SMS’e

03 December 2018 | Opinion

Die uitstel van die Dippenaar-saak is bloot ‘n manier van die verdediging om te speel vir tyd.

Plastieksakke in parke verbode. Dit is ‘n goeie besluit maar o wee, die deursoek van voertuie gaan handuit ruk. Ek hoop daar is reëls oor waar orals gesoek mag word. Ek sien al hoe staan voertuie in lang rye vir ure in die son terwyl elke voertuig “deeglik”deursoek word deur amptenare wat nie behoorlik opgelei is nie en hulle magte misbruik. “Kyk maar.”

Merk met kommer op dat “partytjiehouers” by braaiplekke onder die duin voor die Hentiesbaai Hotel al hulle “behoeftes” gaan ledig op of net langsaan die gras gholf putjie daar neffens! Wat ’n skande vir Namibië dat toerbustoeriste wat van die duin bo by die Hotel dit staan en gadeslaan. - JvZ

Die Namibiese dwelmprobleem het die laaste 10 jaar erg versleg. Namibië het van ’n deurgangsroete tot 'n afsetgebied gegroei. Nou behels dit asseblief hoogs opgeleide lede om dit hok te slaan, en nie iemand soos die vorige hoof van die Windhoekse dwelmeenheid wat slegs ’n graad 10 gehad het nie. - FP

Regtig mense los asb jou dierbare lieftallige hondjie by jou huis as jy restaurant toe gaan. Ek gaan nie saam met woef na sy restaurant nie, waarom hy na myne! Diere op hulle plek asseblief waar hulle nie 'n las en aanstoot raak vir ander gaste nie. Reinhard Hatting

Die jongmense wat so alles aanvaar en net vir die oomblik lewe moet dink en reg stem want die lewe kan moeilik raak. Mens bly nie jonk nie en daar kom ‘n nageslag. Swapo regeer met ‘n ystervuis maar die stembus kan ook ‘n ommeswaai bring.

Paaieowerheid publiseer ‘n verslag oor hoeveel paaie per streek opgradeer sal word. Opgradering van paaie konsentreer net op nationale paaie. Wat van sekondere paaie waar die grootste meganiese skade aangerig word? Sekondere paaie hanteer swaar tot ekstra swaar voertuie, toeriste busse veral op Klein Aub - Solitér pad. Bemarking van lewende hawe word baie maal gekanseleer as gevolg hiervan. Dit word nou tyd dat sekondere paaie ook geteer word of afslag op padfonds op grondpad afstande.

Similar News

 

VIEWPOINT

3 weeks ago - 24 December 2018 | Opinion

Not such happy holidays Otis Finck [email protected] I’ve noticed that it’s a lot quieter than usual at the coast this holiday...

SMS’e

3 weeks ago - 24 December 2018 | Opinion

Lyk vir my deesdae gaan dit net oor geld vir besighede en winkels met geen rus vir party van hul werkers nie. Destyds op die...

SMS’e

1 month - 17 December 2018 | Opinion

Skynbaar is die regering erg bekommerd oor my veiligheid daarom die verpligtende dra van veiligheids gordels, maar glad nie so erg bekommerd oor my veiligheid...

Arrive safe and alive

1 month - 17 December 2018 | Opinion

Leandrea Louw - It’s the festive season and majority of us will be travelling to various destinations to spend Christmas and the New Year.At the...

SMS’e

1 month - 10 December 2018 | Opinion

Liewe meneer, ek en my familie gaan Dinsdag en Donderdag see toe. Sal jy wat sommer verby stringe motors verby jaag, motors verbysteek op blinde...

Safety first this December

1 month - 10 December 2018 | Opinion

Swakopmund is very popular holiday destination choice in December as people flock to this beautiful holiday resort from outside Namibia and within the country.They come...

Luke 3:1-6

1 month - 03 December 2018 | Opinion

In the fifteenth year of the reign of Tiber'i-us Caesar, Pontius Pilate being governor of Judea, and Herod being tetrarch of Galilee, and his brother...

A new hope

1 month - 26 November 2018 | Opinion

Despite Namibia’s 0-0 draw against Guinea-Bissau last weekend there is a bit of optimism which surrounds Namibian football. A new hope has sprung up and...

SMS’e

1 month - 26 November 2018 | Opinion

Op Hentiesbaai lê waters wiegend op die koue Atlantiese stroom in afwagting met elke branderstoot op die komende Desembermaand. Desembers laat slegs die apteker breed...

VIEWPOINT

1 month - 19 November 2018 | Opinion

Otis Finck - The photo posted on social media and circulated on WhatsApp groups of a man who allegedly killed his girlfriend and then committed...

Latest News

Hundreds of illegal weapons confiscated...

1 week ago - 07 January 2019 | Crime

Leandrea Louw - A total of 181 cases were reported in the Erongo region from 26 January to 4 January, during the nationwide launch of...

Meet Miss Touchies 2018

1 week ago - 05 January 2019 | Others

Leandrea Louw - Asnee Miller (18) from Walvis Bay was crowned as Miss Touchies 2018. Her first princess was Nelmari Louw (20) from Cape...

Local learner pockets treasure hunt...

2 weeks ago - 31 December 2018 | Others

Anneke Burger (17) a learner at Pro-Ed Academy fished out the key to the treasure chest containing N$100 000 at the annual Treasure Hunt hosted...

Ensuring a sustainable coastal water...

2 weeks ago - 31 December 2018 | Local News

Leandrea Louw - A governmental technical committee has shot down a proposal by the Erongo Water Forum (EWF) to acquire the current Areva desalination plant...

CRIME BRIEFS

2 weeks ago - 31 December 2018 | Crime

Son discovers decomposed body of father The semi-decomposed body of Karel Heinz Traupe (76) was discovered in Swakopmund. Deputy Commissioner Erastus Iikuyu...

Lottering hooks angling bonanza catch...

2 weeks ago - 31 December 2018 | Events

Leandrea Louw - The 31st angling bonanza held at Henties Bay saw Cornè Lottering catching and weighing in a kabeljou of 18.6kg. His massive...

Bank branch staff donate towards...

3 weeks ago - 27 December 2018 | Others

Standard Bank’s central region branch staff donated N$70 743 to the Shack Dwellers Federation of Namibia (SDFN) as part of their annual Christmas gift to...

Amnesty period approved

3 weeks ago - 24 December 2018 | Local News

Leandrea Louw - The Walvis Bay municipality has announced an amnesty period effective from 1 December to 31 May next year for the settlement of...

ERC launches five-year strategic plan...

3 weeks ago - 24 December 2018 | Government

Adolf Kaure -The Erongo regional council (ERC) launched its five-year strategic plan for the period 2017/2018 to 2021/2022 at the Mondesa Multipurpose Centre in Swakopmund...

Load More