Supplements

Groot oorname by sakesentrum

1 month - 19 August 2018 | Supplements

In een van die grootste saketransaksies in jare op Hentiesbaai het Magic Discounters van Hentiesbaai van eienaars verwissel. Die nuwe eienaars het reeds oorgeneem met sake wat normaal voortgesit word. Magic Discounters se gevestigde...

Ekspo is ‘n voorproe

1 month - 19 August 2018 | Supplements

Die ontwikkelingsgeleenthede wat Hentiesbaai bied, gaan die wagwoord wees tydens die Hentiesbaai Ekspo wat van 23 tot 25 Augustus as aanloop tot die Hentiesfees gaan dien. Die stigtingspresident, dr. Sam Nujoma, is die beskermheer...

Les dors met Henties se eie bier

1 month - 19 August 2018 | Supplements

Hentiesbaai se eie bier gaan tydens die fees getap of bottelgewys verkoop word. Dis ‘n produk van Skeleton Coast Breweries en tot verlede jaar in Februarie taamlik bekend. Administratiewe rompslomp het toe vir ‘n tydelike...

Een kaartjie rek die dollar

1 month - 19 August 2018 | Supplements

‘n Enkele kaartjie vir die twee dae van die Hentiesfees is ‘n winskopie vir volwassenes en kinders. So ‘n allesomvattende kaartjie kos N$200 vir volwassenes en N$130 vir kinders. Sou kaartjies vir elkeen van die...

Slangboer bring sy maats fees toe

1 month - 19 August 2018 | Supplements

Dertien slange, waaronder van die giftigste in Afrika, gaan aan die Hentiesfees deelneem. Moenie skrik nie, sê Sean Naudé, ‘n Windhoeker wat met die reptiele gaan speel. “Slange is daar om mense te help”. Die...

Diere kom kinders vermaak

1 month - 19 August 2018 | Supplements

‘n Haas, ‘ n verkleurmannetjie en ‘n mier is die karakters wat Saterdag die verbeelding van kinders gaan aangryp in drie poppekasvertonings wat by die...

Kunstenaars volop van oor die grens

1 month - 19 August 2018 | Supplements

Meer as 'n hanvol Suid-Afrikaanse kunstenaars van Suid-Afrika gaan Vrydag en Saterdag op die Hentiesfees optree.Hulle is Franja du Plessis, Ruan Josh, Joe Forster, Fatman,...

Robbie bring sy hoender

1 month - 19 August 2018 | Supplements

Robbie Wessels bring sy jongste treffer, Mpe Di Hoenor, Hentiesfees toe. Dit is die koning van die Leeuloop se trefferliedjie op Woestyn, die album wat...

Franja du Plessis

1 month - 19 August 2018 | Supplements

Franja du Plessis is die dogter van die beroemde Juanita en Doepie du Plessis. Sy het die musiekbedryf in 2016 soos ‘n bom getref met...

Sexy Vi My

1 month - 19 August 2018 | Supplements

Dirk van der Westhuizen (Sexy Vi My) sê hy skryf graag liedjies wat met die hart praat. Sexy Vi My is die titelsnit van sy...

Joe se Volgende Stap

1 month - 19 August 2018 | Supplements

Vir Joe Foster is die Hentiesfees ‘n volgende stap op sy pasvrygestelde album Volgende stap. Volgende stap bevat vorige treffers soos Vrede maak en...

Charlize tuis in elke huis

1 month - 19 August 2018 | Supplements

Charlize Berg het haar groot deurbraak in die vermaaklikheidsbedryf in 2017 gemaak toe haar album As jy weet dis liefde as Suid-Afrika se Beste Pop...

Supplements

Die feesprogram

1 month - 19 August 2018 | Supplements

Twee dae se vermaak wag tydens die Hentiesfees in die feestent met Altus Theart wat altwee dae as seremoniemeester gaan optree. Vrydag, 24 Augustus 09:00...

Uit eie bodem

1 month - 19 August 2018 | Supplements

Die name van tien Namibiese kunstenaars is verstrek wat tydens die Hentiesfees op die verhoog gaan wees. Die individue en groepe is: Vaughn Ahrens,...

Feesrugby is pure perd

1 month - 19 August 2018 | Supplements

Tien spanne het vroeg laat weet dat hulle gaan aantree wanneer ‘n strandrugbytoernooi Saterdag as deel van die Hentiesfees op die veld by die LukZet-perdesentrum...

Dis kophou en koershou vir...

1 month - 19 August 2018 | Supplements

Geen nuwe spore in die sensitiewe woestyn nie, ‘n deurlopende waaksaamheid teen ‘n rommelstrooiery en deurlopende bedagsaamheid vir ander verkeer, maak van die Saterdag...

Diere baat by wedren

1 month - 19 August 2018 | Supplements

Kameraadskap, natuurbewaring, padveiligheid en liefdadigheid gaan die groot wenners wees van Saterdag se fietswedren as deel van die Hentiesfees. Vir deelnemers wat klaarmaak...

Hier kom hy weer

1 month - 19 August 2018 | Supplements

Greg Goodwin van Suid-Afrika is die man met wie ander deelnemers aan Saterdag se groot fietswedren as deel van die Hentiesfees rekening moet hou. Hy...

Load More