Events

Amoré is Mej. Touchies

2 weeks ago - 31 December 2019 | Events

Hentiesbaai Amoré van Schalkwyk het die gesogte Mej. Touchies 2019 titel Donderdag in Hentiesbaai gewen. Die 20-jarige Van Schalkwyk het die Spartan Knights-span wat deelgeneem het in die gepaardgaande raak-rugby...

Night Market wows

3 weeks ago - 24 December 2019 | Events

Swakopmund • [email protected] The two-day December Night Market concluded on Saturday at the Swakopmund Hotel and Entertainment Centre. The market recorded an average attendance of 1 250 people, visiting stalls that sold food, beverages, arts,...

Kerstradisie leef voort

4 weeks ago - 18 December 2019 | Events

Swakopmund • [email protected] Die Swakopmund munisipaliteit het sy jaarlikse Kersmark oor die naweek aangebied. In die verlede het dit in die parkeerarea agter die amfiteater plaasgevind, maar vanjaar is dit vir die eerste keer...

Feetjies betower op Swakopmund

1 month - 17 December 2019 | Events

Swakopmund • [email protected] Charzell Jacobs is die eerste Miss Summer Fairy Junior terwyl Izé-Lene van Wyk as Miss Summer Fairy Senior gekroon is.Altesame 17 meisies het aan die kompetisie deelgeneem. Die jongste model, Alexis...

Lip aflek lekker

1 month - 17 December 2019 | Events

Swakopmund • [email protected] “Foodie” is ’n Engelse term vir iemand wat hou van kos en kosmaak. Nedbank het die afgelope naweek aan foodies langs die kus die geleentheid gegee om hul liefde vir kos...

Klein Mejuffrou Walvisbaai gekroon

1 month - 16 December 2019 | Events

Walvisbay • [email protected] Drie skoonheidskoninginne is Vrydagaand in Walvisbaai gekroon. Hulle is Cline-Lee Kusch (Little Miss Walvis Bay), Drew-Ann Engelbrecht (Little Miss Walvis Bay...

The festive season is here

1 month - 14 December 2019 | Events

Bank Windhoek is hosting the annual Summer Festival this holiday season for visitors to the coast, from 6 until 21 December 2019. A...

Dorp van die jaar jol

1 month - 11 December 2019 | Events

Swakopmund • [email protected] Die Swakopmund Kwêla Dorp van die Jaar Kia Makietie het Vrydagoggend afgeskop met die amptelike opening waargeneem deur me. Pauline Nashilundo,...

Tyd vir eenheid

1 month - 03 December 2019 | Events

Walvisbaai •[email protected] en jonk het Sondag tydens die Dag van Eenheid op die grasperk oor die Walvisbaai-munisipaliteit die feestyd amptelik verwelkom.Dié geleentheid word jaarliks deur...

Hentiesbaai wil potensiaal ontsluit

1 month - 19 November 2019 | Events

Hentiesbaai ·[email protected] Vanjaar se Hentiesbaai-ontwikkelingsekspo vind vanaf 27 tot 30 November by die sokkerstadion op die dorp plaas. Stigterspresident Sam Nujoma is die beskermheer,...

Hawedorp herdenk herintegrasie

2 months ago - 04 November 2019 | Events

Walvisbaai • Leandrea Louw Ná Namibie se onafhanklikwording op 21 Maart 1990 het Walvisbaai op 1 Maart 1994 weer amptelik deel van die land...

Erongo Business and Tourism Expo in full swing

2 months ago - 01 November 2019 | Events

Walvis Bay • Leandrea Louw The 13th annual Erongo Business and Tourism Expo kicked off yesterday afternoon with the festivities continuing until Saturday. At...

Events

Silver jubilee celebrations for Walvis...

2 months ago - 23 October 2019 | Events

Walvis Bay • Leandrea Louw The 2nd of November will see a flurry of activities taking place to celebrate the reintegration of Walvis Bay...

Makietie se musikante

2 months ago - 23 October 2019 | Events

Swakopmund · Iréne-Mari van der Walt “Destination Swakopmund” het die kunstenaars wat by die KIA Makietie op 6 en 7 Desember gaan optree, aangekondig....

Silver jubilee celebrations for...

2 months ago - 22 October 2019 | Events

Walvis Bay • Leandrea Louw The 2nd of November will see a flurry of activities taking place to celebrate the reintegration of Walvis Bay...

Erongo Business and Tourism Expo...

2 months ago - 22 October 2019 | Events

Walvisbaai • Verskaf Die 13de jaarlikse Erongo sake- en toerisme ekspo vind aan die einde van hierdie maand plaas. Ondanks die huidige resessie, het hierdie...

Vloot vier 15 jaar

3 months ago - 15 October 2019 | Events

Die Namibiese vloot het op 7 Oktober sy 15de bestaansjaar gevier en Saterdag 'n ope dag as deel van die feesvieringe gehou. Om die verrigtinge...

Hupstoot vir kankervereniging

3 months ago - 08 October 2019 | Events

Walvisbaai · Otis Finck Die Bank Windhoek-tak op Walvisbaai het weer eens ’n suksesvolle stap-, hardloop-, fietsry- en pretdaggeleentheid aangebied ter ondersteuning van die...

Load More