SMS’e

24 December 2018 | Opinion

Lyk vir my deesdae gaan dit net oor geld vir besighede en winkels met geen rus vir party van hul werkers nie. Destyds op die 24ste Desember was alle winkels en banke regoor die land om tienuur die oggend gesluit, of jy nou jou kersinkopies of ander benodighede gekoop het of nie, en werkers kon lekker uitrus. Tye het darem baie verander.

Al ooit daaraan gedink wat mens kan spaar en daarom ander dinge kan bekostig as mens gesinsbeplanning toepas en aan die einde van die maand nie mens se salaris na Kentucky, MTC, dobbelplekke, sjebeens en klerewinkels toe dra nie?

Government properties countrywide are falling apart and are in terrible condition, and the government says tenants should "fix it themselves". The high and mighty build new and luxurious buildings when old ones are not good enough anymore. Your tenants don’t matter and private property owners are the baddies.

Huurders wat so kla, dink julle huis- of woonsteleienaars het dit verniet gekry? Hulle betaal duur vir eiendom en dan nog vir levies boonop ook, en jul wil dit verniet he? Ek verhuur ‘n woning al 30 jaar lank en betaal al die pad tax op die huur! Ek kan boeke skryf oor huurders en die ongelooflike vernieling en skade wat hulle agter los, of nie huur betaal nie. Daar is mense wat in hul agterplaas kamers van 3x4m uit hout en swart plastieksakke bou sonder bad of toilet en dit teen N$800 verhuur. Hoe is daai vir uitbuiting?

Dis nie net manne wat skuldig is nie, ons vrouens ook. Voorbehoed en ook kondome is gratis. Ons leer daagliks in skole, koerante, bylae oor gesinsbeplanning en nog steeds kry julle kinders! So as jy dom is...

The defence budget for current year is N$6 billion, plus N$124.5 million? Parliament wants to increase the budget? Kanyele wants to buy modern weapons to defend our country? Against which enemy? Defence has no transparency or accountability, why not? The people have a right to know and to hold government accountable for every cent spent.

Werkgewers neem kennis. Die wet bepaal as jy vir jou werkers nie Social Security of assuransie het vir beserings wat hulle aan diens opdoen nie, moet jy die verantwoordelikheid maar aanvaar en alle koste verbonde aan die eis dra om jou maatskappy te beskerm teen siviele eise.

As vakansiegangers het ons onlangs uitstekende diens by Probst ontvang, veral vanaf Essie wat ons bedien het. Die diens was uit die boeke uit. Baie dankie, ons waardeer dit opreg.

Halfkaal mense wat uitlokkend dans met n bottel of glas drank in die hand op NBC TV. Hulle doen waarlik ‘n uitstekende werk om die mense op te voed.

Government should be ashamed of the condition of the dirt roads, especially in national parks and the Sossusvlei road. This is shocking especially when it comes to tourists who bring thousands of dollars into the country.

In Namibië is daar baie welaf mense wat in baie groot luukse huise in die stad bly. Hulle is soms ook net vier persone in die 'kastele'. Kan die regering nie ook maar daar asb ingryp nie? Van onse mense bly 16 en meer mense in 'n vrek piepklein gehuggie van net twee vertrekke! Mense, dit kan mos nie so aangaan nie?

Similar News

 

A single mother’s plea

1 week ago - 10 June 2019 | Opinion

It takes a lot to raise a child and requires twice as much effort to do it on your own, says a single mother. Miss...

VIEWPOINT

2 weeks ago - 02 June 2019 | Opinion

[email protected] Die uitdrukking “hy’s ge-olie” is nie meer wat dit was nie. Die twee daggakweekhuise wat gevind is in tuistes by die kus het...

Create your own opportunities

1 month - 06 May 2019 | Opinion

Leandrea Louw A matter close to my heart is that of talent development in our community.Clarice Gille-Theys is a local writer based in Swakopmund who...

Lessons for 2019 AFCON

2 months ago - 08 April 2019 | Opinion

There is still a lot that the national senior soccer team need to learn if they want to be a force to be reckoned with...

TALK

2 months ago - 25 March 2019 | Opinion

Karl Philander - Humans have proven over the years that we are capable of anything and everything we put our minds to. Humans are told...

Woman, you are phenomenal

3 months ago - 11 March 2019 | Opinion

Leandrea Louw I recently came across a situation where a woman had to lay a charge of theft against the daddy of her baby.Mind you,...

Body goals

3 months ago - 18 February 2019 | Opinion

The holy bible says that our bodies are the temples of Holy Spirit and that automatically gives everyone an obligation to take care of theirs....

A healthy body and mind

4 months ago - 04 February 2019 | Opinion

Leandrea Louw - JanuWorry is finally done, and I believe a lot of us have listed ‘eat healthier’, ‘lose weight’ or ‘start exercising’ as one...

SMS’e

4 months ago - 28 January 2019 | Opinion

Sal graag wil sien dat Nampol, so ook die Hentiesbaai Munisipaliteit, die vierwiel voortuie onder die duin voor die Henties Hotel en by die Supertube,...

VIEWPOINT

4 months ago - 28 January 2019 | Opinion

Opportunity beckons Otis Finck - The momentous docking of four luxury passenger cruise liners in the port of Walvis Bay recently was definitely a massive...

Latest News

TIDES

20 hours ago | Fishing

Sunday, 16 June High 02:39 Low 08:47 High 15:10 Low 20:58 Monday, 17 June High 03:18 Low ...

Lagoon area cleaned up

1 day - 16 June 2019 | Events

Walvis Bay • Otis Finck Eighty-three volunteers (64 adults and 19 children) pitched for the ­second edition of the Walvis Bay Lagoon clean-up operation...

Boerewors producers tantalise taste buds...

1 day - 16 June 2019 | Events

Swakopmund - Otis Finck Stefan Erasmus, Benjamim Isak, his daughter Ruusa Isak and Ursula Malan are the coastal representatives in the Shoprite/Checkers Boerewors Competition...

Unique partnership benefits hospital ...

1 day - 16 June 2019 | Health

Swakopmund - Otis Finck Steckels Toyota resolved to partner with and address a number of maintenance issues at the Swakopmund State Hospital. Rene...

Pro-Ed vier kaalvoetdag

1 day - 16 June 2019 | Education

Die ATKV Duine-tak van Pro-Ed Akademie op Swakopmund het onlangs hul jaarlikse kaalvoetdag gevier. Hier skenk leerlinge hul skoene aan die tak om dit aan...

Kuisebmond narrowly beats S.I. !Gobs...

1 day - 16 June 2019 | Sports

Walvis Bay - Adolf KaureKuisebmond Secondary School (KSS) defeated S.I. !Gobs Secondary School 3-2 in a thrilling FBN Classic Clashes soccer match at the Kuisebmond...

School gets classrooms and computers

1 day - 16 June 2019 | Education

Karibib Private School editorial team The Grade 1 parents of Karibib Private School (KPS) officially handed over a refurbished classroom to the school.The handing...

New Lions president elected

1 day - 16 June 2019 | Local News

Swakopmund - Adolf KaureHeiko Zicker was elected at the new president of the Lions Club Swakopmund during the club's 60th anniversary celebration in Swakopmund recently.Zicker,...

Protecting the ocean

1 day - 16 June 2019 | Local News

Walvis Bay - Otis Finck World Oceans Day is commemorated on 8 June to raise awareness of the ocean, its importance and how...

Load More