SMS’e

12 November 2018 | Opinion

Bring die doodstraf terug. As ’n persoon weet hy/sy kry die doodstraf sal daardie persoon nie iemand anders se lewe neem nie! Steek kers op by Botswana. Veilige land met min of glad nie misdaad.

Hierdie verkragtings moet nou stop. Indien die doodstraf nie weer ingestel word nie, moet die skuldiges gekastreer word. So kan dit nie aangaan nie.

Geagte President Geingob. Ek dink dit het tyd geword om die doodstraf terug te bring vir kinderverkragters en moordenaars. Ons kinders het ons as grootmense en leiers van ons land nodig om hulle te beskerm, maar ongelukkig doen ons dit nie. Ons misluk ons kinders en vroue. Ek stel voor iemand wat weet hoe om dit te doen, stel onmiddellik ’n petisie op wat ons kan voorlê aan ons leiers.

Julle kan petisies opstel soveel julle wil, en dit was al van te vore ook gedoen, maar Namibia gaan en sal nie die doodstraf weer terug bring nie, en so word daar elke week vrouens en kinders vermoor. Dit word al hoe erger, want die misdadiger het regte en hy word beskerm en kom uit op borgtog om maar weer te moor. Gaan kyk hoe laag is Botswana se misdaad syfer,want hul het nog die doodstraf. Hier sal drasties en ernstig aan al die misdaad aandag gegee moet word.

Het 'n huis in Hentiesbaai. Elke keer die tyd van die jaar raak iets weer onklaar by die rioolpompstasie wat veroorsaak dat ons met ‘n vakuum die drains elke tweede dag moet uitsuig. Die verduideliking vir die ondraagbare toestand raak nou baie verdag.

Kan ons nie in Namibië ook gereeld advertensies van die Rastafariër Vereniging (RV) oor dagga hoor nie? Hoekom net van die Namibiese Bierbrouery (NB)? Dis dan beide 'n 'pa slaat vir ma' lekkerny uit die 'Mofkop & Wyevoet' resepteboek?

Similar News

 

Lessons for 2019 AFCON

1 week ago - 08 April 2019 | Opinion

There is still a lot that the national senior soccer team need to learn if they want to be a force to be reckoned with...

TALK

3 weeks ago - 25 March 2019 | Opinion

Karl Philander - Humans have proven over the years that we are capable of anything and everything we put our minds to. Humans are told...

Woman, you are phenomenal

1 month - 11 March 2019 | Opinion

Leandrea Louw I recently came across a situation where a woman had to lay a charge of theft against the daddy of her baby.Mind you,...

Body goals

2 months ago - 18 February 2019 | Opinion

The holy bible says that our bodies are the temples of Holy Spirit and that automatically gives everyone an obligation to take care of theirs....

A healthy body and mind

2 months ago - 04 February 2019 | Opinion

Leandrea Louw - JanuWorry is finally done, and I believe a lot of us have listed ‘eat healthier’, ‘lose weight’ or ‘start exercising’ as one...

SMS’e

2 months ago - 28 January 2019 | Opinion

Sal graag wil sien dat Nampol, so ook die Hentiesbaai Munisipaliteit, die vierwiel voortuie onder die duin voor die Henties Hotel en by die Supertube,...

VIEWPOINT

2 months ago - 28 January 2019 | Opinion

Opportunity beckons Otis Finck - The momentous docking of four luxury passenger cruise liners in the port of Walvis Bay recently was definitely a massive...

VIEWPOINT

3 months ago - 24 December 2018 | Opinion

Not such happy holidays Otis Finck [email protected] I’ve noticed that it’s a lot quieter than usual at the coast this holiday...

SMS’e

3 months ago - 24 December 2018 | Opinion

Lyk vir my deesdae gaan dit net oor geld vir besighede en winkels met geen rus vir party van hul werkers nie. Destyds op die...

SMS’e

4 months ago - 17 December 2018 | Opinion

Skynbaar is die regering erg bekommerd oor my veiligheid daarom die verpligtende dra van veiligheids gordels, maar glad nie so erg bekommerd oor my veiligheid...

Latest News

Experience Africa up close ...

6 days ago - 15 April 2019 | Supplements

Omaruru Game Lodge is renowned for its diverse and unique wildlife. Situated within a 20 minute drive from Omaruru, it is the perfect place...

Asbestos removal project under way...

6 days ago - 15 April 2019 | Government

Arandis - Leandrea Louw The Walvis Bay municipal council accepted a proposal by Adcon CC to rehabilitate the hazardous waste site and create more space...

‘n Plek waar jy die...

6 days ago - 15 April 2019 | Supplements

Die geharde kampeerders Oliver en Conny Kayser het 'n plek in die hartjie van die majestueuse Erongo-bergreeks op Conny se ouers se plaas Eileen naby...

Surround yourself with tranquility ...

6 days ago - 15 April 2019 | Supplements

The establishment, which has been under the watchful eye of Gitta Pretorius for the past nine years, started out with only three rooms and a...

Your home away from home...

6 days ago - 15 April 2019 | Supplements

The serene atmosphere immediately calms you upon entering the lodge. Kashana prides itself on the fact that it was awarded as the best...

The gentleman netball coach

6 days ago - 15 April 2019 | People

WALVIS BAY - Adolf Kaure Adolf Kaure - Bobsey Kanku Musambani whose coaching has transformed netball at the coast since his introduction to the...

Kom kuier lekker saam

6 days ago - 15 April 2019 | Supplements

Dié lekkerste familiefees in Henties ondersteun ook hierdie jaar die Namibie Boere Droogtehulp-inisiatief. Die kuierfees begin amptelik op Goeie Vrydag (19 April) met...

For exceptional comfort

6 days ago - 15 April 2019 | Supplements

Tsudisa Ditto !Gonteb established the facility in October 2015 after he retired as the director of planning and development services at the Erongo regional council...

Pickle your own fish for...

6 days ago - 15 April 2019 | Supplements

Pickled fish is a quintessential Good Friday food during Easter. Ingredients 1.75 kg Cape salmon, cob, kingklip or any dry white fish 125 ml (½...

Load More