Events

Vloot vier 15 jaar

2 days ago - 15 October 2019 | Events

Die Namibiese vloot het op 7 Oktober sy 15de bestaansjaar gevier en Saterdag 'n ope dag as deel van die feesvieringe gehou. Om die verrigtinge af te skop, het vlootlede deur Walvisbaai gemarsjeer en die...

Hupstoot vir kankervereniging

1 week ago - 08 October 2019 | Events

Walvisbaai · Otis Finck Die Bank Windhoek-tak op Walvisbaai het weer eens ’n suksesvolle stap-, hardloop-, fietsry- en pretdaggeleentheid aangebied ter ondersteuning van die Kankervereniging van Namibië (CAN) en kankerlyers in die land. Vanjaar...

Nog ’n fees op Omaruru

3 weeks ago - 24 September 2019 | Events

Omaruru · Otis Finck Die jaarlikse Omarurufees vind vanaf 1 tot 5 Oktober by Luna-park plaas en die amptelike opening is op 3 Oktober om 10:00.Die tema is “Kom ons skep saam die toekoms...

'n Eerste vir JJ's

3 weeks ago - 24 September 2019 | Events

JJ’s Privaatskool op Walvisbaai het Vrydagaand sy eerste matriekafskeid gehou. Kim Koch, die stigter van die skool, het gesê dié groep graad 12’s maak geskiedenis. “Dit is vyf jaar sedert die skool gestig is en...

Kom deel in die pret

3 weeks ago - 24 September 2019 | Events

Die Omaruru Christelike Afrikaanse Privaatskool hou Saterdag vanaf 11:00 tot laat ’n pretdag. Dit vind agter die Barth-saal plaas. Daar gaan ’n groot televisieskerm wees vir rugbyliefhebbers wat die wedstryd tussen Namibië en Suid-Afrika wil...

Klein mejuffrou Walvisbaai

1 month - 17 September 2019 | Events

Tien deelnemers ding mee in die eerste Little Miss Walvis Bay-skoonheidskompetisie. Hierdie kompetisie is die geesteskind van Estrolita Petersen, Mev. Namibia Globe en Mev. Universal....

Focus on regional logistics hub development

1 month - 17 September 2019 | Events

Another exciting edition of the Annual Logistics and Transport Workshop and Training Day (ALTWTD) is scheduled for 25 to 27 September at the Nust Hotel...

Matrikulante sluit skoolloopbane met styl af

1 month - 11 September 2019 | Events

Walvisbaai - Leandrea Louw Verskeie matriekafskeide is die afgelope naweek met swier aan die kus gehou.Die Sêkondere Skool Swakopmund het Vrydagaand sy funksie by die...

Henties maak toe weer só

1 month - 27 August 2019 | Events

Hentiesbaai - Irene-Mari van der Walt Die Hentiesfees het weer eens gewys dat dit nog lank sal voortbestaan. Dit ondanks die feit dat...

Chantal dra die kroon

1 month - 27 August 2019 | Events

Chantal Vermeulen is Saterdag as Mej Hentiesfees Touchies gekroon. Haar eerste prinses is Jaydine Woest terwyl Amoré van Schalkwyk die tweede prinses was. Foto Otis...

DIE FEES IN FOTO'S

1 month - 27 August 2019 | Events

KUIERGASTE: Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Jezelle vermaak feesgangers met haar liedjie “Suidwes”. Foto Otis Finck PLAASLIKE TALENT: Vaughn Ahrens laat die rook draai tydens sy...

It's a glitz and glam affair

1 month - 25 August 2019 | Events

Duneside High School in Walvis Bay hosted its matric farewell last week. This year's theme was 'Enchanted Forest'. The Prom King and Queen were Mazzarriol...

Events

Crowning the fairest of them...

3 months ago - 14 July 2019 | Events

Walvis Bay • Leandrea Louw Dominique Bouwer was crowned Miss Teen Walvis Bay while Malinda Bam was chosen as Miss Pre-Teen Walvis Bay last week....

Seafarers appreciated

3 months ago - 07 July 2019 | Events

Erongo Marine Enterprises (EME) joined the international maritime community in celebrating the Day of the Seafarer recently. The company paid homage to the nearly 230...

Mr and Miss Teen Swakopmund...

3 months ago - 30 June 2019 | Events

Swakopmund • Leandrea Louw Renella Mathews was crowned Miss Teen Swakopmund and Highsty Sagarias Mr Teen Swakopmund last week. This was the second annual...

Maak reg vir die Hentiesfees

3 months ago - 23 June 2019 | Events

Hentiesbaai • Otis Finck Die Hentiesfees 2019 vind hierdie jaar weer oor 'n langnaweek plaas, op 23 en 24 Augustus, by die sportgronde van...

Portugal Day commemorated

4 months ago - 17 June 2019 | Events

Portuguese community members celebrated Portugal Day with a get-together at the Atlantic Hotel in Walvis Bay on 10 June. This date commemorates the death of...

Boerewors producers tantalise taste buds...

4 months ago - 16 June 2019 | Events

Swakopmund - Otis Finck Stefan Erasmus, Benjamim Isak, his daughter Ruusa Isak and Ursula Malan are the coastal representatives in the Shoprite/Checkers Boerewors Competition...

Load More