‘Donkie’ help Voortrekkers

Badkamers opgeknap

13 September 2019 | Art and Entertainment

Frank Opperman, akteur; “Namibië is my gunstelingland in die wêreld”

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt

Die Swakopmund Voortrekkers is besig met geldinsameling in opdrag van hul gebiedsjeugleier, Anneke Burger.

Die inisiatief is die eerste deel van ‘n projek om die badkamergeriewe van die Swakopmund Voortrekkers se spankamers op te knap. “Die span- en badkamers is in 1980 laas opgegradeer en wel goed in stand gehou, maar dit is tyd vir opknappings,” vertel Burger.

Om dit te kan doen, het Burger en ander Voortrekkers die hulp van die bekende Suid-Afrikaanse komediant en akteur Frank Opperman ingeroep.

Opperman het sy jongste eenmanvertoning, Donkie, by Pro-Ed Akademie op Swakopmund opgevoer – die afskop van sy Namibiese toer. Die Voortrekkers het die winste uit die kaartjieverkope gekry.

Sy volgende optrede is in Windhoek en sal ook te siene wees op onder meer Otjiwarongo.

Donkie is deur Dana Snyman geskryf en is die sewende produksie wat hy en Opperman as ‘n span produseer.

Die verhoogstuk gaan oor ‘n Maandagoggend- saalbyeenkoms van die Hoërskool Hans Oosthuizen soos aangebied deur die huidige skoolhoof, meneer Barry Swart, oftewel Donkie.

Barry Swart het onmeetlike bewondering vir die stigterskoolhoof, oorle’ Peet van Aard, en smag daarna om die skool nes Van Aard te regeer. Die haakplek is dat die wet oor lyfstraf, asook die skoolkurrikulum al talle male sedert die stigting van die ‘nuwe Suid-Afrika’ verander het.

Die kinkel in die kabel is die twee amptenare van die nuwe onderwysdepartment wat die saalbyeenkoms bywoon. Barry Swart moet dan bontstaan om sy oudtydse karakter te verberg om die nuwerwetse kritici tevrede te stel.

Similar News

 

Local artists on movie soundtrack

1 week ago - 09 September 2019 | Art and Entertainment

Walvis Bay • Leandrea Louw Afrikaans rapper Ike Adonis better known as Ixa and NAMA nominated singer Vaughn Ahrens recently added producing the title song...

Of hope and healing

1 month - 04 August 2019 | Art and Entertainment

Stars & Ashes, a collection of work created by local artist Urte Remmert opened at The Project Room in Windhoek on Friday. In 2015, a...

On a journey of self-discovery

1 month - 28 July 2019 | Art and Entertainment

Walvis Bay • Leandrea Louw Walvis Bay Private High School (WBPHS) recently hosted a musical titled The Journey. Written and directed by Leanri Paulsen,...

Soffer’s magic touch

2 months ago - 21 July 2019 | Art and Entertainment

Larry Soffer was one of the magicians who recently entertained the crowd at the Swakopmund Hotel and Entertainment Centre in an event dubbed the Night...

Beauty pageant with a purpose

2 months ago - 07 July 2019 | Art and Entertainment

Walvis Bay • Leandrea Louw !Nara Primary School based in Tutaleni, Walvis Bay, is undertaking a number of fundraising initiatives to develop infrastructure at...

Omaruru roep

3 months ago - 09 June 2019 | Art and Entertainment

Waar eens net gefokus is op visuele kuns, word daar die afgelope vier jaar ‘n breë spektrum aangebied en is die “Omaruru Arts Festival”, oftewel...

Monique builds brand new studio

3 months ago - 02 June 2019 | Art and Entertainment

Adolf Kaure The 2017 Namibia Annual Music Awards (NAMAs) Best Female Artist of the Year, Monique English, established a home studio at her residence...

The ‘long wait’ is finally over

4 months ago - 06 May 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund - Adolf KaureThe pioneer of Afrikaans rap in Namibia, Lownan Nangombe, better known as Wambüseun, recently released his latest single titled “Lang Wag” (Long...

Call for NAMAs entries

4 months ago - 29 April 2019 | Art and Entertainment

Swakopmund - Adolf Kaure Mobile Telecommunications Limited (MTC) recently held an information session with musicians from the coast to shed some light on the upcoming...

Jyz Yorke drops ‘3’

5 months ago - 15 April 2019 | Art and Entertainment

Omaruru - Adolf KaureAdolf Kaure - Rapper Jedidiah Yorokee Ziabulela, who is better known as Jyz Yorke, recently released a mixtape titled 3.A mixtape...

Latest News

Celebrating Namibia

11 hours ago | Cultural

Swakopmund · Iréne-Mari van der WaltThe Scientific Society Swakopmund (SSS) kicked-off their Heritage Week celebrations on Monday, 16 September with the Namib Marimbas at 10:00....

All Namport STS cranes simultaneously...

13 hours ago | Infrastructure

Walvis Bay The four brand new Ship-to-Shore (STS) cranes were for the first time since the commissioning of the New Container Terminal simultaneously operational...

O&L Leisure and TAWUN signs...

20 hours ago | Business

Under the agreement wage agreement reached with the Tourism and Allied Workers Union of Namibia last week, O&L Leisure (a subsidiary of the Ohlthaver...

Take pride in the environment...

21 hours ago | Local News

Walvis Bay • Leandrea Louw The national clean-up campaign is slated for 21 September this year and Walvis Bay mayor, Alderman Immanuel Wilfred, is...

Swakopmund Youth League kicks off

1 day - 18 September 2019 | Sports

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt The Swakopmund Youth League concludes at the end of this month after another two rounds of six matches...

Village councils under scrutiny

1 day - 18 September 2019 | Government

Swakopmund • Adolf Kaure A four-day stakeholder briefing for village councils hosted by the Office of the Auditor-General began in Swakopmund on Monday, with...

Bewustheid oor brandbekamping verskerp

1 day - 18 September 2019 | Local News

Swakopmund • Iréne-Mari van der Walt Die munisipaliteit van Swakopmund het onlangs ’n praatjie oor brandveiligheid by die DRC sportveld gehou.Die geleentheid...

Klein mejuffrou Walvisbaai

3 days ago - 17 September 2019 | Events

Tien deelnemers ding mee in die eerste Little Miss Walvis Bay-skoonheidskompetisie. Hierdie kompetisie is die geesteskind van Estrolita Petersen, Mev. Namibia Globe en Mev. Universal....

Prokureurs span saam teen geslagsgeweld

3 days ago - 17 September 2019 | Local News

Swakopmund • Otis Finck 'n Regspraktisynsfirma op Swakopmund, Ellis Shilengudwa Incorporated (ESI), in samewerking met die Lindi Prinsloo Trust, die Janet Martin-liefdadigheidsorganisasie en die vroueregte­aktivis...

Load More