BYBELVERS

23 February 2018 | Cultural

Openbaring 3:15 - 22



Ek ken jou werke, dat jy nie koud is en ook nie warm nie. Was jy tog maar koud of warm! Maar nou, omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal Ek jou uit my mond spuug. Want jy sê: Ek is ryk en het verryk geword en het aan niks gebrek nie; en jy weet nie dat dit jy is wat ellendig en beklaenswaardig en arm en blind en naak is nie. Ek raai jou aan om van My te koop goud wat deur vuur gelouter is, sodat jy kan ryk word; en wit klere, dat jy jou kan aantrek en die skande van jou naaktheid nie openbaar word nie; en salf om jou oë te salf, sodat jy kan sien. Almal wat Ek liefhet, bestraf en tugtig Ek. Wees dan ywerig en bekeer jou. Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om saam met My te sit op my troon, soos Ek ook oorwin het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het. Wie ‘n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê.

Similar News

 

Cultural diversity celebrated

8 months ago - 08 October 2018 | Cultural

The International School of Walvis Bay (ISWB) had visitors from the Confucius Institute, situated at the University of Namibia on Friday. The Confucius Institute is...

Oivo: Part of Küska for 30 years

11 months ago - 29 June 2018 | Cultural

A Swakopmund street procession without Oivo from the Red Cross is almost unimaginable. For the past 30 years he has taken part in the procession....

Küska street procession ‘best in years’

11 months ago - 29 June 2018 | Cultural

Erwin LeuschnerIt was an entire week filled with laughter, cheer and humour, but all things come to an end. The Swakopmund carnival, Küska, celebrated a...

BIBLE VERSE

1 year - 08 June 2018 | Cultural

1 Timothy 5:1-3; 5-6;8 Do not rebuke an older man harshly, but exhort him as if he were your father. Treat younger men as brothers,...

BYBELVERS

1 year - 01 June 2018 | Cultural

JOHANNES 3:3-8 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die...

BIBLE VERSE

1 year - 24 May 2018 | Cultural

Psalm 34:4, 5; 8-10; 12-16 I sought the Lord, and he answered me; he delivered me from all my fears. Those who look to...

BYBELVERS

1 year - 18 May 2018 | Cultural

1 Timoteus 3-9 As iemand 'n ander leer verkondig en nie hou by die gesonde woorde van ons Here Jesus Christus en by die leer...

BIBLE VERSE

1 year - 11 May 2018 | Cultural

1 Thessalonians 4:3-8; 11 It is God’s will that you should be sanctified: that you should avoid sexual immorality; that each of...

BYBELVERS

1 year - 03 May 2018 | Cultural

FILIPPENSE 2:1-8 As daar enige troos in Christus is, as daar enige vertroosting van die liefde, as daar enige gemeenskap van die Gees, as...

BYBELVERS

1 year - 20 April 2018 | Cultural

1Timoteus 3-10 As iemand 'n ander leer verkondig en nie hou by die gesonde woorde van ons Here Jesus Christus en by die leer...

Latest News

Elite cricket training squad announced...

2 days ago - 24 June 2019 | Sports

Cricket Namibia released the names of members of the elite men’s squad for the 2019-2020 season. Captain Merwe Erasmus will lead the team consisting...

Namibia is surprise package at...

2 days ago - 24 June 2019 | Sports

Walvis Bay - Adolf KaureNamibia’s leading soccer player agent, Collin April, says the Brave Warriors will surprise a lot of people at the 2019 CAF...

Kudus slaughtered ...

2 days ago - 24 June 2019 | Sports

Narraville - Adolf Kaure Wanderers ran amok in Narraville and defeated Kudu Rugby Club (KRC) 60-31 in a Namibian Rugby Union (NRU) Premier...

# namibiabeactive

2 days ago - 24 June 2019 | Sports

Nedbank Citi Dash organiser Patrick de Goede (in red shirt) confirmed that the number of participants at this year’s event were just shy of 2500....

Maak reg vir die Hentiesfees

3 days ago - 23 June 2019 | Events

Hentiesbaai • Otis Finck Die Hentiesfees 2019 vind hierdie jaar weer oor 'n langnaweek plaas, op 23 en 24 Augustus, by die sportgronde van...

Swakopmund is town of the...

3 days ago - 23 June 2019 | Local News

The coastal “popular holiday destination” town of Swakopmund became Namibia's second reci­pient of the coveted kykNET Kwêla Town of the Year competition title.Henties Bay won...

Progress for Narraville shack dwellers

3 days ago - 23 June 2019 | Infrastructure

Narraville - Otis Finck The chairperson of the Narraville-based Namibian Shack Dwellers Federation (NSDF) network, Francisco Maree, says things are finally starting to happen...

Ten years of providing quality...

3 days ago - 23 June 2019 | Education

Walvis Bay • Leandrea Louw An International Day event will form part of the 10th anniversary celebrations of the International School of Walvis...

Crowning the next Miss Coastal...

3 days ago - 23 June 2019 | Education

Ronele Hoabes • Coastal High School Coastal High School in Swakopmund will host its annual beauty contest on 27 June. This year's event is...

Load More