oordbestuurder, mnr. Johan Smuts, die eerste oord...

Service delivery boosted

1 week ago - 08 November 2019 | Local News

Swakopmund • [email protected] Swakopmund Municipality received two Ultimate Dependable (UD) trucks from Auto Sueco Namibia, with a combined value of N$3.1 million on Friday. The...

Municipal workers up in arms

1 week ago - 06 November 2019 | Local News

Swakopmund • Adolf Kaure Dissatisfied employees of the Swakopmund municipality held a peaceful demonstration yesterday, demanding that salary negotiations for the 2019/2020 financial year...

Pophuis help met stryd teen kanker

2 weeks ago - 01 November 2019 | Local News

Swakopmund • Iréne-Mari van der WaltDie Lionsklub op Swakopmund het onlangs N$20 000 aan dr. Merwena Basson geskenk om haar praktyk se kankerpasiënte wat behandeling...

Junior stadsraadlede ingehuldig

3 weeks ago - 29 October 2019 | Local News

Die nuwe junior stadsraad is Vrydagaand amptelik ingehuldig. Kuundja Kavari van die International School of Walvis Bay is as junior burgemeester verkies en sy adjunk...

Prokureurs span saam teen geslagsgeweld

4 weeks ago - 22 October 2019 | Local News

Swakopmund • Otis Finck 'n Regspraktisynsfirma op Swakopmund, Ellis Shilengudwa Incorporated (ESI), in samewerking met die Lindi Prinsloo Trust, die Janet Martin-liefdadigheidsorganisasie en die vroueregte­aktivis...

Hongersnood se einde in sig

4 weeks ago - 22 October 2019 | Local News

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt Die munisipaliteit van Swakopmund het onlangs Wêreldvoedseldag her­denk met die oorhandiging van kos aan die Tears Of Hope-weeshuis, Ubuntu...

NamGreenWood help herwin

1 month - 15 October 2019 | Local News

Swakopmund • Adolf KaureDie Swakopmund-munisipaliteit het tydens sy maandelikse agendavergadering NamGreenWood Ent CC toestemming gegee om herwinbare materiaal van die Swakopmund-stortingsterrein te verwyder. NamGreenWood het...

Local News

Nuwe komitee vir Narraville se...

1 month - 15 October 2019 | Local News

Walvisbaai • Leandrea Louw Inwoners van Narraville het onlangs 'n komitee aangewys as verteenwoordigende spreekbuis van die gemeenskap wat betref kwessies, uitdagings en ontwikkeling...

Tjivikua at the helm

1 month - 15 October 2019 | Local News

The Walvis Bay Corridor Group (WBCG) has welcomed its new chief executive officer, Mbahupu Tjivikua, who joined the team on 1 October. Tjivikua has rejoined...

Diamonds are forever

1 month - 14 October 2019 | Local News

Swakopmund • Adolf Kaure A panel discussion on the future of Namibian diamonds took place at The Dome in Swakopmund recently.The discussion, which was...

Namibia’s thrust towards independence

1 month - 10 October 2019 | Local News

Swakopmund • Adolf Kaure The Swakopmund Scientific Society recently held a lecture by well-known author, social scientist and veteran community activist, Bob Kanḓetu, titled:...

Enhancing trade between Walvis Bay...

1 month - 10 October 2019 | Local News

Walvis Bay • Leandrea Louw A delegation led by Kandjo Jean Francois, mayor and parliamentarian from Pointe-Noire,...

Hulle dag se brood

1 month - 04 October 2019 | Local News

Swakopmund · Iréne-Mari van der WaltDie “Liefde Wen” inisiatief is uniek in die sin dat dit daad by woord sit. Alhoewel belangstellendes ’n Liefde Wen-item by Mars...

Load More