SMS’e

26 November 2018 | Opinion

Op Hentiesbaai lê waters wiegend op die koue Atlantiese stroom in afwagting met elke branderstoot op die komende Desembermaand. Desembers laat slegs die apteker breed glimlag, want senior burgers op Henties staan twee rye diep by die toonbank vir pille teen senuangs, bed natmaak en hoë bloed.

Met verwysing na tekorte in voorraad en ook dienste. In Walvisbaai is ‘n nuwe stelsel in werking gestel. Vanaf 1 November moet pasiënte voor kliniek in rye staan en ‘n nommer kry om in te gaan sodat hulle die suster kan sien. Die groot probleem is daar is geen afdak of stoele om te sit nie. My mening is kry dit eers in plek voor dit toegepas word.

Retirement fund solutions for local authorities? It's nearly year end and we the pensioners still didn't get our yearly increment while the other pension funds have put a smile on their members faces already.

Sien die sage rondom die LED ligte op voertuie (of dit wettig is of nie) is deur die hof by die kus in die guns van die verkeer toegestaan. So, mense bykomende LED ligte op jou voertuig is uit.

Ek soek raad om die stank van Okapyp se rook uit my woonstel te verdryf. Verf help nie, het die stank dalk in my ingeboude kaste ingetrek? My onmiddellike raad aan woonstel eienaars - verban Okapype op jou eiendom. - Raadop

Kan die lys met die name van al die hervestigdes nie in die koerant geplaas word sodat almal kan sien nie. Van ons het nie toegang tot die webwerf van die ombudsman.

Ek werk vir die afgelope meer as 9 jaar by ‘n sekere onderneming. Die rede dat ek my werk kan verloor, het altyd verhoed dat ek vrae oor aangeleenthede gevra het. Vir die tyd in diens is ek en kollegas nog nooit by 'social security' geregistreer nie. Die besigheid is ook nie geregistreer nie en betaal dus ook nie belasting aan die belastinggaarder nie. Daar word wel vir alle transaksies belasting ge-"charge". Ek wil net weet of dit reg is om dinge so te doen, indien nee, kan iemand my verwys na waar ek hierdie ongeruimdhede kan aanmeld?

Similar News

 

VIEWPOINT

3 weeks ago - 24 December 2018 | Opinion

Not such happy holidays Otis Finck [email protected] I’ve noticed that it’s a lot quieter than usual at the coast this holiday...

SMS’e

3 weeks ago - 24 December 2018 | Opinion

Lyk vir my deesdae gaan dit net oor geld vir besighede en winkels met geen rus vir party van hul werkers nie. Destyds op die...

SMS’e

1 month - 17 December 2018 | Opinion

Skynbaar is die regering erg bekommerd oor my veiligheid daarom die verpligtende dra van veiligheids gordels, maar glad nie so erg bekommerd oor my veiligheid...

Arrive safe and alive

1 month - 17 December 2018 | Opinion

Leandrea Louw - It’s the festive season and majority of us will be travelling to various destinations to spend Christmas and the New Year.At the...

SMS’e

1 month - 10 December 2018 | Opinion

Liewe meneer, ek en my familie gaan Dinsdag en Donderdag see toe. Sal jy wat sommer verby stringe motors verby jaag, motors verbysteek op blinde...

Safety first this December

1 month - 10 December 2018 | Opinion

Swakopmund is very popular holiday destination choice in December as people flock to this beautiful holiday resort from outside Namibia and within the country.They come...

SMS’e

1 month - 03 December 2018 | Opinion

Die uitstel van die Dippenaar-saak is bloot ‘n manier van die verdediging om te speel vir tyd.Plastieksakke in parke verbode. Dit is ‘n goeie besluit...

Luke 3:1-6

1 month - 03 December 2018 | Opinion

In the fifteenth year of the reign of Tiber'i-us Caesar, Pontius Pilate being governor of Judea, and Herod being tetrarch of Galilee, and his brother...

A new hope

1 month - 26 November 2018 | Opinion

Despite Namibia’s 0-0 draw against Guinea-Bissau last weekend there is a bit of optimism which surrounds Namibian football. A new hope has sprung up and...

VIEWPOINT

1 month - 19 November 2018 | Opinion

Otis Finck - The photo posted on social media and circulated on WhatsApp groups of a man who allegedly killed his girlfriend and then committed...

Latest News

Hundreds of illegal weapons confiscated...

1 week ago - 07 January 2019 | Crime

Leandrea Louw - A total of 181 cases were reported in the Erongo region from 26 January to 4 January, during the nationwide launch of...

Meet Miss Touchies 2018

1 week ago - 05 January 2019 | Others

Leandrea Louw - Asnee Miller (18) from Walvis Bay was crowned as Miss Touchies 2018. Her first princess was Nelmari Louw (20) from Cape...

Local learner pockets treasure hunt...

2 weeks ago - 31 December 2018 | Others

Anneke Burger (17) a learner at Pro-Ed Academy fished out the key to the treasure chest containing N$100 000 at the annual Treasure Hunt hosted...

Ensuring a sustainable coastal water...

2 weeks ago - 31 December 2018 | Local News

Leandrea Louw - A governmental technical committee has shot down a proposal by the Erongo Water Forum (EWF) to acquire the current Areva desalination plant...

CRIME BRIEFS

2 weeks ago - 31 December 2018 | Crime

Son discovers decomposed body of father The semi-decomposed body of Karel Heinz Traupe (76) was discovered in Swakopmund. Deputy Commissioner Erastus Iikuyu...

Lottering hooks angling bonanza catch...

2 weeks ago - 31 December 2018 | Events

Leandrea Louw - The 31st angling bonanza held at Henties Bay saw Cornè Lottering catching and weighing in a kabeljou of 18.6kg. His massive...

Bank branch staff donate towards...

3 weeks ago - 27 December 2018 | Others

Standard Bank’s central region branch staff donated N$70 743 to the Shack Dwellers Federation of Namibia (SDFN) as part of their annual Christmas gift to...

Amnesty period approved

3 weeks ago - 24 December 2018 | Local News

Leandrea Louw - The Walvis Bay municipality has announced an amnesty period effective from 1 December to 31 May next year for the settlement of...

ERC launches five-year strategic plan...

3 weeks ago - 24 December 2018 | Government

Adolf Kaure -The Erongo regional council (ERC) launched its five-year strategic plan for the period 2017/2018 to 2021/2022 at the Mondesa Multipurpose Centre in Swakopmund...

Load More