SMS’e

29 October 2018 | Opinion

Dis werklik ’n skande om te sien hoeveel foute is op vanjaar se Gr. 12 vraestelle. Net op een bladsy van die Afrikaans Tweede Taal Gewone Vlak vraestel is daar 5 spelfoute. Na die fiasko met die Fisiese Wetenskap is dit werklik nodig dat DNEA se kwaliteitbeheer ondersoek moet word. Dis die leerders wat daaronder ly.

Ek sien nou die dag een vrou wys haar pensioenkaart. Wil graag weet waar of hoe kry ek so iets in die hande? Laat weet tog, asseblief. Dankie.

Kan nie glo daar word gekla omdat die plante in Swakopmund Maandag op spitsverkeer nat gemaak word nie. Mens kla oor korrupsie, moord en verkragting. Miskien moet die uwe bietjie vroeër opstaan.

Blomplaas en ander hervestiging plase is maar net weer ’n bodemlose put vir die belasting betalers, spandeer miljoene om op te bou. As die geld nie voor die tyd gesteel word nie, dan word die implimente en toebehore gesteel vir eie gewin. Indien daar iets positief uit kom en die bewoners word gelos om voort te gaan, verval alles weer, soos alle regering instansies.

Air Namibia moet ophou lieg as hulle vlugte kanseleer oor dit te leeg is. Julle nuwe storie van Maandag oggend "hulle het in die vliegtuig ingebreek deur die nag" is lagwekkend. Ek vlieg nooit weer met Air Namibia.

Namibië se beeld word afgebreek by Hosea Kutako Doeane. Beampte sê dis haar kantoor en ons mag nie daar gesels of lag nie. Ek en besoekers van UK is vermaan om doodstil te wees voor sy ons sal help! Toe praat sy in haar taal met haar kollegas en hulle lag almal kliphard. Baie swak gedrag!

’n Spesiale woord van dank aan Lizbe en Thomas van Indulge Guesthouse. Dankie vir julle vriendelike diens, ons sal nooit vergeet hoe lekker ons by julle gebly het nie. Dankie Thomas vir u vriendelike diens, glimlag vir al daardie lekker koffietjies, sjoe!

Similar News

 

Woman, you are phenomenal

1 week ago - 11 March 2019 | Opinion

Leandrea Louw I recently came across a situation where a woman had to lay a charge of theft against the daddy of her baby.Mind you,...

Body goals

1 month - 18 February 2019 | Opinion

The holy bible says that our bodies are the temples of Holy Spirit and that automatically gives everyone an obligation to take care of theirs....

A healthy body and mind

1 month - 04 February 2019 | Opinion

Leandrea Louw - JanuWorry is finally done, and I believe a lot of us have listed ‘eat healthier’, ‘lose weight’ or ‘start exercising’ as one...

SMS’e

1 month - 28 January 2019 | Opinion

Sal graag wil sien dat Nampol, so ook die Hentiesbaai Munisipaliteit, die vierwiel voortuie onder die duin voor die Henties Hotel en by die Supertube,...

VIEWPOINT

1 month - 28 January 2019 | Opinion

Opportunity beckons Otis Finck - The momentous docking of four luxury passenger cruise liners in the port of Walvis Bay recently was definitely a massive...

VIEWPOINT

2 months ago - 24 December 2018 | Opinion

Not such happy holidays Otis Finck [email protected] I’ve noticed that it’s a lot quieter than usual at the coast this holiday...

SMS’e

2 months ago - 24 December 2018 | Opinion

Lyk vir my deesdae gaan dit net oor geld vir besighede en winkels met geen rus vir party van hul werkers nie. Destyds op die...

SMS’e

3 months ago - 17 December 2018 | Opinion

Skynbaar is die regering erg bekommerd oor my veiligheid daarom die verpligtende dra van veiligheids gordels, maar glad nie so erg bekommerd oor my veiligheid...

Arrive safe and alive

3 months ago - 17 December 2018 | Opinion

Leandrea Louw - It’s the festive season and majority of us will be travelling to various destinations to spend Christmas and the New Year.At the...

SMS’e

3 months ago - 10 December 2018 | Opinion

Liewe meneer, ek en my familie gaan Dinsdag en Donderdag see toe. Sal jy wat sommer verby stringe motors verby jaag, motors verbysteek op blinde...

Latest News

Hepatitis E hits harbour town...

4 days ago - 18 March 2019 | Health

The municipality of Walvis Bay called on residents not to panic in the wake of a reported hepatitis E outbreak in the coastal town. More...

Plastic bag levy put to...

4 days ago - 18 March 2019 | Local News

Otis Finck - Money generated from the sales of plastic shopping bags at Superspar Swakopmund and Spar Ocean View was put to good use recently....

Orano Mining donates 22 computers

4 days ago - 18 March 2019 | Local News

Adolf Kaure - Orano Mining handed over 22 computers with a combined value of N$22 000 to the Erongo regional council (ERC). Orano Mining’s spokesperson...

Linking up Namibia

4 days ago - 18 March 2019 | Infrastructure

Otis Finck - The minister of works and transport, John Mutorwa, and the deputy minister of national planning, Piet van der Walt, conducted site visits...

School proud of JTC members

4 days ago - 18 March 2019 | Education

Karibib Private School boasts with four members who are part of the Karibib junior town council. Pictured here, from left to right, are Purity Rukero...

Gone but never forgotten

4 days ago - 18 March 2019 | Local News

Karl Philander - The community of Kuisebmond mourns the tragic death of young Jackson Iipinge, a learner at Kuisebmond Secondary School who passed away on...

ISWB awards its best

4 days ago - 18 March 2019 | Education

Karl Philander - The International School of Walvis Bay (ISWB) recently held its inter-house athletics and awarded the best athletes.The Cobras and Scorpions competed against...

Mr Walvis Bay 2019 crowned...

4 days ago - 18 March 2019 | Events

Leandrea Louw - The fifth annual Mr Walvis Bay competition took place last week with the theme “Biker Boys”. Rowellyn Polster was crowned as Mr...

Thankful for independence

4 days ago - 18 March 2019 | Local News

Adolf Kaure - The battle for Namibia to gain independence was a long and worthwhile one.Swakopmund-based entrepreneur Nancy Garoes (28), who owns a health studio,...

Load More