Charlize tuis in elke huis

19 August 2018 | Supplements

Charlize Berg het haar groot deurbraak in die vermaaklikheidsbedryf in 2017 gemaak toe haar album As jy weet dis liefde as Suid-Afrika se Beste Pop Album van die Jaar aangewys is. Van haar mooiste herinneringe is haar optredes in Skouspel 2009 en 2010. Haar veelsydigheid het meegebring dat sy in 2013 die volksliedere gesing het voor ‘n rugbytoets tussen Suid-Afrika en Australië. Charlize het groot bekendheid verwerf met haar duetoptredes saam met van Suid-Afrikan se voorste kunstenaars, onder wie Kurt Darren, Heinz Winckler, Ray Dylan, Joe Foster en Romanz. Sy is ‘n boorling van Centurion in Suid-Afrika en beoefen haar kuns as liedjieskryfster, sangeres en verhoogkunstenaar. Haar TV-optredes het haar ‘n bekende in haas elke huishouding gemaak.

Similar News

 

Ekspo is ‘n voorproe

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Die ontwikkelingsgeleenthede wat Hentiesbaai bied, gaan die wagwoord wees tydens die Hentiesbaai Ekspo wat van 23 tot 25 Augustus as aanloop tot die Hentiesfees...

Groot oorname by sakesentrum

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

In een van die grootste saketransaksies in jare op Hentiesbaai het Magic Discounters van Hentiesbaai van eienaars verwissel. Die nuwe eienaars het reeds oorgeneem met...

Les dors met Henties se eie bier

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Hentiesbaai se eie bier gaan tydens die fees getap of bottelgewys verkoop word. Dis ‘n produk van Skeleton Coast Breweries en tot verlede jaar in...

Een kaartjie rek die dollar

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

‘n Enkele kaartjie vir die twee dae van die Hentiesfees is ‘n winskopie vir volwassenes en kinders. So ‘n allesomvattende kaartjie kos N$200 vir volwassenes...

Diere kom kinders vermaak

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

‘n Haas, ‘ n verkleurmannetjie en ‘n mier is die karakters wat Saterdag die verbeelding van kinders gaan aangryp in drie poppekasvertonings wat by die...

Slangboer bring sy maats fees toe

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Dertien slange, waaronder van die giftigste in Afrika, gaan aan die Hentiesfees deelneem. Moenie skrik nie, sê Sean Naudé, ‘n Windhoeker wat met die reptiele...

Juanita se Ruan Josh kom ook

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Ruan Josh se album Eggo is in 2017 uitgereik en het wyd lof van resensente gekry en was landwyd gewild op radiostasies. Hy het...

Joe se Volgende Stap

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Vir Joe Foster is die Hentiesfees ‘n volgende stap op sy pasvrygestelde album Volgende stap. Volgende stap bevat vorige treffers soos Vrede maak en...

Sexy Vi My

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Dirk van der Westhuizen (Sexy Vi My) sê hy skryf graag liedjies wat met die hart praat. Sexy Vi My is die titelsnit van sy...

Franja du Plessis

7 months ago - 19 August 2018 | Supplements

Franja du Plessis is die dogter van die beroemde Juanita en Doepie du Plessis. Sy het die musiekbedryf in 2016 soos ‘n bom getref met...

Latest News

TIDES

1 day - 23 March 2019 | Others

22 December - ThursdayLow 03:57 High 10:37 Low ...

Thankful for independence

1 day - 23 March 2019 | Local News

Adolf KaureThe battle for Namibia to gain independence was a long and worthwhile one.Swakopmund-based entrepreneur Nancy Garoes (28), who owns a health studio, said that...

Grumpy's fishing report

1 day - 23 March 2019 | Fishing

Outdoor Centre • Grumpy Gramowsky Garrick is a special fish which is pretty difficult to catch. The father and son combination of Henry...

Mahindra sets up shop at...

1 day - 23 March 2019 | Motors

ADVERTORIAL The oldest used car dealer at the coast, Cross Roads Car Sales, recently ventured into the new car market. The business, which was...

Mr and Ms PSS crowned...

3 days ago - 21 March 2019 | Education

Private School Swakopmund (PSS) recently held its annual Mr and Ms PSS beauty pageant. The beautiful Richardeane Winstaan was crowned Ms PSS and Max Finkeldey...

Hepatitis E hits harbour town...

6 days ago - 18 March 2019 | Health

The municipality of Walvis Bay called on residents not to panic in the wake of a reported hepatitis E outbreak in the coastal town. More...

Plastic bag levy put to...

6 days ago - 18 March 2019 | Local News

Otis Finck - Money generated from the sales of plastic shopping bags at Superspar Swakopmund and Spar Ocean View was put to good use recently....

Orano Mining donates 22 computers

6 days ago - 18 March 2019 | Local News

Adolf Kaure - Orano Mining handed over 22 computers with a combined value of N$22 000 to the Erongo regional council (ERC). Orano Mining’s spokesperson...

Linking up Namibia

6 days ago - 18 March 2019 | Infrastructure

Otis Finck - The minister of works and transport, John Mutorwa, and the deputy minister of national planning, Piet van der Walt, conducted site visits...

Load More