SMS’e

17 December 2018 | Opinion

Skynbaar is die regering erg bekommerd oor my veiligheid daarom die verpligtende dra van veiligheids gordels, maar glad nie so erg bekommerd oor my veiligheid wanneer dit kom by misdaad, diefstal, verkragting, molestering of kan nie motor bestuur nie! So, eintlik is hulle nie bekommerd oor jou en my veiligheid nie. Ek sien daar hoef niks ondersoek te word as ek nie 'n veiligheids gordel aan het nie. Dit is net 'n kwesie van kaartjie uitskryf en klaar. Dis waaroor dit gaan, niks makliker om geld te maak nie.

Het die paaieowerhede vergeet dat Namibia ook 'n suide het? Veral die belangrikste pad van Walvis oor Solitaire na Maltahöhe word liederlik afgeskeep. Hoekom gebeur alles net in die noorde?

Dit is darem belaglik wat NWR hierdie jaar vir kamp akkommodasie vra. By Jakkalsputz moet jy nou N$200 p/p per dag betaal. Ek persoonlik dink dis verregaande.

Lyk my nie een van die Peugot modelle is elektries nie. Dit sou eerder voorblad nuus wees as Tesla in Namibia aanmekaar gesit word of beskikbaar is. Ek het besluit om alle petrol en diesel motors te boikot tot elektries beskikbaar is in Namibia. Lyk my niemand kry die boodskap oor aardverwarming nie!

Dit is ongelooflik hoeveel groot vragmotors vanaf laat in die namiddag tot in die oggend nog deur Swakopmund beweeg. Selfs in die dag glip hulle nog deur.

Wat maak die munisipaliteit van Swakopmund? Ek het Saterdagaand deur die hoofstraat gery om die kersliggies te kyk, maar watter teleurstelling. In Sam Nujoma Straat en in die straat wat van Walvisbaai inkom, werk ‘n groot groot aantal liggies of net gedeeltelik of glad nie. Hulle het dan 'n hele jaar tyd om al die ligte te toets en te herstel.

Telekom Namibia, hoe kan julle kliënte wie se rekeninge op datum is sommer afsny? Net nog 'n spyker in julle kis.

Verhuurders wat water en ligte insluit in die huurgeld, maak nie juis wins om te verklaar as inkomste nie. Huurders was en stryk vriende se klere en laat vriende oorslaap. Na onkostes afgetrek word, bly daar net genoeg oor vir bloeddruk pille.

Ek wil die skoliere en ouers wat ons inwoners by Huis Palms verras het met emmertjies vol koekies, hartlik namens ons almal bedank. Ons waardeer dit opreg.

Similar News

 

A single mother’s plea

1 week ago - 10 June 2019 | Opinion

It takes a lot to raise a child and requires twice as much effort to do it on your own, says a single mother. Miss...

VIEWPOINT

2 weeks ago - 02 June 2019 | Opinion

[email protected] Die uitdrukking “hy’s ge-olie” is nie meer wat dit was nie. Die twee daggakweekhuise wat gevind is in tuistes by die kus het...

Create your own opportunities

1 month - 06 May 2019 | Opinion

Leandrea Louw A matter close to my heart is that of talent development in our community.Clarice Gille-Theys is a local writer based in Swakopmund who...

Lessons for 2019 AFCON

2 months ago - 08 April 2019 | Opinion

There is still a lot that the national senior soccer team need to learn if they want to be a force to be reckoned with...

TALK

2 months ago - 25 March 2019 | Opinion

Karl Philander - Humans have proven over the years that we are capable of anything and everything we put our minds to. Humans are told...

Woman, you are phenomenal

3 months ago - 11 March 2019 | Opinion

Leandrea Louw I recently came across a situation where a woman had to lay a charge of theft against the daddy of her baby.Mind you,...

Body goals

3 months ago - 18 February 2019 | Opinion

The holy bible says that our bodies are the temples of Holy Spirit and that automatically gives everyone an obligation to take care of theirs....

A healthy body and mind

4 months ago - 04 February 2019 | Opinion

Leandrea Louw - JanuWorry is finally done, and I believe a lot of us have listed ‘eat healthier’, ‘lose weight’ or ‘start exercising’ as one...

SMS’e

4 months ago - 28 January 2019 | Opinion

Sal graag wil sien dat Nampol, so ook die Hentiesbaai Munisipaliteit, die vierwiel voortuie onder die duin voor die Henties Hotel en by die Supertube,...

VIEWPOINT

4 months ago - 28 January 2019 | Opinion

Opportunity beckons Otis Finck - The momentous docking of four luxury passenger cruise liners in the port of Walvis Bay recently was definitely a massive...

Latest News

TIDES

1 day - 17 June 2019 | Fishing

Sunday, 16 June High 02:39 Low 08:47 High 15:10 Low 20:58 Monday, 17 June High 03:18 Low ...

Lagoon area cleaned up

2 days ago - 16 June 2019 | Events

Walvis Bay • Otis Finck Eighty-three volunteers (64 adults and 19 children) pitched for the ­second edition of the Walvis Bay Lagoon clean-up operation...

Boerewors producers tantalise taste buds...

2 days ago - 16 June 2019 | Events

Swakopmund - Otis Finck Stefan Erasmus, Benjamim Isak, his daughter Ruusa Isak and Ursula Malan are the coastal representatives in the Shoprite/Checkers Boerewors Competition...

Unique partnership benefits hospital ...

2 days ago - 16 June 2019 | Health

Swakopmund - Otis Finck Steckels Toyota resolved to partner with and address a number of maintenance issues at the Swakopmund State Hospital. Rene...

Pro-Ed vier kaalvoetdag

2 days ago - 16 June 2019 | Education

Die ATKV Duine-tak van Pro-Ed Akademie op Swakopmund het onlangs hul jaarlikse kaalvoetdag gevier. Hier skenk leerlinge hul skoene aan die tak om dit aan...

Kuisebmond narrowly beats S.I. !Gobs...

2 days ago - 16 June 2019 | Sports

Walvis Bay - Adolf KaureKuisebmond Secondary School (KSS) defeated S.I. !Gobs Secondary School 3-2 in a thrilling FBN Classic Clashes soccer match at the Kuisebmond...

School gets classrooms and computers

2 days ago - 16 June 2019 | Education

Karibib Private School editorial team The Grade 1 parents of Karibib Private School (KPS) officially handed over a refurbished classroom to the school.The handing...

New Lions president elected

2 days ago - 16 June 2019 | Local News

Swakopmund - Adolf KaureHeiko Zicker was elected at the new president of the Lions Club Swakopmund during the club's 60th anniversary celebration in Swakopmund recently.Zicker,...

Protecting the ocean

2 days ago - 16 June 2019 | Local News

Walvis Bay - Otis Finck World Oceans Day is commemorated on 8 June to raise awareness of the ocean, its importance and how...

Load More