Ekspo is ‘n voorproe

19 August 2018 | Supplements

Die ontwikkelingsgeleenthede wat Hentiesbaai bied, gaan die wagwoord wees tydens die Hentiesbaai Ekspo wat van 23 tot 25 Augustus as aanloop tot die Hentiesfees gaan dien. Die stigtingspresident, dr. Sam Nujoma, is die beskermheer van die ekspo.

Kraampies vir korporatiewe instansies kos N$5 000 en van klein- en middelslagondernemings sal verwag word om N$800 te betaal. Die huurgeld vir ‘n braaikraampie is N$75 per dag.

Toegangsgeld van N$10 sal by die hekke gevorder word.

Ekspogangers is ook genooi om die dorp se toerismesentrum te besoek waar Andreas Shikomba of Grace !Noarises hulle te woord sal staan.

Similar News

Henties hou weer dié fees

4 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Die organiseerders van die Hentiesfees sê vanjaar sal daar nog meer besoekers by die geleent­heid as vorige jare wees. Op 23 en 24 Augustus gaan...

Raak liries oor 'Suidwes'

4 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Die vyftiental Suid-Afrikaanse ­musikante wat die verhoog gaan deel by hierdie jaar se Hentiesfees, sluit onder andere die sangeres Jezelle, bekend vir haar liedjie “Suidwes”,...

Henties Bay is where /Honeb's heart is

4 days ago - 19 August 2019 | Supplements

There is much more to Henties Bay than it simply being known as fishing haven, holiday resort and a retirement village, says the mayor of...

Feesprogram

Vrydag 23 Augustus 2019 09:00 Hekke open ...

TOURIST ATTRACTION

Many fishing trawlers have sunk off the Henties Bay coast, but very few wrecks are still ­visible today because of the onslaught of the elements....

'Jive' saam met Jo

Jo Nichol (38) is 'n man van vele talente. Hy tree nie net as musikant en seremoniemeester by vanjaar se Hentiesfees op nie, maar sorg...

Lus vir iets Anders?

Wynand en Lindi Delport het aan die einde van 2007 in die huwelik getree en die jaar daarna saam begin musiek maak as die duo...

Vaughn vier saam Hentiesfees

Die Namibiese sanger, kitaarspeler en liedjieskrywer Vaughn Ahrens is geen vreemdeling by die Hentiesfees nie. Vanjaar sluit twee nuwe gesigte by hom op die verhoog...

DIE GALG WAG

Besoekers aan vanjaar se Hentiesfees wat nog nie 'n draai by Die Galg gemaak het nie, kan gerus gaan kyk. Die Galg is berug oor...

Mini-reünie op Hentiesbaai

Caroline Grace sal by vanjaar se Hentiesfees weer eens die verhoog met Fatman deel - nes hulle gemaak het in die finale ronde van The...

Latest News

Raak liries oor 'Suidwes'

4 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Die vyftiental Suid-Afrikaanse ­musikante wat die verhoog gaan deel by hierdie jaar se Hentiesfees, sluit onder andere die sangeres Jezelle, bekend vir haar liedjie “Suidwes”,...

Henties Bay is where /Honeb's...

Load More