Die Omaruru Spar Cycle Classic sal vanjaar op 22 April aangebied word.

Die jaarlikse datum van een van die grootste byeenkomste buite Windhoek, word nou in oorleg met die Namibiese fietsryfederasie bepaal.

Category: 

19 January – Thursday

High 08:19

Low 14:33

High 20:45

Low 02:00

20 January – Friday

Low 02:34

High 09:20

Low 15:47

High 22:04

21 January – Saturday

Rocco de Villiers, die gevierde Suid-Afrikaanse pianis, kom Omaruru toe.

Bevestiging van sy koms is deur Tinkie Cornelissen, organiseerder van die eerste aandmark van die jaar op 27 Januarie op die perseel van die Wronsky Haus gegee.

Category: 

Die jaar begin al stoppelbaard kry, maar daar word nog so oor die skouer geloer na die vreemde vakansieseisoen wat verby is.

Category: 

Petrus van Omaruru skryf:

Otis Finck

Category: 

Otis Finck

Category: 

Sondagmiddag was daar vir vistermanne by Myl 72 hoop op beter dae toe ‘n mooi klompie kabeljoue uitgekom het. Ewe skielik was dit weer stil met die manne wat hard moes werk vir ‘n panvissie. Vir die rooster was daar ‘n paar galjoene wat die aas agter Swakopmund se soutpanne gevat het.

Category: 

Jaar ná jaar hoor mens die klagtes van die besoekers aan ons kus oor die strande wat nie skoon genoeg is nie, ens., ens. Geeneen van hierdie klaers dink ooit daaraan dat hy en sy soort die hengelaars en strandgangers is wat die strande in die eerste plek bemors het nie!

Jessica Botes

A gruelling seven-day footrace through the Namib Desert is set to take place in April this year. Local long-distance runner Johan Bronkhorst (48) is already busy preparing for the 250 km Sahara Race 2017.

Category: 

Pages

Subscribe to Front page feed