Die feesprogram

19 August 2018 | Supplements

Twee dae se vermaak wag tydens die Hentiesfees in die feestent met Altus Theart wat altwee dae as seremoniemeester gaan optree.

Vrydag, 24 Augustus

09:00 Hekke en kraampies open

11:00 - High Tension

12:00 - Jacques Vermaak

13:00 - Shydogs

14:00 - Vaughn Ahrens

15:00 - Haak & Steek

16:00 - Danie Prinsloo

17:00 - Altus Theart

17:30 - Franja du Plessis

18:30 - Ruan Josh

Kindervermaak

09:00 - Springkastele open

15:00 - Slangdemonstrasie

Saterdag, 25 Augustus

06:30 - Fietsryers vertrek vanaf LukZet

07:00 - Strandrugby begin by LukZet

08:30 - Openingsparade deur die hoofstraat

09:00 - Hekke en kraampies open

10:00 - Werner van Zyl

11:00 - Claudine Nelson (Voice of Namibia)

11:30 - Niekie Robberts

12:00 - Danie Prinsloo

13:00 - Shydogs

14:00 - Jacques Vermaak

15:00 - George Longane

16:00 - Haak & Steek

16:00 - Hengelskale sluit

17:00 - Hengel se prysuitdeling

17:30 - Joe Forster

18:30 - Fatman

19:30 - Charlize Berg

20:30 - Robbie Wessels

21:30 - Dirk van der Westhuizen

Kindervermaak

09:00 - Springkastele open

10:00 - Peter Rabbit (poppekas)

12:00 - Slangdemonstrasie

13:00 - Die Singende Verkleurmannetjie (poppekas)

14:00 - Slangdemonstrasie (poppekas)

16:00 - Manie die Mier

Similar News

 

Ekspo is ‘n voorproe

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Die ontwikkelingsgeleenthede wat Hentiesbaai bied, gaan die wagwoord wees tydens die Hentiesbaai Ekspo wat van 23 tot 25 Augustus as aanloop tot die Hentiesfees...

Groot oorname by sakesentrum

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

In een van die grootste saketransaksies in jare op Hentiesbaai het Magic Discounters van Hentiesbaai van eienaars verwissel. Die nuwe eienaars het reeds oorgeneem met...

Les dors met Henties se eie bier

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Hentiesbaai se eie bier gaan tydens die fees getap of bottelgewys verkoop word. Dis ‘n produk van Skeleton Coast Breweries en tot verlede jaar in...

Een kaartjie rek die dollar

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

‘n Enkele kaartjie vir die twee dae van die Hentiesfees is ‘n winskopie vir volwassenes en kinders. So ‘n allesomvattende kaartjie kos N$200 vir volwassenes...

Diere kom kinders vermaak

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

‘n Haas, ‘ n verkleurmannetjie en ‘n mier is die karakters wat Saterdag die verbeelding van kinders gaan aangryp in drie poppekasvertonings wat by die...

Slangboer bring sy maats fees toe

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Dertien slange, waaronder van die giftigste in Afrika, gaan aan die Hentiesfees deelneem. Moenie skrik nie, sê Sean Naudé, ‘n Windhoeker wat met die reptiele...

Juanita se Ruan Josh kom ook

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Ruan Josh se album Eggo is in 2017 uitgereik en het wyd lof van resensente gekry en was landwyd gewild op radiostasies. Hy het...

Charlize tuis in elke huis

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Charlize Berg het haar groot deurbraak in die vermaaklikheidsbedryf in 2017 gemaak toe haar album As jy weet dis liefde as Suid-Afrika se Beste Pop...

Joe se Volgende Stap

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Vir Joe Foster is die Hentiesfees ‘n volgende stap op sy pasvrygestelde album Volgende stap. Volgende stap bevat vorige treffers soos Vrede maak en...

Sexy Vi My

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Dirk van der Westhuizen (Sexy Vi My) sê hy skryf graag liedjies wat met die hart praat. Sexy Vi My is die titelsnit van sy...

Latest News

Hepatitis E hits harbour town...

3 days ago - 18 March 2019 | Health

The municipality of Walvis Bay called on residents not to panic in the wake of a reported hepatitis E outbreak in the coastal town. More...

Plastic bag levy put to...

3 days ago - 18 March 2019 | Local News

Otis Finck - Money generated from the sales of plastic shopping bags at Superspar Swakopmund and Spar Ocean View was put to good use recently....

Orano Mining donates 22 computers

3 days ago - 18 March 2019 | Local News

Adolf Kaure - Orano Mining handed over 22 computers with a combined value of N$22 000 to the Erongo regional council (ERC). Orano Mining’s spokesperson...

Linking up Namibia

3 days ago - 18 March 2019 | Infrastructure

Otis Finck - The minister of works and transport, John Mutorwa, and the deputy minister of national planning, Piet van der Walt, conducted site visits...

School proud of JTC members

3 days ago - 18 March 2019 | Education

Karibib Private School boasts with four members who are part of the Karibib junior town council. Pictured here, from left to right, are Purity Rukero...

Gone but never forgotten

3 days ago - 18 March 2019 | Local News

Karl Philander - The community of Kuisebmond mourns the tragic death of young Jackson Iipinge, a learner at Kuisebmond Secondary School who passed away on...

ISWB awards its best

3 days ago - 18 March 2019 | Education

Karl Philander - The International School of Walvis Bay (ISWB) recently held its inter-house athletics and awarded the best athletes.The Cobras and Scorpions competed against...

Mr Walvis Bay 2019 crowned...

3 days ago - 18 March 2019 | Events

Leandrea Louw - The fifth annual Mr Walvis Bay competition took place last week with the theme “Biker Boys”. Rowellyn Polster was crowned as Mr...

Thankful for independence

3 days ago - 18 March 2019 | Local News

Adolf Kaure - The battle for Namibia to gain independence was a long and worthwhile one.Swakopmund-based entrepreneur Nancy Garoes (28), who owns a health studio,...

Load More