Dis kophou en koershou vir fietsryers

19 August 2018 | Supplements

Geen nuwe spore in die sensitiewe woestyn nie, ‘n deurlopende waaksaamheid teen ‘n rommelstrooiery en deurlopende bedagsaamheid vir ander verkeer, maak van die Saterdag se groot bergfietsbyeenkoms een van die hoogtepunte van die Hentiesfees. Daar word ook wegbeweeg van die bestaande pad tussen Hentiesbaai en Swakopmund waar die nuwe teerpad gebou word met noodwendige omweë.

Die roetes vir die verskillende kategorieë strek oor 90 km, 55 km, 30 km met ‘n pretryery en drafsessie oor 10 km wat ook deel van die byeenkoms vorm. Selfs die strate van Hentiesbaai word vermy met die begin- en eindpunte van die byeenkoms wat by die LukZet-stalle gaan wees. Die deelnemers gaan met die wegtrek reguit verby die begraafplaas op die soutpad na die noorde vertrek. Daarna strek die roetes onder die brug oor die Omaruru-rivier deur, terug op die Uispad en dan op ou gebane weë, die sogenaamde waterwesepaaie. Net op een punt word ‘n bestaande hoofpad gekruis.

Volgens die organiseerders bied die roetes sommer ‘n paar uitkykpunte waar belangstellendes en ondersteuners die vordering van die deelnemers kan volg. Die verskillende afdraaipunte sal behoorlik aangedui word met baanbeamptes wat ook die weg gaan wys. Vir die deelnemers gaan daar drie waterpunte wees. Net ‘n deel van die roetes gaan deur deelnemers van meer as een kategorie gebruik word, maar ook daar sal nie saamgery word nie.

Van deelnemers word verwag om hulle om 06:30 by die wegspringplek aan te meld waar die skoot vir die wegtrek om 07:00 gaan klap.

Similar News

 

Experience Africa up close

2 months ago - 15 April 2019 | Supplements

Omaruru Game Lodge is renowned for its diverse and unique wildlife. Situated within a 20 minute drive from Omaruru, it is the perfect place...

‘n Plek waar jy die stilte kan hoor

2 months ago - 15 April 2019 | Supplements

Die geharde kampeerders Oliver en Conny Kayser het 'n plek in die hartjie van die majestueuse Erongo-bergreeks op Conny se ouers se plaas Eileen naby...

Surround yourself with tranquility

2 months ago - 15 April 2019 | Supplements

The establishment, which has been under the watchful eye of Gitta Pretorius for the past nine years, started out with only three rooms and a...

Your home away from home

2 months ago - 15 April 2019 | Supplements

The serene atmosphere immediately calms you upon entering the lodge. Kashana prides itself on the fact that it was awarded as the best...

Kom kuier lekker saam

2 months ago - 15 April 2019 | Supplements

Dié lekkerste familiefees in Henties ondersteun ook hierdie jaar die Namibie Boere Droogtehulp-inisiatief. Die kuierfees begin amptelik op Goeie Vrydag (19 April) met...

For exceptional comfort

2 months ago - 15 April 2019 | Supplements

Tsudisa Ditto !Gonteb established the facility in October 2015 after he retired as the director of planning and development services at the Erongo regional council...

Pickle your own fish for Easter

2 months ago - 15 April 2019 | Supplements

Pickled fish is a quintessential Good Friday food during Easter. Ingredients 1.75 kg Cape salmon, cob, kingklip or any dry white fish 125 ml (½...

Easy hot cross buns

2 months ago - 15 April 2019 | Supplements

The origins of hot cross buns may go back as far as the 12th century. An Anglican monk reportedly baked the buns and marked them...

Empowering local fishermen

2 months ago - 15 April 2019 | Supplements

Members pay a monthly membership fee of N$10 while other anglers pay N$14 per months for recreational fishing permits. The ministry of fisheries and...

Great meals at a good price

2 months ago - 15 April 2019 | Supplements

Dishes are cooked to perfection and served by friendly and efficient personnel. The cosy venue offers a wide variety freshly prepared and...

Latest News

TIDES

11 hours ago | Others

22 December - ThursdayLow 03:57 High 10:37 Low ...

Pronk wins silver medal at...

3 days ago - 24 June 2019 | Sports

ContributedSwakopmund-based karateka Suzelle Pronk (27) made Namibia proud with a silver medal winning performance for senior female kata at the 1st African Beach Games which...

Elite cricket training squad announced...

3 days ago - 24 June 2019 | Sports

Cricket Namibia released the names of members of the elite men’s squad for the 2019-2020 season. Captain Merwe Erasmus will lead the team consisting...

Namibia is surprise package at...

3 days ago - 24 June 2019 | Sports

Walvis Bay - Adolf KaureNamibia’s leading soccer player agent, Collin April, says the Brave Warriors will surprise a lot of people at the 2019 CAF...

Kudus slaughtered ...

3 days ago - 24 June 2019 | Sports

Narraville - Adolf Kaure Wanderers ran amok in Narraville and defeated Kudu Rugby Club (KRC) 60-31 in a Namibian Rugby Union (NRU) Premier...

# namibiabeactive

3 days ago - 24 June 2019 | Sports

Nedbank Citi Dash organiser Patrick de Goede (in red shirt) confirmed that the number of participants at this year’s event were just shy of 2500....

Maak reg vir die Hentiesfees

4 days ago - 23 June 2019 | Events

Hentiesbaai • Otis Finck Die Hentiesfees 2019 vind hierdie jaar weer oor 'n langnaweek plaas, op 23 en 24 Augustus, by die sportgronde van...

Swakopmund is town of the...

4 days ago - 23 June 2019 | Local News

The coastal “popular holiday destination” town of Swakopmund became Namibia's second reci­pient of the coveted kykNET Kwêla Town of the Year competition title.Henties Bay won...

Progress for Narraville shack dwellers

4 days ago - 23 June 2019 | Infrastructure

Narraville - Otis Finck The chairperson of the Narraville-based Namibian Shack Dwellers Federation (NSDF) network, Francisco Maree, says things are finally starting to happen...

Load More