SMSe

05 November 2018 | Opinion

Geagte President Geingob. Ek dink dit het tyd geword om die doodstraf terug te bring vir kinderverkragters en moordenaars. Ons kinders het ons as grootmense en leiers van ons land nodig om hulle te beskerm, maar ongelukkig doen ons dit nie. Ons misluk ons kinders en vroue. Ek stel voor iemand wat weet hoe om dit te doen, stel onmiddellik ‘n petisie op wat ons kan voorlê aan ons leiers.

Daar sal regtig nou iets drasties gedoen moet word om hierdie verkragtings te stop! Kastreer die lot en vergeet van tronkstraf of boete of menseregte. Sulke monsters kan nie aanspraak maak op enige regte nie. Lees Matt.18 v 8. Jesus se eie woorde!

Talana, jy is reg, maar eintlik het jy nie verstaan waaroor dit gegaan het nie. Elkeen het ‘n reg op die aarde so ook die baba voeltjies wat uit hulle nessies gehaal en dood gemaak word. Die kindertjies wat verkrag en wreed vermoor word, die vrouens, bejaardes en so kan ons aangaan.

What is it with all the horrendous corruption and looting exposed daily, perpetrators / officials are at the most just suspended, meaning full pay, or fired? Nobody is ever brought to book, prosecuted, jailed or made to pay back the money? Is it because they are all guilty of something and will expose others if prosecuted? Unless Namibia starts locking up perpetrators of corruption, looting, mismanagement now, it will continue to kill our country!

Munisipaliteit van Walvisbaai! Nangolo Mbumba straat is 'n Tony Rust renbaan. Baie, baie gevaarlik vir voetgangers en verkeer. Wat van ten minste twee vierrigting stopstrate tussen die verkeerslig noord en die een suid by die polisiestasie? Afdraai vanaf hoofpad na Narraville ook 'n ongeluk wat plek soek om te gebeur: oplossing - verkeersligte.

Ouers, voogde en opvoeders, leer asb julle kinders om te "recycle" en verduidelik aan hulle dat dit in almal se toekomsbelang is om op te hou mors.

Ek kan ook bevestig dat MTC se 3G oor Wifi devices uiters stadig is Telecom se data gaan weer verlore / word gesteel, so dis ook nie ‘n opsie nie. So enigste hoop is om vir Paratus te wag om na alle dele van Windhoek uit te brei of baie geduld met MTC te hê. Ten minste kan mens in die hoofstad iets gedoen kry met geduld. Op die platteland is data so stadig dit lyk dit werk nie.

Similar News

 

VIEWPOINT

3 weeks ago - 24 December 2018 | Opinion

Not such happy holidays Otis Finck [email protected] I’ve noticed that it’s a lot quieter than usual at the coast this holiday...

SMS’e

3 weeks ago - 24 December 2018 | Opinion

Lyk vir my deesdae gaan dit net oor geld vir besighede en winkels met geen rus vir party van hul werkers nie. Destyds op die...

SMS’e

1 month - 17 December 2018 | Opinion

Skynbaar is die regering erg bekommerd oor my veiligheid daarom die verpligtende dra van veiligheids gordels, maar glad nie so erg bekommerd oor my veiligheid...

Arrive safe and alive

1 month - 17 December 2018 | Opinion

Leandrea Louw - It’s the festive season and majority of us will be travelling to various destinations to spend Christmas and the New Year.At the...

SMS’e

1 month - 10 December 2018 | Opinion

Liewe meneer, ek en my familie gaan Dinsdag en Donderdag see toe. Sal jy wat sommer verby stringe motors verby jaag, motors verbysteek op blinde...

Safety first this December

1 month - 10 December 2018 | Opinion

Swakopmund is very popular holiday destination choice in December as people flock to this beautiful holiday resort from outside Namibia and within the country.They come...

SMS’e

1 month - 03 December 2018 | Opinion

Die uitstel van die Dippenaar-saak is bloot ‘n manier van die verdediging om te speel vir tyd.Plastieksakke in parke verbode. Dit is ‘n goeie besluit...

Luke 3:1-6

1 month - 03 December 2018 | Opinion

In the fifteenth year of the reign of Tiber'i-us Caesar, Pontius Pilate being governor of Judea, and Herod being tetrarch of Galilee, and his brother...

A new hope

1 month - 26 November 2018 | Opinion

Despite Namibia’s 0-0 draw against Guinea-Bissau last weekend there is a bit of optimism which surrounds Namibian football. A new hope has sprung up and...

SMS’e

1 month - 26 November 2018 | Opinion

Op Hentiesbaai lê waters wiegend op die koue Atlantiese stroom in afwagting met elke branderstoot op die komende Desembermaand. Desembers laat slegs die apteker breed...

Latest News

Hundreds of illegal weapons confiscated...

1 week ago - 07 January 2019 | Crime

Leandrea Louw - A total of 181 cases were reported in the Erongo region from 26 January to 4 January, during the nationwide launch of...

Meet Miss Touchies 2018

1 week ago - 05 January 2019 | Others

Leandrea Louw - Asnee Miller (18) from Walvis Bay was crowned as Miss Touchies 2018. Her first princess was Nelmari Louw (20) from Cape...

Local learner pockets treasure hunt...

2 weeks ago - 31 December 2018 | Others

Anneke Burger (17) a learner at Pro-Ed Academy fished out the key to the treasure chest containing N$100 000 at the annual Treasure Hunt hosted...

Ensuring a sustainable coastal water...

2 weeks ago - 31 December 2018 | Local News

Leandrea Louw - A governmental technical committee has shot down a proposal by the Erongo Water Forum (EWF) to acquire the current Areva desalination plant...

CRIME BRIEFS

2 weeks ago - 31 December 2018 | Crime

Son discovers decomposed body of father The semi-decomposed body of Karel Heinz Traupe (76) was discovered in Swakopmund. Deputy Commissioner Erastus Iikuyu...

Lottering hooks angling bonanza catch...

2 weeks ago - 31 December 2018 | Events

Leandrea Louw - The 31st angling bonanza held at Henties Bay saw Cornè Lottering catching and weighing in a kabeljou of 18.6kg. His massive...

Bank branch staff donate towards...

3 weeks ago - 27 December 2018 | Others

Standard Bank’s central region branch staff donated N$70 743 to the Shack Dwellers Federation of Namibia (SDFN) as part of their annual Christmas gift to...

Amnesty period approved

3 weeks ago - 24 December 2018 | Local News

Leandrea Louw - The Walvis Bay municipality has announced an amnesty period effective from 1 December to 31 May next year for the settlement of...

ERC launches five-year strategic plan...

3 weeks ago - 24 December 2018 | Government

Adolf Kaure -The Erongo regional council (ERC) launched its five-year strategic plan for the period 2017/2018 to 2021/2022 at the Mondesa Multipurpose Centre in Swakopmund...

Load More