Les dors met Henties se eie bier

19 August 2018 | Supplements

Hentiesbaai se eie bier gaan tydens die fees getap of bottelgewys verkoop word. Dis ‘n produk van Skeleton Coast Breweries en tot verlede jaar in Februarie taamlik bekend.

Administratiewe rompslomp het toe vir ‘n tydelike opskorting en sluiting van die brouery gelei. Ná 18 maande is nou aan al die vereistes voldoen en gaan die bier uit eie bodem op die fees vloei.

Stiaan Cloete, die broumeester, sê ‘n paar verrassings het op hom gewag toe hy die brouery ná die lang vertraging oopgesluit het. Alles was vol stof, donker, verlate en selfs ‘n bietjie spookagtig. Dit het nogtans tot groot opwinding gelei.

Die bier self het toe steeds op bemarking gewag en was bruikloos vir hul oorspronklike doel. Dit sal nou wel vir ‘n ander projek gebruik word. Daaroor sal ‘n latere aankondiging gemaak word.

Die eerste nuwe bier uit die aanleg sou die mark teen die middel van Augustus tref.

Teen druktyd was die beplanning vir die fees vatbier wat uit ‘n kraampie op die feesterrein verkoop gaan word en botteltjies wat met die Skeleton Coast-etiket aangeskaf kan word.

Nog ‘n bewering was dat ‘n jenewermaker van Walvisbaai moontlik ook met sy aanbod gaan kom.

Similar News

Henties hou weer dié fees

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Die organiseerders van die Hentiesfees sê vanjaar sal daar nog meer besoekers by die geleent­heid as vorige jare wees. Op 23 en 24 Augustus gaan...

Raak liries oor 'Suidwes'

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Die vyftiental Suid-Afrikaanse ­musikante wat die verhoog gaan deel by hierdie jaar se Hentiesfees, sluit onder andere die sangeres Jezelle, bekend vir haar liedjie “Suidwes”,...

Henties Bay is where /Honeb's heart is

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

There is much more to Henties Bay than it simply being known as fishing haven, holiday resort and a retirement village, says the mayor of...

Feesprogram

Vrydag 23 Augustus 2019 09:00 Hekke open ...

TOURIST ATTRACTION

Many fishing trawlers have sunk off the Henties Bay coast, but very few wrecks are still ­visible today because of the onslaught of the elements....

'Jive' saam met Jo

Jo Nichol (38) is 'n man van vele talente. Hy tree nie net as musikant en seremoniemeester by vanjaar se Hentiesfees op nie, maar sorg...

Lus vir iets Anders?

Wynand en Lindi Delport het aan die einde van 2007 in die huwelik getree en die jaar daarna saam begin musiek maak as die duo...

Vaughn vier saam Hentiesfees

Die Namibiese sanger, kitaarspeler en liedjieskrywer Vaughn Ahrens is geen vreemdeling by die Hentiesfees nie. Vanjaar sluit twee nuwe gesigte by hom op die verhoog...

DIE GALG WAG

Besoekers aan vanjaar se Hentiesfees wat nog nie 'n draai by Die Galg gemaak het nie, kan gerus gaan kyk. Die Galg is berug oor...

Mini-reünie op Hentiesbaai

Caroline Grace sal by vanjaar se Hentiesfees weer eens die verhoog met Fatman deel - nes hulle gemaak het in die finale ronde van The...

Latest News

Raak liries oor 'Suidwes'

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Die vyftiental Suid-Afrikaanse ­musikante wat die verhoog gaan deel by hierdie jaar se Hentiesfees, sluit onder andere die sangeres Jezelle, bekend vir haar liedjie “Suidwes”,...

Henties Bay is where /Honeb's...

Load More