SMSe

22 October 2018 | Opinion

Ek is asseblief op soek na inligting aangaande ‘n sekere mnr. Herman Klaus Gebhardt. Hy het by die melkery op Swakopmund gewerk iewers in 1937 en na ‘n noodlottige val in die melkery is hy op 26 Julie 1938 in Walvisbaai oorlede. Sy aanstaande bruid het op 23 Julie 1938 met die “Watussi” stoomskip in Walvisbaai aangekom en kon hom besoek in die hospitaal voor hy oorlede is. Hierdie aanstaande bruid het jare later my skoonma geword. Enige inligting aangaande mnr. Gebhardt sal verwelkom word. Johan Vorster 081 323 6701 of E-pos [email protected]

Henties ongeluk. Nou raak dit wie het die beter en beste saak wenner. Die feit bly staan daar is oog getuienis en daar was roekeloos bestuur en daar is onskuldige lewens geneem.

Dippenaar saak. Dis niè 'n kompetisie nie en vergelyking met Gerrie Nel nie. Mense het hulle lewens verloor. Niemand stel belang hoe slim Adv Botes is nie. Terloops, is hy nie ook by NR Bpk nie?

Op Swakopmund by Platz am meer mall is dit glad nie meer lekker om inkopies te doen nie. Die publiek word geteroriseer deur vyf tot ses straat-kinders. Hulle is op elke dag van ongeveer vyf uur tot sewe uur in die onderdak parkering. Op Maandag het hulle sover gegaan om kuikens van voeltjies uit hulle neste te gooi. Geen sekuriteit hoegenaamd in die parkering nie. Julle kan gerus julle sekuriteit opskerp. Kry n ander sekuriteit maatskappy. Johan.

Met die Oscar Pistorius saak het daar talle mense wat hulself experts op hul vak gereken het getuig. Nadat aanklaer Gerrie Nel met hulle klaar was, het hulle stert tussen die bene die aftog geblaas. Ek wonder hoe die ongeluk expert Mnr Johan Joubert teen ‘n man soos advokaat Louis Botes gaan vaar? Dit gaan nie ‘n push over wees nie! Gaan hy ook met sy hoed in die hand die aftog blaas?

Namibië het nie genoeg grond om vir elkeen sy eie plaas te gee nie. Almal wil nie plase hê nie. Party wil huise hê of besighede. Waar gaan dit stop? Jy kan nie aanhou om voor af te sny en agter aan te las nie. Skep werk sodat elkeen in sy eie behoeftes kan voorsien. Diens dorpsgrond sodat daar erwe is om te koop.

Al ooit die gevoel gekry dat Namibiers moedswillig onderdruk word deur onnodige regulasies, belasting, beperkings en so meer om ons te verhoed om ons volle potensiaal uit te leef? Asof ons verewig slawe van die staat moet bly en slegs tevrede moet wees met krummels onder die elite se tafels? Ditis seker om die opperhand van mag oor die mense van die land te hou sodat jy tog nie iets moet bereik en vir jouself begin dink nie.

N$105 miljoen per maand vir renoster beskerming en die resultate is maar swak! Iewers is weereens n skroef los.

Similar News

 

Woman, you are phenomenal

1 week ago - 11 March 2019 | Opinion

Leandrea Louw I recently came across a situation where a woman had to lay a charge of theft against the daddy of her baby.Mind you,...

Body goals

1 month - 18 February 2019 | Opinion

The holy bible says that our bodies are the temples of Holy Spirit and that automatically gives everyone an obligation to take care of theirs....

A healthy body and mind

1 month - 04 February 2019 | Opinion

Leandrea Louw - JanuWorry is finally done, and I believe a lot of us have listed ‘eat healthier’, ‘lose weight’ or ‘start exercising’ as one...

SMS’e

1 month - 28 January 2019 | Opinion

Sal graag wil sien dat Nampol, so ook die Hentiesbaai Munisipaliteit, die vierwiel voortuie onder die duin voor die Henties Hotel en by die Supertube,...

VIEWPOINT

1 month - 28 January 2019 | Opinion

Opportunity beckons Otis Finck - The momentous docking of four luxury passenger cruise liners in the port of Walvis Bay recently was definitely a massive...

VIEWPOINT

2 months ago - 24 December 2018 | Opinion

Not such happy holidays Otis Finck [email protected] I’ve noticed that it’s a lot quieter than usual at the coast this holiday...

SMS’e

2 months ago - 24 December 2018 | Opinion

Lyk vir my deesdae gaan dit net oor geld vir besighede en winkels met geen rus vir party van hul werkers nie. Destyds op die...

SMS’e

3 months ago - 17 December 2018 | Opinion

Skynbaar is die regering erg bekommerd oor my veiligheid daarom die verpligtende dra van veiligheids gordels, maar glad nie so erg bekommerd oor my veiligheid...

Arrive safe and alive

3 months ago - 17 December 2018 | Opinion

Leandrea Louw - It’s the festive season and majority of us will be travelling to various destinations to spend Christmas and the New Year.At the...

SMS’e

3 months ago - 10 December 2018 | Opinion

Liewe meneer, ek en my familie gaan Dinsdag en Donderdag see toe. Sal jy wat sommer verby stringe motors verby jaag, motors verbysteek op blinde...

Latest News

Hepatitis E hits harbour town...

4 days ago - 18 March 2019 | Health

The municipality of Walvis Bay called on residents not to panic in the wake of a reported hepatitis E outbreak in the coastal town. More...

Plastic bag levy put to...

4 days ago - 18 March 2019 | Local News

Otis Finck - Money generated from the sales of plastic shopping bags at Superspar Swakopmund and Spar Ocean View was put to good use recently....

Orano Mining donates 22 computers

4 days ago - 18 March 2019 | Local News

Adolf Kaure - Orano Mining handed over 22 computers with a combined value of N$22 000 to the Erongo regional council (ERC). Orano Mining’s spokesperson...

Linking up Namibia

4 days ago - 18 March 2019 | Infrastructure

Otis Finck - The minister of works and transport, John Mutorwa, and the deputy minister of national planning, Piet van der Walt, conducted site visits...

School proud of JTC members

4 days ago - 18 March 2019 | Education

Karibib Private School boasts with four members who are part of the Karibib junior town council. Pictured here, from left to right, are Purity Rukero...

Gone but never forgotten

4 days ago - 18 March 2019 | Local News

Karl Philander - The community of Kuisebmond mourns the tragic death of young Jackson Iipinge, a learner at Kuisebmond Secondary School who passed away on...

ISWB awards its best

4 days ago - 18 March 2019 | Education

Karl Philander - The International School of Walvis Bay (ISWB) recently held its inter-house athletics and awarded the best athletes.The Cobras and Scorpions competed against...

Mr Walvis Bay 2019 crowned...

4 days ago - 18 March 2019 | Events

Leandrea Louw - The fifth annual Mr Walvis Bay competition took place last week with the theme “Biker Boys”. Rowellyn Polster was crowned as Mr...

Thankful for independence

4 days ago - 18 March 2019 | Local News

Adolf Kaure - The battle for Namibia to gain independence was a long and worthwhile one.Swakopmund-based entrepreneur Nancy Garoes (28), who owns a health studio,...

Load More