Franja du Plessis

19 August 2018 | Supplements

Franja du Plessis is die dogter van die beroemde Juanita en Doepie du Plessis. Sy het die musiekbedryf in 2016 soos ‘n bom getref met haar debuutalbum, My verhaal, wat met twee Ghoema-toekennings bekroon was. Dit was vir die beste nuweling en die beste vroulike kunstenaar. Franja het musiekteorie en -vervaardiging aan die Berklee Online Music College in Amerika bestudeer en is betrokke by haar ouers se platemaatskappy. Franja sê die druk is erg. “Die mense vergelyk ons dikwels met ons ma”. Sy en haar broer, Ruan, is blykbaar soos vinkel en koljander. Albei huil maklik, veral wanneer komplimente in hul rigting kom. Hulle lag ook spontaan en straal lewenslus en energie uit. Sy sê musiek was haar vrywillige keuse. “”Ons ouers sou ons nooit in ‘n rigting ingedwing het hie. Hulle het wel ‘n liefde vir kinders, diere en sport by ons gekweek. “Ek het ander oorweginge gehad, maar musiek was my passie, daarom het musiek gewen”.

Similar News

 

Ekspo is ‘n voorproe

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Die ontwikkelingsgeleenthede wat Hentiesbaai bied, gaan die wagwoord wees tydens die Hentiesbaai Ekspo wat van 23 tot 25 Augustus as aanloop tot die Hentiesfees...

Groot oorname by sakesentrum

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

In een van die grootste saketransaksies in jare op Hentiesbaai het Magic Discounters van Hentiesbaai van eienaars verwissel. Die nuwe eienaars het reeds oorgeneem met...

Les dors met Henties se eie bier

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Hentiesbaai se eie bier gaan tydens die fees getap of bottelgewys verkoop word. Dis ‘n produk van Skeleton Coast Breweries en tot verlede jaar in...

Een kaartjie rek die dollar

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

‘n Enkele kaartjie vir die twee dae van die Hentiesfees is ‘n winskopie vir volwassenes en kinders. So ‘n allesomvattende kaartjie kos N$200 vir volwassenes...

Diere kom kinders vermaak

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

‘n Haas, ‘ n verkleurmannetjie en ‘n mier is die karakters wat Saterdag die verbeelding van kinders gaan aangryp in drie poppekasvertonings wat by die...

Slangboer bring sy maats fees toe

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Dertien slange, waaronder van die giftigste in Afrika, gaan aan die Hentiesfees deelneem. Moenie skrik nie, sê Sean Naudé, ‘n Windhoeker wat met die reptiele...

Juanita se Ruan Josh kom ook

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Ruan Josh se album Eggo is in 2017 uitgereik en het wyd lof van resensente gekry en was landwyd gewild op radiostasies. Hy het...

Charlize tuis in elke huis

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Charlize Berg het haar groot deurbraak in die vermaaklikheidsbedryf in 2017 gemaak toe haar album As jy weet dis liefde as Suid-Afrika se Beste Pop...

Joe se Volgende Stap

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Vir Joe Foster is die Hentiesfees ‘n volgende stap op sy pasvrygestelde album Volgende stap. Volgende stap bevat vorige treffers soos Vrede maak en...

Sexy Vi My

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Dirk van der Westhuizen (Sexy Vi My) sê hy skryf graag liedjies wat met die hart praat. Sexy Vi My is die titelsnit van sy...

Latest News

Rosewood transporters are not criminals...

9 hours ago | Agriculture

Swakopmund • Otis Finck A Namibian trucker who is in the business of transporting Rosewood says Namibians are confused about the practise and have little...

InDesign training for learners ...

9 hours ago | Education

Leandrea Louw - Approximately 40 learners from Walvis Bay and Swakopmund who are part of the Namibia Media Holdings (NMH) school newspaper project received InDesign...

Boost for school gardening projects...

9 hours ago | Education

The municipality of Walvis Bay through its Environmental Fund (EF) donated N$ 70 000 to government schools across town for the development of school gardening...

TALK

9 hours ago | Opinion

Karl Philander - Humans have proven over the years that we are capable of anything and everything we put our minds to. Humans are told...

A cleaner town, a cleaner...

9 hours ago | Environment

Ondangwa, Oranjemund, Swakopmund and Walvis Bay are the four finalists out of 21 towns in the competition to become ‘Cleaner Towns of the Year’, launched...

#KeepMeSafe plan launched

9 hours ago | Local News

Leandrea LouwThe Namibian Police (Nampol) in collaboration with the United Nations International ­Children's Fund (UNICEF) and the ministry of education, arts and culture launched...

Black Fish releases second album

9 hours ago | Art and Entertainment

Adolf Kaure - Andreas Andreas (25), known as Black Fish, released his second album, titled Ondjodhi, recently.Ondjodhi is an Oshiwambo word which means “dream”....

Plans in the pipeline to...

9 hours ago | Fishing

Those who are either facilitating or participating in incidences of illegal, unreported and unregulated (IUU) fishing, particularly along our northern maritime borders with Angola, will...

Readiness of Walvis Bay gateway...

9 hours ago | Infrastructure

A study with the primary objective of determining Namport’s operational readiness in view of the new container terminal to be commissioned later this year is...

Load More