News

Henties hou weer dié fees

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Die organiseerders van die Hentiesfees sê vanjaar sal daar nog meer besoekers by die geleent­heid as vorige jare wees. Op 23 en 24 Augustus gaan weer groot gekuier, geëet, gelag en gekoop word by die...

Raak liries oor 'Suidwes'

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Die vyftiental Suid-Afrikaanse ­musikante wat die verhoog gaan deel by hierdie jaar se Hentiesfees, sluit onder andere die sangeres Jezelle, bekend vir haar liedjie “Suidwes”, in. Die treffer het gesorg dat sy die oog vang,...

Henties Bay is where /Honeb's heart is

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

There is much more to Henties Bay than it simply being known as fishing haven, holiday resort and a retirement village, says the mayor of the town, Herman /Honeb. “Winning the Kwêla Town of...

Feesprogram

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Vrydag 23 Augustus 2019 09:00 Hekke open 09:00 Stalletjies open ...

TOURIST ATTRACTION

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Many fishing trawlers have sunk off the Henties Bay coast, but very few wrecks are still ­visible today because of the onslaught of the elements. The Zeila was stranded on 25 August 2008 in the...

'Jive' saam met Jo

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Jo Nichol (38) is 'n man van vele talente. Hy tree nie net as musikant en seremoniemeester by vanjaar se Hentiesfees op nie, maar sorg...

Lus vir iets Anders?

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Wynand en Lindi Delport het aan die einde van 2007 in die huwelik getree en die jaar daarna saam begin musiek maak as die duo...

Vaughn vier saam Hentiesfees

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Die Namibiese sanger, kitaarspeler en liedjieskrywer Vaughn Ahrens is geen vreemdeling by die Hentiesfees nie. Vanjaar sluit twee nuwe gesigte by hom op die verhoog...

DIE GALG WAG

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Besoekers aan vanjaar se Hentiesfees wat nog nie 'n draai by Die Galg gemaak het nie, kan gerus gaan kyk. Die Galg is berug oor...

Mini-reünie op Hentiesbaai

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Caroline Grace sal by vanjaar se Hentiesfees weer eens die verhoog met Fatman deel - nes hulle gemaak het in die finale ronde van The...

FRUIT AND VEG

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Kelvin Nakote has been selling fruit and vegetables in the vicinity of the Henties Bay community hall for many years now. Photo...

INFORMATION AT YOUR DISPOSAL

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Henties Bay boasts an adequately equipped and uniquely shaped tourism centre constructed at a cost of approximately N$8.1 million. The small town, located about 70...

News

Kyk uit vir Dennies en...

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Dennies Seibeb en sy vierpootmetgeselle het oor die jare bekendes vir die inwoners van Hentiesbaai geword. Dennies (34) is sedert 2006 'n karwag en kyk...

Kom trap en hol by...

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Daar wag 'n splinternuwe roete vir vanjaar se deelnemers aan die Hentiesfees se Ride and Run wat op 24 Augustus plaasvind. Herman Krauze het laat...

'Touchies' by die stalle

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Minstens agt spanne gaan vanjaar by die Hentiesfees se raak­rugbytoernooi kragte meet. So sê Penny Jones, die organiseerder van die kompetisie en mede-eienaar van LukZet...

Drie in een vir hengelaars

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Deelnemers aan die Hentiesfees se gewilde hengelkompetisie gaan vanjaar weer 'n driedubbele slag slaan. Leon Krauze, een van die ­organiseerders van die ­kompetisie,...

Stywe lyne!

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

Indien jy jou hoek reg laat val, katrol jy dalk jou porsie van N$60 000 in. By vanjaar se hengelkompetisie van die Hentiesfees word...

A fine old lady

5 days ago - 19 August 2019 | Supplements

The oldest building in Omaruru, the Rhenish Mission House, now serves as the town museum. The building was restored with support from the Swedish municipalities...

Load More